Thursday, 08 September 2011

8 September

Gebeure
1682 - ’n Dagboekinskrywing van die goewerneur van die Kaap maak melding van Halley se Komeet. Die eerste keer dat die komeet in die Suidelike Halfrond gesien word.
1886 – Die Witwatersrand word tot goudveld verklaar.
1899 – Die Britse regering stuur ’n addisionele 10 000 troepe na Natal.
1900 – Die treinspoor tussen Leeuwspruit en Vredefort word op vyf verskillende plekke opgeblaas deur Boeremagte.
1914 – Daar word aangekondig dat die oorlog na Duits-Suidwes uitgebrei gaan word deur die Unie-regering se verteenwoordiger Generaal Louis Botha.
1914 – Graaf Sidney Charles Buxton word aangestel as die tweede goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika. (Goewerneur-generaal van 1914 – 1920)
1967 – Die Suid-Afrikaanse Polisie erken hulle was in Rhodesië (later hernoem na Zimbabwe) om te help veg teen die gorilla soldate.
1983 – Suid-Afrikaanse vlugtelinge verlaat Lesotho.
1986 – Die diplomatieke kantoor van die ANC in Stockhölm loop onder ’n bomaanval deur.
1990 – Nelson Mandela dreig met ’n gewapende stryd as die regering nie iets teen die geweld doen nie.
1991 – Dertien inwoners van Mofolo sterf in ’n I. V. P. aanval.
1992 – Nelson Mandela dring aan dat tuisland leier afgeset word wie se troepe 24 betogers doodgeskiet het.
1997 – Marthinus van Schalkwyk word aangestel as die leier van die Nasionale Party (NP)
1998 – ’n Groep apartheid polisiemanne doen aansoek om amnestie by die Waarheids en versoenings kommissie.
1998 – Mpush Makambi wen Adrian Dodson in die middelgewig boks stryd in Brittanje. Gevolglik word hy as bokser van die jaar aangewys.

Geboortes
1901 – Hendrik Frensch (H. F.) Verword, eerste-minister in Amsterdam, Nederland.
1910 – Kalie Heese, predikant en akademikus in die Paarl.
1937 – Mario Schiess, dramaturg en regisseur
1972 – Jacobus Petrus (Os) du Randt, rugbyspeler in Elliot.
Sterftes
1916 – Johanna Joubert nee Lubbe, generaal Piet Joubert se eggenote
2006 – Hilda Bernstein nee Schwatz , Engels gebore skrywer, kunstenaar en aktivis in Kaapstad.
2016 - Johan Botha, Suid AFrikaanse tenoor in Wene, Oostenryk.


Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   
Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.


Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,
Windows Live Tags: September,Gebeure,Kaap,Halley,Komeet,Suidelike,Halfrond,word,Witwatersrand,Britse,Natal,Leeuwspruit,Vredefort,Boeremagte,Daar,Duits,Suidwes,Unie,Generaal,Louis,Botha,Graaf,Sidney,Charles,Buxton,Suid,Afrika,Goewerneur,Afrikaanse,Polisie,Rhodesië,Zimbabwe,gorilla,Lesotho,Stockhölm,loop,Nelson,Mandela,Dertien,Mofolo,Marthinus,Schalkwyk,Nasionale,Groep,Waarheids,Mpush,Makambi,Adrian,Dodson,Brittanje,Gevolglik,Geboortes,Hendrik,Frensch,Verword,Amsterdam,Nederland,Kalie,Heese,Paarl,Mario,Jacobus,Petrus,Randt,Elliot,Sterftes,Johanna,Joubert,Lubbe,Piet,Hilda,Bernstein,Schwatz,Engels,Kaapstad,Stuur,Teken,Volg,Twitter,eerste,troepe,deur,aangestel,stryd,iets,doen,leier,gerus,geskiedenis
WordPress Tags: September,Gebeure,Kaap,Halley,Komeet,Suidelike,Halfrond,word,Witwatersrand,Britse,Natal,Leeuwspruit,Vredefort,Boeremagte,Daar,Duits,Suidwes,Unie,Generaal,Louis,Botha,Graaf,Sidney,Charles,Buxton,Suid,Afrika,Goewerneur,Afrikaanse,Polisie,Rhodesië,Zimbabwe,gorilla,Lesotho,Stockhölm,loop,Nelson,Mandela,Dertien,Mofolo,Marthinus,Schalkwyk,Nasionale,Groep,Waarheids,Mpush,Makambi,Adrian,Dodson,Brittanje,Gevolglik,Geboortes,Hendrik,Frensch,Verword,Amsterdam,Nederland,Kalie,Heese,Paarl,Mario,Jacobus,Petrus,Randt,Elliot,Sterftes,Johanna,Joubert,Lubbe,Piet,Hilda,Bernstein,Schwatz,Engels,Kaapstad,Stuur,Teken,Volg,Twitter,eerste,troepe,deur,aangestel,stryd,iets,doen,leier,gerus,geskiedenis
Blogger Labels: September,Gebeure,Kaap,Halley,Komeet,Suidelike,Halfrond,word,Witwatersrand,Britse,Natal,Leeuwspruit,Vredefort,Boeremagte,Daar,Duits,Suidwes,Unie,Generaal,Louis,Botha,Graaf,Sidney,Charles,Buxton,Suid,Afrika,Goewerneur,Afrikaanse,Polisie,Rhodesië,Zimbabwe,gorilla,Lesotho,Stockhölm,loop,Nelson,Mandela,Dertien,Mofolo,Marthinus,Schalkwyk,Nasionale,Groep,Waarheids,Mpush,Makambi,Adrian,Dodson,Brittanje,Gevolglik,Geboortes,Hendrik,Frensch,Verword,Amsterdam,Nederland,Kalie,Heese,Paarl,Mario,Jacobus,Petrus,Randt,Elliot,Sterftes,Johanna,Joubert,Lubbe,Piet,Hilda,Bernstein,Schwatz,Engels,Kaapstad,Stuur,Teken,Volg,Twitter,eerste,troepe,deur,aangestel,stryd,iets,doen,leier,gerus,geskiedenis



























No comments:

Post a Comment