Thursday, 22 September 2011

22 September

Gebeure

1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek neem beheer oor van die Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappii (NZASM) se treinspore en werkswinkels gedurende die Anglo-Boere Oorlog.

1900 – Die Eerste “Vlugteling Kampe” (Konsentrasiekampe) word deur Brittanje begin in Pretoria en Bloemfontein gedurende die Anglo Boere Oorlog. Die aanvanklike doel was om die burgers wie oorgee te beskerm.

1900 – Kolonel Settle en sy troepe kom by Schweizer-Reneke aan.

1901 – Kolonel Rimington, gedurende ’n nagmars, neem ’n klein laer Boere gevange by die plek waar die Wilgerivier en Vaalrivier bymekaar vloei.

1902 – Krygswet word in die Kaapkolonie herroep.

1914 – Generaal Louis Botha neem bevel oor van die Unie van Suid-Afrika se Verdedigingsmag.

1941 – Dr. Anton Rupert stig Voorbrand Tabakmaatskappy in Commissioner Straat in Johannesburg.

1952 – Twintig nie-blanke leiers word voor die hof gedaag op klagtes onder die Onderdrukking van Kommunisme Wet. Onder andere sluit dit Dr. J. S. Moroka, Dr. Y. M. Dadoo en Nelson Mandela in. Dit word ontmoet met protes optogte in die strate van Johannesburg wat deur duisende ondersteuners meegemaak word.

1968 – ’n Kommissie van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke publiseer ’n verslag wat apartheid bestempel as ’n vals geloof en vyandig is teen die Christen geloof.

1974 – Die Eerste-minister besoek die Ivoor kus in die geheim om sy beleid om kommunikasie kanale oop te maak tussen Swart Afrika state.

1977 – Gerugte doen die rondte dat die president, die visie-president en die sekretaris-generaal van die Hervormde Kerk van Nederland Visums om Suid-Afrika te besoek geweier is.

1980 – Suid-Afrika teken ’n verdrag met Zimbabwe om wedersydse aanstellings van handels verteenwoordigers.

1981 – Die Afrikaner-Broederbond herroep hulle besluit in 1972 om Herstigte Nasionale Party (HNP) lidmate uit hulle geledere te verban.

1983 -

1986 – ’n Gedenkdiens word gehou vir die slagoffers van die myn ramp.

1989 – Odette Boucher verdwyn na skool in Kempton Park. Dit word later bewys dat sy ontvoer is deur die pedofiel Gert van Rooyen.

1990 – Dingaan Thobela, liggewig bokser wen die Wêreld Boks Organisasie titel.

1994 – Suid-Afrika teken die voorlopige ooreenkoms wat diplomatieke bande met Ecuador sluit.

1995 – Die Konstitusionele Hof beslis dat President Nelson Mandela sy mag oorskry het deur die stem grense te verslap.

1998 – Suid-Afrikaanse en Botswana troepe steek die grens na Lesotho oor en bestorm die koninklike paleis.

2004 – Denel wen ‘’n tender ter bedrae van ongeveer R13 Miljoen om toerusting aan die Indiese lugmag te voorsien.

2008 – Die parlement vergader om die bedanking van President Thabo Mbeki te bespreek.

Geboortes

1816 – Kommandant Generaal Johan Isak Jacobus Fick, krygsman in Somerset-Oos.

1862 – Generaal Louis Botha, soldaat en politikus naby Greytown, Natal.

1922 – Douglas Portway, Europese kunstenaar in Johannesburg.

1949 – Themsie Times, aktrise.

1950 – Peter Whipp, rugbyspeler in Oos-Londen.

1952 – Andries Johannes Botha, beeldhou kunstenaar in Durban.

1974 – Mvumelwano Mvume (Hlomla) Dandala, akteur.

1979 – Loyiso Bala, sanger in Uitenhage.

Sterftes

1828 – Shaka Zoeloe, Zoeloe Koning word deur sy lyfwag, Mbopha en twee half broers, Dingane en Mhlangana vermoor.

1861 – Hoofman Sekwati, van die Bapedi stam in Mosege, sy hoofstad.

1953 – William Henry Brann, krieketspeler in Port Elizabeth.

1972 – Robert K. J. E. Antonissen, letterkundige.

1985 – Derek Johannes Opperman, digter, dramaturg, letterkundige en Professor aan die Universiteit van Stellenbosch in Stellenbosch.

1991 – Nhlanhla Makhanya, politieke aktivis in Folweni, Natal. Politieke moord.

1991 – Mr. Mtshali, politieke aktivis in Folweni, Natal. Politieke moord.

1991 – Mr. Ngenya, politieke aktivis in Folweni, Natal. Politieke moord.

1991 – Siyabonga Goodwill Mohlomi, politieke aktivis in Folweni, Natal. Politieke moord.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Nederlandsche,Spoorweg,Maatschappii,NZASM,Anglo,Boere,Oorlog,Eerste,Kampe,Konsentrasiekampe,word,Brittanje,Pretoria,Bloemfontein,Kolonel,Settle,Schweizer,Reneke,Rimington,Wilgerivier,Vaalrivier,Krygswet,Kaapkolonie,Generaal,Louis,Botha,Unie,Suid,Afrika,Verdedigingsmag,Anton,Rupert,Voorbrand,Tabakmaatskappy,Commissioner,Straat,Johannesburg,Twintig,Kommunisme,Onder,Moroka,Dadoo,Nelson,Mandela,Kommissie,Afrikaanse,Raad,Kerke,Christen,Ivoor,Swart,Gerugte,president,Hervormde,Kerk,Nederland,Visums,Zimbabwe,Afrikaner,Broederbond,Herstigte,Nasionale,Gedenkdiens,ramp,Odette,Boucher,Kempton,Park,Gert,Rooyen,Dingaan,Thobela,Wêreld,Boks,Organisasie,Ecuador,Konstitusionele,Botswana,Lesotho,Denel,Miljoen,Indiese,Thabo,Mbeki,Geboortes,Kommandant,Johan,Isak,Jacobus,Fick,Somerset,Greytown,Natal,Douglas,Portway,Europese,Themsie,Times,Peter,Whipp,Londen,Andries,Johannes,Durban,Mvumelwano,Mvume,Hlomla,Dandala,Loyiso,Bala,Uitenhage,Sterftes,Shaka,Zoeloe,Mbopha,Dingane,Mhlangana,Hoofman,Sekwati,Bapedi,Mosege,William,Henry,Brann,Port,Elizabeth,Robert,Antonissen,Derek,Opperman,Professor,Universiteit,Stellenbosch,Nhlanhla,Makhanya,Folweni,Politieke,Mtshali,Ngenya,Siyabonga,Goodwill,Mohlomi,Stuur,Teken,Volg,Twitter,neem,gedurende,deur,troepe,waar,herroep,sluit,geloof,besoek,hulle,skool,kunstenaar,letterkundige,aktivis,moord,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Nederlandsche,Spoorweg,Maatschappii,NZASM,Anglo,Boere,Oorlog,Eerste,Kampe,Konsentrasiekampe,word,Brittanje,Pretoria,Bloemfontein,Kolonel,Settle,Schweizer,Reneke,Rimington,Wilgerivier,Vaalrivier,Krygswet,Kaapkolonie,Generaal,Louis,Botha,Unie,Suid,Afrika,Verdedigingsmag,Anton,Rupert,Voorbrand,Tabakmaatskappy,Commissioner,Straat,Johannesburg,Twintig,Kommunisme,Onder,Moroka,Dadoo,Nelson,Mandela,Kommissie,Afrikaanse,Raad,Kerke,Christen,Ivoor,Swart,Gerugte,president,Hervormde,Kerk,Nederland,Visums,Zimbabwe,Afrikaner,Broederbond,Herstigte,Nasionale,Gedenkdiens,ramp,Odette,Boucher,Kempton,Park,Gert,Rooyen,Dingaan,Thobela,Wêreld,Boks,Organisasie,Ecuador,Konstitusionele,Botswana,Lesotho,Denel,Miljoen,Indiese,Thabo,Mbeki,Geboortes,Kommandant,Johan,Isak,Jacobus,Fick,Somerset,Greytown,Natal,Douglas,Portway,Europese,Themsie,Times,Peter,Whipp,Londen,Andries,Johannes,Durban,Mvumelwano,Mvume,Hlomla,Dandala,Loyiso,Bala,Uitenhage,Sterftes,Shaka,Zoeloe,Mbopha,Dingane,Mhlangana,Hoofman,Sekwati,Bapedi,Mosege,William,Henry,Brann,Port,Elizabeth,Robert,Antonissen,Derek,Opperman,Professor,Universiteit,Stellenbosch,Nhlanhla,Makhanya,Folweni,Politieke,Mtshali,Ngenya,Siyabonga,Goodwill,Mohlomi,Stuur,Teken,Volg,Twitter,neem,gedurende,deur,troepe,waar,herroep,sluit,geloof,besoek,hulle,skool,kunstenaar,letterkundige,aktivis,moord,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Nederlandsche,Spoorweg,Maatschappii,NZASM,Anglo,Boere,Oorlog,Eerste,Kampe,Konsentrasiekampe,word,Brittanje,Pretoria,Bloemfontein,Kolonel,Settle,Schweizer,Reneke,Rimington,Wilgerivier,Vaalrivier,Krygswet,Kaapkolonie,Generaal,Louis,Botha,Unie,Suid,Afrika,Verdedigingsmag,Anton,Rupert,Voorbrand,Tabakmaatskappy,Commissioner,Straat,Johannesburg,Twintig,Kommunisme,Onder,Moroka,Dadoo,Nelson,Mandela,Kommissie,Afrikaanse,Raad,Kerke,Christen,Ivoor,Swart,Gerugte,president,Hervormde,Kerk,Nederland,Visums,Zimbabwe,Afrikaner,Broederbond,Herstigte,Nasionale,Gedenkdiens,ramp,Odette,Boucher,Kempton,Park,Gert,Rooyen,Dingaan,Thobela,Wêreld,Boks,Organisasie,Ecuador,Konstitusionele,Botswana,Lesotho,Denel,Miljoen,Indiese,Thabo,Mbeki,Geboortes,Kommandant,Johan,Isak,Jacobus,Fick,Somerset,Greytown,Natal,Douglas,Portway,Europese,Themsie,Times,Peter,Whipp,Londen,Andries,Johannes,Durban,Mvumelwano,Mvume,Hlomla,Dandala,Loyiso,Bala,Uitenhage,Sterftes,Shaka,Zoeloe,Mbopha,Dingane,Mhlangana,Hoofman,Sekwati,Bapedi,Mosege,William,Henry,Brann,Port,Elizabeth,Robert,Antonissen,Derek,Opperman,Professor,Universiteit,Stellenbosch,Nhlanhla,Makhanya,Folweni,Politieke,Mtshali,Ngenya,Siyabonga,Goodwill,Mohlomi,Stuur,Teken,Volg,Twitter,neem,gedurende,deur,troepe,waar,herroep,sluit,geloof,besoek,hulle,skool,kunstenaar,letterkundige,aktivis,moord,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment