Monday, 12 September 2011

12 September

Gebeure

1835 – Die Sesde Grensoorlog eindig.

1890 – Die “Chartered Company” hys die Union Jack by Harare en Rhodesië word daarmee formeel geannekseer deur Brittanje.

1900 – Die boere vernietig hulle eerste Creuzot “Long Tom” kanon met dinamiet en gooi die stukke in die Krokodilrivier.

1900 – Die goewerneur van Portugees Oos-Afrika, J. J. Machado nooi President Paul Kruger on in die goewerneurs woning tuis te gaan in Lourenço Marques. President Kruger is egter agterdogtig en dink dat hulle hom onder huisarres wil plaas.

1901 – Generaal Jan Smuts se 200 man sterk kommando word omsingel by Penhoek in die Kaapkolonie maar breek uit na ’n lang geveg.

1903 – Die Suid-Afrikaanse rugby span verslaan die Britte for die eerste keer op Newlands met ’n puntetelling van 8-0.

1960 – Die Anglikaanse Biskop van Johannesburg, Eerwaarde Ambrose Reeves word in die stilligheid deporteer.

1963 – Lugruimte word vir Suid-Afrikaanse en Portugese vliegtuie gesluit deur Chad.

1966 – Minister van Verdediging, Pieter Willem (P.W.) Botha, kondig in Kaapstad aan dat die poste van Sekretaris van Verdediging en Kommandant-Generaal van die Weermag voortaan gekombineer sal word.

1972 – Dr. H. Muller word verkies tot leier van die Nasionale Party in Transvaal.

1975 – Die “Coloured Persons Representative Council” (CRC) verdaag hulle vergadering sonder om hulle begroting goed te keur en versoek die regering om aan hulle eise te voldoen om volle verteenwoordiging in die regering te kry en volle regte aan hulle lede.

1978 – Steve Biko se broer en suster, haar man en verskeie van sy familielede en vriende word gearresteer.

1979 – Suid-Afrika se nuwe ambassadeur aan die Verenigde Nasies, Adriaan (Riaan) Eksteen stel homself vooraan die sekretaris-generaal Dr. Kurt Waldheim.

1984 – Die Suid-Afrikaanse onlustepolisie brand los met traangas en swepe in die onrusgeteisterde Soweto. Alle anti-regerings vergaderings word verban.

1988 – President Pieter Willem (P. W.) Botha ontmoet President Joaquim Chissano van Mosambiek by Songo in Tete om diplomatieke bande te versterk en die Nkomati ooreenkoms te herbevestig.

1989 – Stakings, soos versoek deur verskeie unies op die sogenaamde Biko dag gaan grootliks ongesiens verby en word slegs op enkele plekke gehou.

1990 – Die Amsterdam gebaseerde verskepings navorsings maatskappy publiseer ’n verslag getiteld “Fuel for Apartheid” waarin hulle beweer dat Suid-Afrika se pogings om die sanksies teen die land te omseil ons $2 000 Miljoen per jaar kos.

1991 – Suid-Afrika onderteken ’n handels ooreenkoms met die Tsjeggiese en Slowakiese Regering.

1994 – Nasionale Pers word op die Johannesburgse Aandelebeurs genoteer.

1995 – Suid-Afrika onderteken ’n raamwerk ooreenkoms met die Europese beleggings bank.

1996 – Die Irannese president Rafsanjani kom in Suid-Afrika aan op ’n ses-nasie toer deur Sub Sahara Afrika e midde van geweldige nasionale en internasionale teenstand.

2001 – Die Suid-Afrikaanse hoe kommissie in Botswana, in samewerking met die besigheids gemeenskap van die area bied die heel eerste Suid-Afrika Week aan.

Geboortes

1864 – Abraham Esau, kleurling leier in Kenhardt, Kaapkolonie.

1907 – Professor Felix V. Lategan, eerste professor in Afrikaans en Hollands aan die Universiteit Kollege van die Wes-Kaap in Burgersdorp.

1949 – Jeremy Cronin, Suid-Afrikaanse Kommuniste Party politikus in Durban.

1951 – Willem Hendrik Adriaan Boshoff, kunstenaar in Vanderbijlpark.

1968 – Richard Snell, krieketspeler in Durban.

Sterftes

1835 – Adam Kok II, Griekwa Hoofman by Bergrivier.

1931 – Andries J. Bester, boere kommandant gedurende die tweede Anglo-boere oorlog in Paul Roux.

1977 – Stephen (Steve) Biko, leier van die “Black Consciousness Movement” in aanhouding in Pretoria.

1989 – Advokaat Anton Lubowski, sekretaris-generaal van die “Sout West African People’s Organization” (SWAPO) word doodgeskiet buite sy huis in Windhoek.

2004 – Rachel Alexander (Ray) Simons, Latvia gebore kommunis en werkersunie lid en in Kaapstad.1965 – Vincent Lawrence, gemeenskapsleier en konfidensiële klerk van Ghandi in Durban.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Sesde,Grensoorlog,Company,Union,Jack,Harare,Rhodesië,word,Brittanje,Creuzot,Long,Krokodilrivier,Portugees,Afrika,Machado,President,Paul,Kruger,Lourenço,Generaal,Smuts,Penhoek,Kaapkolonie,Suid,Afrikaanse,Britte,Newlands,Anglikaanse,Biskop,Johannesburg,Eerwaarde,Ambrose,Lugruimte,Portugese,Chad,Minister,Pieter,Willem,Botha,Kaapstad,Sekretaris,Kommandant,Weermag,Muller,Nasionale,Transvaal,Persons,Representative,Council,Steve,Biko,Verenigde,Nasies,Adriaan,Riaan,Kurt,Waldheim,Soweto,Alle,Joaquim,Chissano,Mosambiek,Songo,Tete,Nkomati,Stakings,Amsterdam,Fuel,Apartheid,Miljoen,Tsjeggiese,Slowakiese,Pers,Johannesburgse,Aandelebeurs,Europese,Irannese,Rafsanjani,Sahara,Botswana,area,Week,Geboortes,Abraham,Esau,Kenhardt,Professor,Felix,Lategan,Afrikaans,Hollands,Universiteit,Kollege,Kaap,Burgersdorp,Jeremy,Cronin,Kommuniste,Durban,Hendrik,Boshoff,Vanderbijlpark,Richard,Snell,Sterftes,Adam,Griekwa,Hoofman,Bergrivier,Andries,Bester,Anglo,Roux,Stephen,Black,Movement,Pretoria,Advokaat,Anton,Lubowski,Sout,West,African,People,Organization,SWAPO,Windhoek,Rachel,Alexander,Simons,Latvia,Vincent,Lawrence,Ghandi,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Marques,deur,boere,hulle,eerste,gaan,leier,versoek,volle,verskeie,vriende,ooreenkoms,onderteken,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Sesde,Grensoorlog,Company,Union,Jack,Harare,Rhodesië,word,Brittanje,Creuzot,Long,Krokodilrivier,Portugees,Afrika,Machado,President,Paul,Kruger,Lourenço,Generaal,Smuts,Penhoek,Kaapkolonie,Suid,Afrikaanse,Britte,Newlands,Anglikaanse,Biskop,Johannesburg,Eerwaarde,Ambrose,Lugruimte,Portugese,Chad,Minister,Pieter,Willem,Botha,Kaapstad,Sekretaris,Kommandant,Weermag,Muller,Nasionale,Transvaal,Persons,Representative,Council,Steve,Biko,Verenigde,Nasies,Adriaan,Riaan,Kurt,Waldheim,Soweto,Alle,Joaquim,Chissano,Mosambiek,Songo,Tete,Nkomati,Stakings,Amsterdam,Fuel,Apartheid,Miljoen,Tsjeggiese,Slowakiese,Pers,Johannesburgse,Aandelebeurs,Europese,Irannese,Rafsanjani,Sahara,Botswana,area,Week,Geboortes,Abraham,Esau,Kenhardt,Professor,Felix,Lategan,Afrikaans,Hollands,Universiteit,Kollege,Kaap,Burgersdorp,Jeremy,Cronin,Kommuniste,Durban,Hendrik,Boshoff,Vanderbijlpark,Richard,Snell,Sterftes,Adam,Griekwa,Hoofman,Bergrivier,Andries,Bester,Anglo,Roux,Stephen,Black,Movement,Pretoria,Advokaat,Anton,Lubowski,Sout,West,African,People,Organization,SWAPO,Windhoek,Rachel,Alexander,Simons,Latvia,Vincent,Lawrence,Ghandi,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Marques,deur,boere,hulle,eerste,gaan,leier,versoek,volle,verskeie,vriende,ooreenkoms,onderteken,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Sesde,Grensoorlog,Company,Union,Jack,Harare,Rhodesië,word,Brittanje,Creuzot,Long,Krokodilrivier,Portugees,Afrika,Machado,President,Paul,Kruger,Lourenço,Generaal,Smuts,Penhoek,Kaapkolonie,Suid,Afrikaanse,Britte,Newlands,Anglikaanse,Biskop,Johannesburg,Eerwaarde,Ambrose,Lugruimte,Portugese,Chad,Minister,Pieter,Willem,Botha,Kaapstad,Sekretaris,Kommandant,Weermag,Muller,Nasionale,Transvaal,Persons,Representative,Council,Steve,Biko,Verenigde,Nasies,Adriaan,Riaan,Kurt,Waldheim,Soweto,Alle,Joaquim,Chissano,Mosambiek,Songo,Tete,Nkomati,Stakings,Amsterdam,Fuel,Apartheid,Miljoen,Tsjeggiese,Slowakiese,Pers,Johannesburgse,Aandelebeurs,Europese,Irannese,Rafsanjani,Sahara,Botswana,area,Week,Geboortes,Abraham,Esau,Kenhardt,Professor,Felix,Lategan,Afrikaans,Hollands,Universiteit,Kollege,Kaap,Burgersdorp,Jeremy,Cronin,Kommuniste,Durban,Hendrik,Boshoff,Vanderbijlpark,Richard,Snell,Sterftes,Adam,Griekwa,Hoofman,Bergrivier,Andries,Bester,Anglo,Roux,Stephen,Black,Movement,Pretoria,Advokaat,Anton,Lubowski,Sout,West,African,People,Organization,SWAPO,Windhoek,Rachel,Alexander,Simons,Latvia,Vincent,Lawrence,Ghandi,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Marques,deur,boere,hulle,eerste,gaan,leier,versoek,volle,verskeie,vriende,ooreenkoms,onderteken,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment