Friday, 09 September 2011

9 September

Gebeure

1601 – Die Brits-Oos-Indiese vloot onder Kaptein James Lancaster seil Tafelbaai binne.

1824 – Die Kaapkolonie se noordelike grens verskuif na die Oranjerivier.

1828 – Sir Lowry Cole word goewerneur van die Kaapkolonie.

1847 – Die Republiek van Kliprivier (Ladysmith Area) word deur Brittanje geannekseer.

1900 – Generaal T. Kelly Kenny vra Lord Roberts se toestemming om vlugteling kampe in te rig vir die Bloemfontein en Kroonstad burgers wat oorgegee het.

1901 – Daar word Krygswet afgekondig oor die hawens van die Kaapkolonie.

1939 – Dr. D. F. Malan en Generaal J. B. M. Hertzog kom by Monumentkoppie in Pretoria bymekaar om hulle verskille by te lê vir volks hereniging. ’n Groot skare woon dit by.

1959 – Nasionale Boekhandel (NB) neem Tafelberg uitgewers oor.

1979 – Jody Scheckter word Suid-Afrika se eerste Italiaanse Grand Prix wêreldkampioen. Hy bestuur ’n Ferrari 312T4.

1985 – Amerikaanse president Ronald Reagan stem in om slegs beperkte sanksies op Suid-Afrika uit te oefen.

1990 – Generaal-majoor Bantu Holomisa, militêre leier van die Transkei vra ’n ondersoek na die geweld aan die Rand wat na bewering deur regse elemente aangevuur word.

1994 – Voormalige vryheidsvegters van die ANC neem deel aan protes optogte. Hulle versoek gelyke regte en vergoeding in die Suid-Afrikaanse weermag. President Nelson Mandela oortuig hulle om terug te gaan na hulle barak.

1997 – President Frederik Willem (F. W.) de Klerk lewer sy afskeid toespraak in die parlement.

Geboortes

1873 – Pieter Willem Frederik Wenning, Suid-Afrikaanse skilder in Den Haag, Nederland.

1891 – Trudie Kestell, kultuurhistoriese navorser

1947 – Hilda Grobler, letterkundige

1956 – Sydney Maree, atleet in Cullinan.

1963 – Garth Wright, rugbyspeler in Oos-Londen.

1968 – Francois Botha, bokser in Witbank.

Sterftes

1868 – Mzilikazi, koning van die Rhodesiese Ndebele stam in sy stad in Bulawayo.

1873 – Koning Maqoma, koning van die Xhosa AmaNqqika (Gaika) stam en oorlogsheld op Robbeneiland.

1986 – Andrew Zondo, ANC lidmaat word tereggestel na hy skuldig bevind is aan die bomaanval in ’n inkopie sentrum in Amanzimtoti.

1986 – Clarence Payi, ANC Lidmaat word tereggestel na hy skuldig bevind word aan die moord op Benjamin Langa.

1986 – Sipho Xulu, ANC lidmaat word tereggestel na hy skuldig bevind word aan die moord op Benjamin Langa.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Brits,Indiese,Kaptein,James,Lancaster,Tafelbaai,Kaapkolonie,Oranjerivier,Lowry,Cole,word,Republiek,Kliprivier,Ladysmith,Area,Brittanje,Generaal,Kenny,Lord,Roberts,Bloemfontein,Kroonstad,Daar,Krygswet,Malan,Hertzog,Monumentkoppie,Pretoria,Groot,Nasionale,Boekhandel,Tafelberg,Jody,Scheckter,Suid,Afrika,Italiaanse,Grand,Prix,Ferrari,Amerikaanse,president,Ronald,Reagan,Bantu,Holomisa,Transkei,Rand,Voormalige,Hulle,Afrikaanse,Nelson,Mandela,Frederik,Willem,Klerk,Geboortes,Pieter,Haag,Nederland,Trudie,Kestell,Hilda,Grobler,Sydney,Maree,Cullinan,Garth,Londen,Francois,Botha,Witbank,Sterftes,Mzilikazi,Rhodesiese,Ndebele,Bulawayo,Maqoma,Xhosa,AmaNqqika,Gaika,Robbeneiland,Andrew,Zondo,Amanzimtoti,Clarence,Payi,Lidmaat,Benjamin,Langa,Sipho,Xulu,Stuur,Teken,Volg,Twitter,deur,neem,deel,stam,tereggestel,skuldig,bevind,moord,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Brits,Indiese,Kaptein,James,Lancaster,Tafelbaai,Kaapkolonie,Oranjerivier,Lowry,Cole,word,Republiek,Kliprivier,Ladysmith,Area,Brittanje,Generaal,Kenny,Lord,Roberts,Bloemfontein,Kroonstad,Daar,Krygswet,Malan,Hertzog,Monumentkoppie,Pretoria,Groot,Nasionale,Boekhandel,Tafelberg,Jody,Scheckter,Suid,Afrika,Italiaanse,Grand,Prix,Ferrari,Amerikaanse,president,Ronald,Reagan,Bantu,Holomisa,Transkei,Rand,Voormalige,Hulle,Afrikaanse,Nelson,Mandela,Frederik,Willem,Klerk,Geboortes,Pieter,Haag,Nederland,Trudie,Kestell,Hilda,Grobler,Sydney,Maree,Cullinan,Garth,Londen,Francois,Botha,Witbank,Sterftes,Mzilikazi,Rhodesiese,Ndebele,Bulawayo,Maqoma,Xhosa,AmaNqqika,Gaika,Robbeneiland,Andrew,Zondo,Amanzimtoti,Clarence,Payi,Lidmaat,Benjamin,Langa,Sipho,Xulu,Stuur,Teken,Volg,Twitter,deur,neem,deel,stam,tereggestel,skuldig,bevind,moord,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Brits,Indiese,Kaptein,James,Lancaster,Tafelbaai,Kaapkolonie,Oranjerivier,Lowry,Cole,word,Republiek,Kliprivier,Ladysmith,Area,Brittanje,Generaal,Kenny,Lord,Roberts,Bloemfontein,Kroonstad,Daar,Krygswet,Malan,Hertzog,Monumentkoppie,Pretoria,Groot,Nasionale,Boekhandel,Tafelberg,Jody,Scheckter,Suid,Afrika,Italiaanse,Grand,Prix,Ferrari,Amerikaanse,president,Ronald,Reagan,Bantu,Holomisa,Transkei,Rand,Voormalige,Hulle,Afrikaanse,Nelson,Mandela,Frederik,Willem,Klerk,Geboortes,Pieter,Haag,Nederland,Trudie,Kestell,Hilda,Grobler,Sydney,Maree,Cullinan,Garth,Londen,Francois,Botha,Witbank,Sterftes,Mzilikazi,Rhodesiese,Ndebele,Bulawayo,Maqoma,Xhosa,AmaNqqika,Gaika,Robbeneiland,Andrew,Zondo,Amanzimtoti,Clarence,Payi,Lidmaat,Benjamin,Langa,Sipho,Xulu,Stuur,Teken,Volg,Twitter,deur,neem,deel,stam,tereggestel,skuldig,bevind,moord,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment