Friday, 16 September 2011

16 September

Gebeure

1795 – Goewerneur Abraham Sluysken van die Kaapkolonie, met die ondertekening van die Verdrag van Rustenburg by Rondebosch, gee formeel die Kaap aan Brittanje.

1839 – Mpande, Dingane se halfbroer vlug suid oor die Tugela Rivier met 17 000 mense en beeste.

1899 – Goewerneur Alfred Milner van die Kaapkolonie stuur ’n telegraaf aan die Britse minister van kolonies, Austen Chamberlain waarin hy versoek dat alle troepedraers so spoedig en stilletjies moontlik na Suidelike Afrika moet kom.

1900 – Vir twee dae van vandag af word vier en twintig swaar wapens van die ZAR deur die boere kommando’s opgeblaas in Hectorspruit en in die Krokodilrivier gegooi weens ’n tekort aan ammunisie.

1901 – ’n Klein afdeling Grededier Guards voer ’n hopeloos mislukte aanval uit op kommando van kommandant Wynand C. Malan wat by Visserskraal naby naby De Aar-Noupoort-spoorlyn oornag.

1925 – Die toneelopvoering, Oom Gawerjal se Dogters en die Stemregkoors open by die Premier-myn met Hendrik en Mathilda Hanekom.

1943 – ’n Uitstalling van die kunstenaar, John Amschewitz open in Johannesburg Stadsaal.

1963 – Die Verenigde nasies Spesiale komitee oor Apartheid se finale verslag oor die ontwikkeling van Suid-Afrika se rasse beleid sedert 6 November 1962 word voorgelê.

1974 – Die Verenigde State van Amerika besluit om helikopters en verkennings vliegtuie aan Suid-Afrika te verkoop.

1974 – Die Burger se susterkoerant, Die Beeld verskyn vir die eerste keer in Johannesburg met Schalk Pienaar as redakteur.

1974 – Die Minister van Verdediging kondig aan dat Suid-Afrika binnekort hulle eie panser voertuie gaan begin vervaardig.

1975 – Suid-Afrika daag nie op vir die 30ste sessie van die Verenigde Nasies Algemene vergadering in New York nie. Die Suid-Afrikaanse verhouding met die Verenigde Nasies word ondersoek.

1983 – Die Latyns-Amerikaanse Streek Konferensie se Spesiale Komitee teen Apartheid in samewerking met die Regering van Venezuela begin.

1983 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met Swaziland in verband met finansiële en tegniese bystand.

1985 – Suid-Afrikaanse en Namibiese Veiligheid Magte gaan na Angola om SWAPO magte te soek.

1985 – Die ses suidelike lande in Afrika, Angola, Botswana, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe doen ’n beroep op Suid-Afrika om Nelson Mandela en ander politieke gevangenis vry te laat.

1986 – Die ergste mynramp tot nog toe eis die lewe van 177 mense by die Kinross-myn naby Evander.

1987 – Israel stel beperkte sanksies teen Suid-Afrika in wat onder meer private beleggings en die invoer van goue muntstukke raak.

1987 – Othello word opgevoer in Suid-Afrika vir die eerste keer met ’n swart akteur, John Kani.

1987 – Die Protokol oor Stowwe vat die Osoonlaag afbreek, waaraan Suid-Afrika ’n lidland is word in Montreal geteken.

1988 – Suid-Afrikaanse soldate word betrek by aan Kubaanse soldate se aanval in Angola op UNITA.

1988 – Konstruksie van die Lesotho Hoogland water projek begin.

1989 – President Frederick Willem (F. W.) de Klerk nomineer sy kabinet.

1990 – Openbare vergaderings in Thokoza en Soweto word deur ongeveer 70 000 mense bygewoon waar tradisionele leiers ’n einde aan geweld beplan en politieke partye versoek om vrede na te streef.

1991 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met die Internasionale Atoomenergie Agentskap wat die inspeksie van Atoom fasiliteite bewerkstellig.

1994 – Suid-Afrika sluit diplomatieke bande met Sri Lanka.

1996 – Die voormalige Polisie kolonel, Eugene de Kock begin bewyse in die Pretoria Hooggeregshof voorlê waarin hy sy deelname in die apartheid regering se Vuil spel veldtog uitlê.

1999 – ’n Beampte van die Suid-Afrikaanse Infanteriebataljon, Luitenant Sibusiso Madubela skiet sewe van sy wit kollegas en wond vyf waarvan een ’n week later serf.

2004 – Die “Pan African Parliament” (PAP) se tweede sitting word geopen deur president Thabo Mbeki vir die eerste keer by hulle permanente nuwe setel, Gallagher Estate in Midrand.

2004 – Will Smith word deur Nelson Mandela aangestel as ambassadeur van die 46664 Vigs bewusmakingsveldtog.

Geboortes

1874 – Pieter Kuiper de Vos de Villiers, pedagoog, konsert orrelis en die skrywer van verskeie Psalm- en gesangmelodieë in Caledon.

1899 – Dr. George Ellis Ntsane Ross, kultuur leier, politikus en die persoon van die Johannesburg tak van Nasionale Pers gestig het in Harrismith.

1902 – Maude Francis Eyston Sumner, kunstenaar in Johannesburg.

1917 – Alwyn (Louis) Schlebusch, parlementslid en voormalige president van die President Raad in Lady Grey.

1939 – Breyten Breytenbach, skrywer en kunstenaar in Bonnievale.

1956 – Dave Richardson, krieketspeler in Johannesburg.

1961 – André Strydom, dirigent.

1974 – Alwyn Bruinders, akteur in George.

1980 – Mbulelo Mabizela, sokkerspeler in Pietermaritzburg.

Sterftes

1851 – Newton Adams, sendeling en eerste mediese dokter in Natal in Amanzimtoti.

1938 – Bernardus (Barbu) R. Buys, sub-redakteur van die eerste twee Afrikaanse publikasies, Ons Klyntji en Die Patriot in Buffelshoek, distrik Pretoria.

1999 – Floors Duvenhage, rugbyspeler in Somerset-Wes weens hartversaking.

2004 – Dolly Ratebe, jazz musikant in Ga-Rankuwa Hospitaal buite Pretoria as resultaat van ’n beroerte ’n paar dae vroeër.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Goewerneur,Abraham,Sluysken,Kaapkolonie,Verdrag,Rustenburg,Rondebosch,Kaap,Brittanje,Mpande,Dingane,Tugela,Rivier,Milner,Britse,Austen,Chamberlain,Suidelike,Afrika,word,Hectorspruit,Krokodilrivier,Klein,Grededier,Wynand,Malan,Visserskraal,Noupoort,Gawerjal,Dogters,Stemregkoors,Premier,Hendrik,Mathilda,Hanekom,John,Amschewitz,Johannesburg,Stadsaal,Verenigde,Spesiale,Apartheid,finale,Suid,November,State,Amerika,Burger,Beeld,Schalk,Pienaar,Minister,Nasies,Algemene,York,Afrikaanse,Latyns,Amerikaanse,Streek,Konferensie,Komitee,Venezuela,Swaziland,Namibiese,Veiligheid,Magte,Angola,SWAPO,Botswana,Tanzanië,Zambië,Zimbabwe,Nelson,Mandela,Kinross,Evander,Israel,Othello,Kani,Protokol,Stowwe,Osoonlaag,Montreal,Kubaanse,UNITA,Konstruksie,Lesotho,Hoogland,President,Frederick,Willem,Klerk,Openbare,Thokoza,Soweto,Internasionale,Atoomenergie,Agentskap,Atoom,Lanka,Polisie,Eugene,Kock,Pretoria,Hooggeregshof,Vuil,Beampte,Infanteriebataljon,Luitenant,Sibusiso,Madubela,African,Parliament,Thabo,Mbeki,Gallagher,Estate,Midrand,Smith,Vigs,Geboortes,Pieter,Kuiper,Villiers,Psalm,Caledon,George,Ellis,Ntsane,Ross,Nasionale,Pers,Harrismith,Maude,Francis,Eyston,Sumner,Alwyn,Louis,Schlebusch,Raad,Lady,Grey,Breyten,Breytenbach,Bonnievale,Dave,Richardson,André,Strydom,Bruinders,Mbulelo,Mabizela,Pietermaritzburg,Sterftes,Newton,Adams,Natal,Amanzimtoti,Bernardus,Barbu,Klyntji,Patriot,Buffelshoek,Duvenhage,Somerset,Ratebe,jazz,Rankuwa,Hospitaal,Stuur,Teken,Volg,Twitter,mense,waarin,versoek,twee,vandag,deur,kommando,weens,aanval,naby,kunstenaar,eerste,keer,redakteur,hulle,gaan,onderteken,ooreenkoms,soek,politieke,laat,akteur,soldate,waar,voormalige,skrywer,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Goewerneur,Abraham,Sluysken,Kaapkolonie,Verdrag,Rustenburg,Rondebosch,Kaap,Brittanje,Mpande,Dingane,Tugela,Rivier,Milner,Britse,Austen,Chamberlain,Suidelike,Afrika,word,Hectorspruit,Krokodilrivier,Klein,Grededier,Wynand,Malan,Visserskraal,Noupoort,Gawerjal,Dogters,Stemregkoors,Premier,Hendrik,Mathilda,Hanekom,John,Amschewitz,Johannesburg,Stadsaal,Verenigde,Spesiale,Apartheid,finale,Suid,November,State,Amerika,Burger,Beeld,Schalk,Pienaar,Minister,Nasies,Algemene,York,Afrikaanse,Latyns,Amerikaanse,Streek,Konferensie,Komitee,Venezuela,Swaziland,Namibiese,Veiligheid,Magte,Angola,SWAPO,Botswana,Tanzanië,Zambië,Zimbabwe,Nelson,Mandela,Kinross,Evander,Israel,Othello,Kani,Protokol,Stowwe,Osoonlaag,Montreal,Kubaanse,UNITA,Konstruksie,Lesotho,Hoogland,President,Frederick,Willem,Klerk,Openbare,Thokoza,Soweto,Internasionale,Atoomenergie,Agentskap,Atoom,Lanka,Polisie,Eugene,Kock,Pretoria,Hooggeregshof,Vuil,Beampte,Infanteriebataljon,Luitenant,Sibusiso,Madubela,African,Parliament,Thabo,Mbeki,Gallagher,Estate,Midrand,Smith,Vigs,Geboortes,Pieter,Kuiper,Villiers,Psalm,Caledon,George,Ellis,Ntsane,Ross,Nasionale,Pers,Harrismith,Maude,Francis,Eyston,Sumner,Alwyn,Louis,Schlebusch,Raad,Lady,Grey,Breyten,Breytenbach,Bonnievale,Dave,Richardson,André,Strydom,Bruinders,Mbulelo,Mabizela,Pietermaritzburg,Sterftes,Newton,Adams,Natal,Amanzimtoti,Bernardus,Barbu,Klyntji,Patriot,Buffelshoek,Duvenhage,Somerset,Ratebe,jazz,Rankuwa,Hospitaal,Stuur,Teken,Volg,Twitter,mense,waarin,versoek,twee,vandag,deur,kommando,weens,aanval,naby,kunstenaar,eerste,keer,redakteur,hulle,gaan,onderteken,ooreenkoms,soek,politieke,laat,akteur,soldate,waar,voormalige,skrywer,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Goewerneur,Abraham,Sluysken,Kaapkolonie,Verdrag,Rustenburg,Rondebosch,Kaap,Brittanje,Mpande,Dingane,Tugela,Rivier,Milner,Britse,Austen,Chamberlain,Suidelike,Afrika,word,Hectorspruit,Krokodilrivier,Klein,Grededier,Wynand,Malan,Visserskraal,Noupoort,Gawerjal,Dogters,Stemregkoors,Premier,Hendrik,Mathilda,Hanekom,John,Amschewitz,Johannesburg,Stadsaal,Verenigde,Spesiale,Apartheid,finale,Suid,November,State,Amerika,Burger,Beeld,Schalk,Pienaar,Minister,Nasies,Algemene,York,Afrikaanse,Latyns,Amerikaanse,Streek,Konferensie,Komitee,Venezuela,Swaziland,Namibiese,Veiligheid,Magte,Angola,SWAPO,Botswana,Tanzanië,Zambië,Zimbabwe,Nelson,Mandela,Kinross,Evander,Israel,Othello,Kani,Protokol,Stowwe,Osoonlaag,Montreal,Kubaanse,UNITA,Konstruksie,Lesotho,Hoogland,President,Frederick,Willem,Klerk,Openbare,Thokoza,Soweto,Internasionale,Atoomenergie,Agentskap,Atoom,Lanka,Polisie,Eugene,Kock,Pretoria,Hooggeregshof,Vuil,Beampte,Infanteriebataljon,Luitenant,Sibusiso,Madubela,African,Parliament,Thabo,Mbeki,Gallagher,Estate,Midrand,Smith,Vigs,Geboortes,Pieter,Kuiper,Villiers,Psalm,Caledon,George,Ellis,Ntsane,Ross,Nasionale,Pers,Harrismith,Maude,Francis,Eyston,Sumner,Alwyn,Louis,Schlebusch,Raad,Lady,Grey,Breyten,Breytenbach,Bonnievale,Dave,Richardson,André,Strydom,Bruinders,Mbulelo,Mabizela,Pietermaritzburg,Sterftes,Newton,Adams,Natal,Amanzimtoti,Bernardus,Barbu,Klyntji,Patriot,Buffelshoek,Duvenhage,Somerset,Ratebe,jazz,Rankuwa,Hospitaal,Stuur,Teken,Volg,Twitter,mense,waarin,versoek,twee,vandag,deur,kommando,weens,aanval,naby,kunstenaar,eerste,keer,redakteur,hulle,gaan,onderteken,ooreenkoms,soek,politieke,laat,akteur,soldate,waar,voormalige,skrywer,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment