Saturday, 17 September 2011

17 September

Gebeure

1832 – Slawe eienaars in die Kaap teken protes aan oor die nuwe wetgewing rondom slawe aan die Kaap. Hulle beweer dat werksomstandighede vir Kaapse slawe reeds beer is as die omstandighede van die fabriekswerkers in Brittanje.

1860 – Prins Albert, seun van Koningin Victoria en 16 jaar oud open die Alfred-droogdok in die Kaapse hawe.

1879 – Temboeland, ’n onafhanklike swart staat in distrik Elliot word op versoek van opperhoof Ngangelizwe ’n Britse kolonie.

1899 – Die eerste Britse troepe verlaat Bombay op pad na Suid-Afrika.

1900 – Kommandant Generaal Louis Botha tesame met die regering van die ZAR en ongeveer 2000 man verlaat Hectorspruit en trek noord deur wat vandag bekend staan as die Kruger Wildtuin.

1901 – Die Slag van Bloedrivier poort. Generaal Louis Botha verslaan Majoor Goughs.

1901 – Slag van Elandsrivier poort. Generaal Smuts verslaan die 17de eenheid Lancers.

1901 – Kommandant Generaal Louis Botha en Generaal Cheere Emmett bring hulle twee kommando’s bymekaar om Natal binne te val.1919 – Duits Suidwes-Afrika word onder Suid-Afrikaanse administrasie geplaas.

1903 – Joseph Chamberlain, Britse Koloniale sekretaris bedank as gevolg van die hersiening van belasting wette. Hy het ’n belangrike rol gespeel in Brittanje se besluite oor Suid-Afrika en ander Britse kolonies.

1976 – Die Eerste-minister en die Hoofman Keiser Matanzima onderteken ‘’n totaal van vyf en sestig dokumente om die onafhanklike Transkei te vorm.

1983 – ’n Metaangas ontploffing by die Hlobane Steenkoolmyn in Vryheid eis die lewens van 68 mynwerkers.

1987 – Leiers van die Hindoe- en Moslem-gemeenskap, tesame met Aartsbiskop Desmond Tutu voer samesprekinge met die ANC in Zambië.

1987 – Die Presidentsraad verslag oor die Groepsgebiedewet word in die parlement ter tafel gelê met die voorstel dat plaaslike besture en township-ontwikkelaars moet besluit oor oop of ras-afsonderlike woongebiede.

1993 – Tien mense sterf in Umtata, Transkei toe ANC betogers hulle bestorm in ’n goed beplande aanval op veediewe.

1994 – Die Werkers Party besluit om te ontbind na nege en twintig jaar in bestaan.

1995 – Pous John Paul II hou ’n mis in Suid-Afrika.

1996 – Die Suid-Afrikaanse Departement van Buitelandse sake onttrek hulle magte uit Iran na die Irannese media beweer Suid-Afrika het die menseregte beleid goedgekeur.

1998 – Stakers sluit besighede en regerings kantore in Lesotho in protes oor die verkiesings uitslae.

1998 – ’n Vuisgeveg breek uit in die Parlement lede van die “African National Congress” (ANC) en die Nasionale Party (NP) in Kaapstad. Johnny de Lange van die ANC en Manie Schoeman van die NP word uitgewys as die opstokers.

1999 – President Thabo Mbeki ontvang ’n ere doktorsgraad van die Randse Afrikaanse Universiteit.

1999 – Breyten Breytenbach, digter, kunstenaar en politieke aktivis ontvang die Hertzog prys vir twee van sy digbundels.

2001 – Die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Federasie kondig aan in Johannesburg dat die Nasionale Gimnastiek Spele van die 28ste September tot die derde Oktober sal plaasvind in Pretoria.

2001 – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens word offisieel deur die Minister van Omgewingsake en Toerisme geloods.

2004 – Die ANC word die grootste wenner in die munisipale verkiesings landwyd.

2004 – “The Economist” kondig in hulle tydskrif aan dat huispryse in Suid-Afrika die tweede vinnigste groei gewys het wêreldwyd in die laaste paar jare.

2004 – Suid-Afrika neem deel aan die Paralimpiese spele in Atene. Rosabelle Riese, tafel tennis ster dra die Suid-Afrikaanse vlag in die opening seremonie.

Geboortes

1819 – Marthinus Wessel Pretorius, President van die Zuid Afrikaansche Republiek en stigter van Pretoria op die plaas Pretoriuskloof, distrik Graaff-Reinet.

1825 – Sir Donald Currie, skeepsmagnaat en skepper van die sporttrofee, die Vurriebeker in Greenock, Skotland.

1884 – Johanna Everarda (Jo) Fourie, versamelaar van Suid-Afrikaanse volksmusiek.

1888 – Samuel Bonnin Hobson, skole inspekteur in die kaap en mede outeur (saam met sy broer G. C. Hobson) van dierestories in Grahamstad.

1904 – E. A. Schlengemann, skrywer.

1908 – Ernest George Bock, krieketspeler in Kimberley.

1923 – Roy Martin Macnab, skrywer, digter in Durban.

1925 – David Poole, choreograaf en balletdanser in Kaapstad.

1926 – Berta Smit, skrywer in Hopefield in die Sandveld.

1957 – Francis Beatrice Marshoff, premier van die Vrystaat provinsie in Bloemfontein.

Sterftes

1896 – Micholaas (Nicolaas) Waterboer, Griekwa hoofman en seun van Andries Waterboer en Gertruida Pienaar in Griekwastad.

1948 – Maria Helena Gertruida Christina Lee word tereggestel op die moord van haar vriend, Alwyn Smith.

1963 – Adolph Gysbert (Sailor) Malan, vegvliegtuig vlieënier in die tweede wêreldoorlog en nasionale fakkel kommando president in Kimberley.

1968 – Cyprian Bhenkuzulu Nyagayezizwe KaDinuzulu, vierde seun van Solomon Kadinuzulu en kardinale hoofman van die Zoeloes in Nongoma, Zululand.

1998 – Abraham Geldenhuys, springbok stoeier in Bellville aan longkanker.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Slawe,Kaap,Hulle,Kaapse,beer,Brittanje,Prins,Albert,Koningin,Victoria,Temboeland,Elliot,word,Ngangelizwe,Britse,Bombay,Suid,Afrika,Kommandant,Generaal,Louis,Botha,Hectorspruit,Kruger,Wildtuin,Slag,Bloedrivier,Majoor,Goughs,Elandsrivier,Smuts,Lancers,Cheere,Emmett,Natal,Duits,Suidwes,Afrikaanse,Joseph,Chamberlain,Koloniale,Eerste,Hoofman,Keiser,Matanzima,Transkei,Metaangas,Hlobane,Steenkoolmyn,Vryheid,Leiers,Hindoe,Moslem,Aartsbiskop,Desmond,Tutu,Zambië,Presidentsraad,Groepsgebiedewet,township,Tien,Umtata,Werkers,Pous,John,Paul,Departement,Buitelandse,Iran,Irannese,Stakers,Lesotho,Vuisgeveg,Parlement,African,National,Nasionale,Kaapstad,Johnny,Lange,Manie,Schoeman,President,Thabo,Mbeki,Randse,Universiteit,Breyten,Breytenbach,Hertzog,Gimnastiek,Federasie,Johannesburg,Spele,Oktober,Pretoria,Weerdiens,Minister,Omgewingsake,Toerisme,Economist,Paralimpiese,Atene,Rosabelle,Riese,Geboortes,Marthinus,Wessel,Pretorius,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Pretoriuskloof,Graaff,Reinet,Donald,Currie,Vurriebeker,Greenock,Skotland,Johanna,Everarda,Fourie,Samuel,Bonnin,Hobson,Grahamstad,Schlengemann,Ernest,George,Bock,Kimberley,Martin,Macnab,Durban,David,Poole,Berta,Smit,Hopefield,Sandveld,Francis,Beatrice,Marshoff,Vrystaat,Bloemfontein,Sterftes,Micholaas,Nicolaas,Waterboer,Griekwa,Andries,Gertruida,Pienaar,Griekwastad,Maria,Helena,Christina,Alwyn,Smith,Adolph,Gysbert,Sailor,Malan,Cyprian,Bhenkuzulu,Nyagayezizwe,KaDinuzulu,Solomon,Zoeloes,Nongoma,Zululand,Abraham,Geldenhuys,Bellville,Stuur,Teken,Volg,Twitter,protes,beweer,seun,jaar,onafhanklike,distrik,verlaat,tesame,deur,vandag,poort,verslaan,twee,kommando,tafel,besluit,verkiesings,ontvang,digter,kondig,tweede,deel,skrywer,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Slawe,Kaap,Hulle,Kaapse,beer,Brittanje,Prins,Albert,Koningin,Victoria,Temboeland,Elliot,word,Ngangelizwe,Britse,Bombay,Suid,Afrika,Kommandant,Generaal,Louis,Botha,Hectorspruit,Kruger,Wildtuin,Slag,Bloedrivier,Majoor,Goughs,Elandsrivier,Smuts,Lancers,Cheere,Emmett,Natal,Duits,Suidwes,Afrikaanse,Joseph,Chamberlain,Koloniale,Eerste,Hoofman,Keiser,Matanzima,Transkei,Metaangas,Hlobane,Steenkoolmyn,Vryheid,Leiers,Hindoe,Moslem,Aartsbiskop,Desmond,Tutu,Zambië,Presidentsraad,Groepsgebiedewet,township,Tien,Umtata,Werkers,Pous,John,Paul,Departement,Buitelandse,Iran,Irannese,Stakers,Lesotho,Vuisgeveg,Parlement,African,National,Nasionale,Kaapstad,Johnny,Lange,Manie,Schoeman,President,Thabo,Mbeki,Randse,Universiteit,Breyten,Breytenbach,Hertzog,Gimnastiek,Federasie,Johannesburg,Spele,Oktober,Pretoria,Weerdiens,Minister,Omgewingsake,Toerisme,Economist,Paralimpiese,Atene,Rosabelle,Riese,Geboortes,Marthinus,Wessel,Pretorius,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Pretoriuskloof,Graaff,Reinet,Donald,Currie,Vurriebeker,Greenock,Skotland,Johanna,Everarda,Fourie,Samuel,Bonnin,Hobson,Grahamstad,Schlengemann,Ernest,George,Bock,Kimberley,Martin,Macnab,Durban,David,Poole,Berta,Smit,Hopefield,Sandveld,Francis,Beatrice,Marshoff,Vrystaat,Bloemfontein,Sterftes,Micholaas,Nicolaas,Waterboer,Griekwa,Andries,Gertruida,Pienaar,Griekwastad,Maria,Helena,Christina,Alwyn,Smith,Adolph,Gysbert,Sailor,Malan,Cyprian,Bhenkuzulu,Nyagayezizwe,KaDinuzulu,Solomon,Zoeloes,Nongoma,Zululand,Abraham,Geldenhuys,Bellville,Stuur,Teken,Volg,Twitter,protes,beweer,seun,jaar,onafhanklike,distrik,verlaat,tesame,deur,vandag,poort,verslaan,twee,kommando,tafel,besluit,verkiesings,ontvang,digter,kondig,tweede,deel,skrywer,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Slawe,Kaap,Hulle,Kaapse,beer,Brittanje,Prins,Albert,Koningin,Victoria,Temboeland,Elliot,word,Ngangelizwe,Britse,Bombay,Suid,Afrika,Kommandant,Generaal,Louis,Botha,Hectorspruit,Kruger,Wildtuin,Slag,Bloedrivier,Majoor,Goughs,Elandsrivier,Smuts,Lancers,Cheere,Emmett,Natal,Duits,Suidwes,Afrikaanse,Joseph,Chamberlain,Koloniale,Eerste,Hoofman,Keiser,Matanzima,Transkei,Metaangas,Hlobane,Steenkoolmyn,Vryheid,Leiers,Hindoe,Moslem,Aartsbiskop,Desmond,Tutu,Zambië,Presidentsraad,Groepsgebiedewet,township,Tien,Umtata,Werkers,Pous,John,Paul,Departement,Buitelandse,Iran,Irannese,Stakers,Lesotho,Vuisgeveg,Parlement,African,National,Nasionale,Kaapstad,Johnny,Lange,Manie,Schoeman,President,Thabo,Mbeki,Randse,Universiteit,Breyten,Breytenbach,Hertzog,Gimnastiek,Federasie,Johannesburg,Spele,Oktober,Pretoria,Weerdiens,Minister,Omgewingsake,Toerisme,Economist,Paralimpiese,Atene,Rosabelle,Riese,Geboortes,Marthinus,Wessel,Pretorius,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Pretoriuskloof,Graaff,Reinet,Donald,Currie,Vurriebeker,Greenock,Skotland,Johanna,Everarda,Fourie,Samuel,Bonnin,Hobson,Grahamstad,Schlengemann,Ernest,George,Bock,Kimberley,Martin,Macnab,Durban,David,Poole,Berta,Smit,Hopefield,Sandveld,Francis,Beatrice,Marshoff,Vrystaat,Bloemfontein,Sterftes,Micholaas,Nicolaas,Waterboer,Griekwa,Andries,Gertruida,Pienaar,Griekwastad,Maria,Helena,Christina,Alwyn,Smith,Adolph,Gysbert,Sailor,Malan,Cyprian,Bhenkuzulu,Nyagayezizwe,KaDinuzulu,Solomon,Zoeloes,Nongoma,Zululand,Abraham,Geldenhuys,Bellville,Stuur,Teken,Volg,Twitter,protes,beweer,seun,jaar,onafhanklike,distrik,verlaat,tesame,deur,vandag,poort,verslaan,twee,kommando,tafel,besluit,verkiesings,ontvang,digter,kondig,tweede,deel,skrywer,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment