Friday, 30 September 2011

30 September

Gebeure

1885 – Bechuanaland word ’n Britse kolonie.

1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek versoek Brittanje se finale voorstel wat Chamberlain sê, sal met ’n latere kommunikasie sal volg.

1899 – Mynaktiwiteite word gestaak by alle noemenswaardige myne in aanloop tot die Anglo-Boere oorlog. Hulle sluit in die Simmer & Jack, die Wolhuter, Geldenhuys Deep en Henry Nourse myne.

1901 – Die slag van Moedwil vind plaas. Boeremagte onder Generaal De la Rey en Kemp val terug na ’n erge geveg.

1901 – Cornelis Broeksma, ’n prokureur van Holland word tereggestel voor ’n vuurpeloton by die Johannesburg Fort. Bewyse wat hy bymekaargemaak het oor die haglike omstandighede in die konsentrasiekampe en die skokkende sterftesyfers val in Britse hande. Die bewyse het in gekodeerde vorm van Amsterdam na Londen gegaan.

1901 – Generaal Jan Smuts en 70 van sy krygers word siek na hulle die veldkos, Hottentotsbrood, of Olifantsvoet geëet het.

1904 – Die Nederduits-Gereformeerde Kerk in Bosman Straat wat deur Klaas van Rijsse en Weijers ontwerp is word ingewy.

1926 – Die Ontugwet tree inwerking.

1931 – Die Oorlog Museum by die Vrouemonument in Bloemfontein word offisieel geopen deur Generaal Hertzog.

1931 – Die Voortrekkers, ’n jeugbeweging word gestig in Bloemfontein met Dr. N. J. van der Merwe as die hoofleier.

1935 – Die Nasionale Party (NP) onder leierskap van W. A. Hofmeyr besluit in ’n vergadering in Stellenbosch om ’n daaglikse koerant te stig in die Transvaal.

1949 – Die projek wat kos en brandstof aan Wes-Berlyn voorsien het gedurende die Russiese Blokkade waaraan die Suid-Afrikaans Lugdiens deel gehad het, kom op 'n einde.

1963 – Tanganyika beëindig formeel alle in en uitvoere, direk of indirek van en na Suid-Afrika.

1966 – Bechuanaland kry hulle onafhanklikheid en word die Republiek van Botswana.

1970 – B. S. Ramotse word skuldig bevind onder die Terrorisme wet en op klagte dat hy beplan het om die regering gewelddadig omvêr wou werp deur Regter G. Viljoen in die Pretoria Hooggeregshof.

1971 – ’n Offisiële aankondiging word gemaak dat die Suid-Afrikaanse en Britse vloot gesamentlik sal deelneem aan maneuvers in Suid-Afrikaanse waters tussen 4 Oktober en 3 November 1971.

1972 – ’n Passasiers trein ontspoor by Rust Stasie en kos sowat agt en veertig menselewens.

1974 – Die Verenigde Nasies vra die Sekuriteit Raad om die verhouding van die Verenigde Nasies en Suid-Afrika te hersien na bevind word dat Suid-Afrika herhaaldelik die beginsels van die Universele Deklarasie van Menseregte verontagsaam het.

1975 – Winnie Mandela word vrygelaat uit huisarres en haar verbannings bevel word gelig.

1977 – Die Wêreld Intellektuele Eiendom Organisasie in Geneva verban Suid-Afrika van toekomstige vergaderings en versoek die skorsing van Suid-Afrika.

1977 – Suid-Afrika verleng die verbod op openbare byeenkomste tot 31 Maart 1978.

1977 – Ciskei verklaar ’n noodtoestand na gewelddadige optogte. Onder die noodtoestand kan hulle mense aanhou vir negentig dae sonder hofbevel, verbanning, verbod op vergaderings en swaar boetes en tronkstraf as mense nie respek betoon of vir wangedrag teenoor stamhoofde en leiers.

1977 – Radclyffe M. Cadman word verkies as die nuwe leier van die Nuwe Republikeinse Party.

1978 – Suid-Afrika onderteken ’n verdrag met Japan vir grond wat geskenk is aan die Statebond Oorlog Grag Kommissie by Yokohama.

1979 – Die “Azanian Peoples Organization” (AZAPO) word herbekendgestel na die onluste van 1976.

1981 – Die sesde en finale verslag van die Wiehahn Kommissie wat te doene het met die mynbedryf word ter tafel gestel in die parlement. Hoofsaaklik stel hulle voordat swart, kleurling en blanke mynwerkers van ’n spesiale sertifikaat voorsien moet word voordat hulle plofstof in myne kan gebruik.

1982 – Die Appèlhof in Bloemfontein bevind dat die Presidensiële Proklamasie van Junie waarin Ingwavuma weer in Suid-Afrika ingelyf word ongeldig was.

1986 – President Pieter Willem (P. W.) Botha bedank as leier van die Nasionale Party se Kaap Afdeling.

1986 – Edward Perkins, die Verenigde State van Amerika se eerste swart ambassadeur word na Suid-Afrika gestuur.

1986 – M-Net saai vir die eerste keer uit.

1987 – Die ANC kondig aan dat hulle deur ’n afgevaardigde van die Suid-Afrikaanse regering genader is om te gesels oor die moontlikheid van onderhandeling met die regering.

1987 – Agt swart Suid-Afrikaners loop uit ’n New York konferensie in protes teen Suid-Afrika se weiering van paspoorte aan Cyril Ramaphosa van die “National Union of Mineworkers”, Jay Naidoo van die “Congress of SA Trade Unions” en Fatima Meer, ’n akademikus aan die Universiteit van Natal.

1988 – President P. W. Botha versoek die Huis van Verteenwoordigers en Afgevaardigdes om voor 17 Oktober te stem oor die Groepsgebiedewet.

1991 – Suid-Afrika onderteken ’n multilaterale ooreenkoms met die Regering van Transkei, Bophuthatswana, Venda en Ciskei om die heffing van dubbel belasting te vermei, die voorkoming van finansiële ontduiking, in in plek stelling van gemene samewerking en die daarstelling van sisteme om Belasting op toegevoegde waarde oor te betaal.

1992 – In ’n spesiale sessie van die Nasionale Uitvoerende Komitee van die ANC, word die Rekord van Verstandhouding goedgekeur wat veiligheid maatreëls in plek stel om lewensverlies te voorkom in toekomstige optogte.

1993 – Die Organisasie vir Afrika Eenheid lig ekonomiese sanksies teen Suid-Afrika.

1997 – Die Droë Vrugte Raad word ontbind ingevolge wet/kragtens wet/ooreenkomstig wet 26 van die Bemarking van Landbouprodukte Wet.

2004 – Die Wanders Stadion word deur ’n brand verwoes.

Geboortes

1709 – Georg Schmidt, eerste protestante sendeling van die Moravian Brethren wat ’n sendingstasie gestig het onder die Hottentotte (Khoi-Khoi) in Künewald, Moravia.

1832 – Lord Frederick Sleigh (Bobs) Roberts, Britse offisier gedurende die Anglo-Boere Oorlog in Cawnpore, Brittanje.

1882 – Sydney Richfield, Suid-Afrikaanse komponis in Londen.

1896 – Gottfried Heinrich Franz, skrywer in distrik Pietersburg.

1910 – Gangathura Mohambry (Monty) Naiker, mediese dokter en politikus in Durban.

1941 – Stephen Gray, Suid-Afrikaanse skrywer in Kaapstad.

1952 – Chris Pope, Springbok rugbyspeler in Stellenbosch.

Sterftes

1914 – Sir Henry Ernest Gascoyne (Gascoigne) Bulwer, goewerneur van Natal na wie die dorp van Bulwer vernoem is in Norfolk, Brittanje.

1990 – Iris Magwasa, organiseerder vir die ANC word geskiet by haar huis in Ndedwe, Natal.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                  
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                  
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                  
Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Bechuanaland,word,Britse,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Brittanje,finale,Chamberlain,Mynaktiwiteite,Anglo,Boere,Hulle,Simmer,Jack,Wolhuter,Geldenhuys,Deep,Henry,Nourse,Moedwil,Boeremagte,Generaal,Kemp,Cornelis,Broeksma,Holland,Johannesburg,Fort,Bewyse,Amsterdam,Londen,Smuts,Hottentotsbrood,Olifantsvoet,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Bosman,Straat,Klaas,Rijsse,Weijers,Ontugwet,tree,Oorlog,Museum,Vrouemonument,Bloemfontein,Hertzog,Voortrekkers,Merwe,Nasionale,Hofmeyr,Stellenbosch,Transvaal,Berlyn,Russiese,Blokkade,Suid,Afrikaans,Lugdiens,Tanganyika,Afrika,Botswana,Ramotse,Terrorisme,Regter,Viljoen,Pretoria,Hooggeregshof,Offisiële,Afrikaanse,maneuvers,Oktober,November,Passasiers,Rust,Stasie,Verenigde,Nasies,Sekuriteit,Raad,Universele,Deklarasie,Menseregte,Winnie,Mandela,Wêreld,Intellektuele,Eiendom,Organisasie,Geneva,Maart,Ciskei,Onder,Radclyffe,Cadman,Nuwe,Republikeinse,Japan,Statebond,Grag,Kommissie,Yokohama,Azanian,Peoples,Organization,AZAPO,Wiehahn,Hoofsaaklik,Appèlhof,Presidensiële,Proklamasie,Junie,Ingwavuma,President,Pieter,Willem,Botha,Kaap,Edward,Perkins,State,Amerika,Afrikaners,loop,York,Cyril,Ramaphosa,National,Union,Mineworkers,Naidoo,Trade,Fatima,Meer,Universiteit,Natal,Huis,Verteenwoordigers,Afgevaardigdes,Groepsgebiedewet,Transkei,Bophuthatswana,Venda,Uitvoerende,Komitee,Rekord,Eenheid,Droë,Vrugte,Landbouprodukte,Stadion,Geboortes,Georg,Schmidt,Moravian,Brethren,Hottentotte,Khoi,Künewald,Moravia,Lord,Frederick,Sleigh,Roberts,Sydney,Richfield,Heinrich,Franz,Pietersburg,Gangathura,Mohambry,Naiker,Durban,Stephen,Gray,Kaapstad,Chris,Pope,Springbok,Sterftes,Ernest,Gascoyne,Gascoigne,Bulwer,Norfolk,Iris,Magwasa,Ndedwe,Stuur,Teken,Volg,Twitter,versoek,alle,myne,voor,deur,gestig,voorsien,gedurende,deel,bevind,haar,toekomstige,vergaderings,verbod,noodtoestand,optogte,mense,leier,onderteken,stel,voordat,swart,spesiale,eerste,plek,skrywer,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Bechuanaland,word,Britse,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Brittanje,finale,Chamberlain,Mynaktiwiteite,Anglo,Boere,Hulle,Simmer,Jack,Wolhuter,Geldenhuys,Deep,Henry,Nourse,Moedwil,Boeremagte,Generaal,Kemp,Cornelis,Broeksma,Holland,Johannesburg,Fort,Bewyse,Amsterdam,Londen,Smuts,Hottentotsbrood,Olifantsvoet,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Bosman,Straat,Klaas,Rijsse,Weijers,Ontugwet,tree,Oorlog,Museum,Vrouemonument,Bloemfontein,Hertzog,Voortrekkers,Merwe,Nasionale,Hofmeyr,Stellenbosch,Transvaal,Berlyn,Russiese,Blokkade,Suid,Afrikaans,Lugdiens,Tanganyika,Afrika,Botswana,Ramotse,Terrorisme,Regter,Viljoen,Pretoria,Hooggeregshof,Offisiële,Afrikaanse,maneuvers,Oktober,November,Passasiers,Rust,Stasie,Verenigde,Nasies,Sekuriteit,Raad,Universele,Deklarasie,Menseregte,Winnie,Mandela,Wêreld,Intellektuele,Eiendom,Organisasie,Geneva,Maart,Ciskei,Onder,Radclyffe,Cadman,Nuwe,Republikeinse,Japan,Statebond,Grag,Kommissie,Yokohama,Azanian,Peoples,Organization,AZAPO,Wiehahn,Hoofsaaklik,Appèlhof,Presidensiële,Proklamasie,Junie,Ingwavuma,President,Pieter,Willem,Botha,Kaap,Edward,Perkins,State,Amerika,Afrikaners,loop,York,Cyril,Ramaphosa,National,Union,Mineworkers,Naidoo,Trade,Fatima,Meer,Universiteit,Natal,Huis,Verteenwoordigers,Afgevaardigdes,Groepsgebiedewet,Transkei,Bophuthatswana,Venda,Uitvoerende,Komitee,Rekord,Eenheid,Droë,Vrugte,Landbouprodukte,Stadion,Geboortes,Georg,Schmidt,Moravian,Brethren,Hottentotte,Khoi,Künewald,Moravia,Lord,Frederick,Sleigh,Roberts,Sydney,Richfield,Heinrich,Franz,Pietersburg,Gangathura,Mohambry,Naiker,Durban,Stephen,Gray,Kaapstad,Chris,Pope,Springbok,Sterftes,Ernest,Gascoyne,Gascoigne,Bulwer,Norfolk,Iris,Magwasa,Ndedwe,Stuur,Teken,Volg,Twitter,versoek,alle,myne,voor,deur,gestig,voorsien,gedurende,deel,bevind,haar,toekomstige,vergaderings,verbod,noodtoestand,optogte,mense,leier,onderteken,stel,voordat,swart,spesiale,eerste,plek,skrywer,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Bechuanaland,word,Britse,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Brittanje,finale,Chamberlain,Mynaktiwiteite,Anglo,Boere,Hulle,Simmer,Jack,Wolhuter,Geldenhuys,Deep,Henry,Nourse,Moedwil,Boeremagte,Generaal,Kemp,Cornelis,Broeksma,Holland,Johannesburg,Fort,Bewyse,Amsterdam,Londen,Smuts,Hottentotsbrood,Olifantsvoet,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Bosman,Straat,Klaas,Rijsse,Weijers,Ontugwet,tree,Oorlog,Museum,Vrouemonument,Bloemfontein,Hertzog,Voortrekkers,Merwe,Nasionale,Hofmeyr,Stellenbosch,Transvaal,Berlyn,Russiese,Blokkade,Suid,Afrikaans,Lugdiens,Tanganyika,Afrika,Botswana,Ramotse,Terrorisme,Regter,Viljoen,Pretoria,Hooggeregshof,Offisiële,Afrikaanse,maneuvers,Oktober,November,Passasiers,Rust,Stasie,Verenigde,Nasies,Sekuriteit,Raad,Universele,Deklarasie,Menseregte,Winnie,Mandela,Wêreld,Intellektuele,Eiendom,Organisasie,Geneva,Maart,Ciskei,Onder,Radclyffe,Cadman,Nuwe,Republikeinse,Japan,Statebond,Grag,Kommissie,Yokohama,Azanian,Peoples,Organization,AZAPO,Wiehahn,Hoofsaaklik,Appèlhof,Presidensiële,Proklamasie,Junie,Ingwavuma,President,Pieter,Willem,Botha,Kaap,Edward,Perkins,State,Amerika,Afrikaners,loop,York,Cyril,Ramaphosa,National,Union,Mineworkers,Naidoo,Trade,Fatima,Meer,Universiteit,Natal,Huis,Verteenwoordigers,Afgevaardigdes,Groepsgebiedewet,Transkei,Bophuthatswana,Venda,Uitvoerende,Komitee,Rekord,Eenheid,Droë,Vrugte,Landbouprodukte,Stadion,Geboortes,Georg,Schmidt,Moravian,Brethren,Hottentotte,Khoi,Künewald,Moravia,Lord,Frederick,Sleigh,Roberts,Sydney,Richfield,Heinrich,Franz,Pietersburg,Gangathura,Mohambry,Naiker,Durban,Stephen,Gray,Kaapstad,Chris,Pope,Springbok,Sterftes,Ernest,Gascoyne,Gascoigne,Bulwer,Norfolk,Iris,Magwasa,Ndedwe,Stuur,Teken,Volg,Twitter,versoek,alle,myne,voor,deur,gestig,voorsien,gedurende,deel,bevind,haar,toekomstige,vergaderings,verbod,noodtoestand,optogte,mense,leier,onderteken,stel,voordat,swart,spesiale,eerste,plek,skrywer,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment