Saturday, 24 September 2011

24 September

Gebeure

1660 – Jan van Riebeeck skryf aan Otto Jansz op Robbeneiland en vra hoeveel skape hy op die eiland het en of hy nog skape soek. Hy versoek hom ook om die vuurtoring behoorlik te versorg.

1894 – Pondoland (later Transkei) word deel van die Kaapkolonie.

1901 – Kommandant-Generaal Louis Botha daag by Babanango op die Zoeloeland grens aan.

1901 – Generaal Jan Smuts bereik die Katberge, omgewing Fort Beaufort in die Kaapkolonie.

1948 – Die eerste konferensie word gehou in Londen deur die verteenwoordigers van Brittanje se Afrika Kolonies.

1964 – Suid-Afrikaanse wapen fabrieke vervaardig die eerste Belgiese F. N. geweer wat nou in produksie gaan.

1965 – Daar word besluit op ’n konstitusionele konferensie in Londen dat Mauritius ’n onafhanklike staat binne die Statebond sal word teen die einde van 1966.

1968 – Die Marylebone Krieketklub in Engeland stel ’n toer na Suid-Afrika af.

1976 – Die Werkers Party boikot ’n belangrike vergadering van die Kleurling Kabinet Raad.

1980 – Die regering besluit om meer as sewentig swart skole hoofsaaklik in die Kaap te sluit na leerlinge vyf maande lank die skole boikot. Samesprekinge met gemeenskapsleiers is onsuksesvol en geweld gaan voort.

1980 – Die Direkteur-Generaal van Vervoer, Mr. A. B. Eksteen lê sy planne voor vir ’n kuslyn patrollie al langs die Suid-Afrikaanse kus soortgelyk aan die Verenigde State van Amerika se “Coastguard” sonder enige militêre konneksie.

1985 – In die eerste verkiesing sedert onafhanklikheid in Transkei wen die heersende party, die “National Independence Party” feitelik al sewentig setels in die regering.

1987 – Die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika (Contralesa) word begin om die belange van tradisionele leiers te verteenwoordig.

1987 – ’n Weermag lig Eerste-minister George Matanzime van die Transkei uit die kussings en neem beheer oor van die land.

1988 – In KaNgwane se eerste algemene verkiesing word sewe en vyftig lede tot die Wetgewende Vergadering verkies.

1988 – ’n Gebou waarin verskeie Unie kantore is, onder andere Cosato, Chemiese Werkers Unie en NUMSA, word met ’n bom opgeblaas in Durban.

1989 – Meer as 3000 mense stap na die Polisiekantoor in Acornhoek, Transvaal (nou Mpumalanga) om die opheffing van die noodtoestand te eis.

1990 – President George Bush van die Verenigde State van Amerika steun President F. W. de Klerk se hervormings inisiatiewe.

1990 – Winnie Mandela word aangekla op vier aanklagte van ontvoering en aanranding. Sy sal ook saam met sewe ander staan op ’n klag van moord op Stompie Moeketsi in Desember 1988.

1991 – Oostenryk kondig aan dat hulle die meeste van hulle sanksies teen Suid-Afrika gaan lig, insluitend die verbod op belegging vir ’n periode van een jaar.

1992 – Elf mense word doodgeskiet in ’n aanval deur 30 gewapende mans op die Inkatha-Vryheidsparty (IVP) ondersteunde woongebied van Kengeshe in Natal.

1993 – In ’n toespraak aan die Verenigde Nasies vra Nelson Mandela dat alle bestaande sanksies teen Suid-Afrika gelig word.

1993 – Die uitlewerings ooreenkoms van 4 en 5 September 1968 met Swaziland word aangepas.

1994 – ’n Hewige dispuut tussen Mangosutho Buthelezi, Minister van Binnelandse Sake en leier van die Inkatha Vryheid Party (IVP) en sy neef, Zoeloe Koning Goodwill Zwelithini gedurende die Shaka Zoeloe feesvieringe bring vrese van hernude geweld tussen hulle ondersteuners.

1995 – Die publieke vakansiedag, Nasionale Erfenis dag word vir die eerste keer gevier.

1996 – President Nelson Mandela vereer die komponis van die lied “Nkosi, Sikelelê iAfrika”, Enoch Sontonga met die Goue Order vir Lofwaardige diens.

2005 – Die Trojaanse Perd Slagting in Athlone van 15 Oktober 1985 gedenkteken word onthul.

Geboortes

1794 – Robert Godlonton, outeur, koerant redakteur in Londen.

1889 – Dr. Frans Geldenhuys, eerste redakteur van die Landbouweekblad en eerste hoof vand ie Departement van Landbou.

1898 – Dr. Johannes Frederik (Hans) Janse van Rensburg, Kommandant-generaal van die Ossewabrandwag en administrateur van die Oranje-Vrystaat in Winburg.

1910 – Magda Wessels, sopraan en opera sangeres.

1949 – Baleka Mbete-Kgositsile, Speaker van die Nasionale Vergadering in Claremont, Natal.

1952 – Kagiso Patrick (Pat) Mautloa, kunstenaar in Ventersdorp.

Sterftes

1985 – Batandwa Ndondo, van die Universiteit van Transkei word geskiet deur polisie buite Cala in die Transkei.

1996 – Julia Fairbank-Smith word vermoor op ’n plaas naby Nieuwoudtville.

1996 – Gansie Louw en haar dogter word vermoor op ’n plaas naby Nieuwoudtville.

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Riebeeck,Otto,Jansz,Robbeneiland,Pondoland,Transkei,word,Kaapkolonie,Kommandant,Generaal,Louis,Botha,Babanango,Zoeloeland,Smuts,Katberge,Fort,Beaufort,Londen,Brittanje,Afrika,Kolonies,Suid,Afrikaanse,Belgiese,Daar,Mauritius,Statebond,Krieketklub,Engeland,Werkers,Kabinet,Raad,Kaap,Samesprekinge,Direkteur,Vervoer,Verenigde,State,Amerika,Coastguard,National,Independence,Kongres,Tradisionele,Leiers,Contralesa,Weermag,Eerste,George,Matanzime,KaNgwane,Wetgewende,Gebou,Unie,Cosato,Chemiese,NUMSA,Durban,Meer,Polisiekantoor,Acornhoek,Transvaal,Mpumalanga,President,Bush,Klerk,Winnie,Mandela,Stompie,Moeketsi,Desember,Oostenryk,Inkatha,Kengeshe,Natal,Nasies,Nelson,Swaziland,Hewige,Mangosutho,Buthelezi,Minister,Binnelandse,Sake,Vryheid,Zoeloe,Goodwill,Zwelithini,Shaka,Nasionale,Erfenis,Nkosi,Sikelelê,Enoch,Sontonga,Goue,Order,Lofwaardige,Trojaanse,Perd,Oktober,Geboortes,Robert,Godlonton,Frans,Geldenhuys,Landbouweekblad,Departement,Landbou,Johannes,Frederik,Hans,Janse,Rensburg,Ossewabrandwag,Oranje,Vrystaat,Winburg,Magda,Wessels,Baleka,Mbete,Kgositsile,Speaker,Claremont,Kagiso,Patrick,Mautloa,Ventersdorp,Sterftes,Batandwa,Ndondo,Universiteit,Cala,Julia,Fairbank,Smith,Nieuwoudtville,Gansie,Louw,Stuur,Teken,Volg,Twitter,opera,skape,soek,deel,konferensie,deur,gaan,besluit,boikot,sewentig,skole,geweld,sewe,mense,hulle,sanksies,tussen,redakteur,vermoor,plaas,naby,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Riebeeck,Otto,Jansz,Robbeneiland,Pondoland,Transkei,word,Kaapkolonie,Kommandant,Generaal,Louis,Botha,Babanango,Zoeloeland,Smuts,Katberge,Fort,Beaufort,Londen,Brittanje,Afrika,Kolonies,Suid,Afrikaanse,Belgiese,Daar,Mauritius,Statebond,Krieketklub,Engeland,Werkers,Kabinet,Raad,Kaap,Samesprekinge,Direkteur,Vervoer,Verenigde,State,Amerika,Coastguard,National,Independence,Kongres,Tradisionele,Leiers,Contralesa,Weermag,Eerste,George,Matanzime,KaNgwane,Wetgewende,Gebou,Unie,Cosato,Chemiese,NUMSA,Durban,Meer,Polisiekantoor,Acornhoek,Transvaal,Mpumalanga,President,Bush,Klerk,Winnie,Mandela,Stompie,Moeketsi,Desember,Oostenryk,Inkatha,Kengeshe,Natal,Nasies,Nelson,Swaziland,Hewige,Mangosutho,Buthelezi,Minister,Binnelandse,Sake,Vryheid,Zoeloe,Goodwill,Zwelithini,Shaka,Nasionale,Erfenis,Nkosi,Sikelelê,Enoch,Sontonga,Goue,Order,Lofwaardige,Trojaanse,Perd,Oktober,Geboortes,Robert,Godlonton,Frans,Geldenhuys,Landbouweekblad,Departement,Landbou,Johannes,Frederik,Hans,Janse,Rensburg,Ossewabrandwag,Oranje,Vrystaat,Winburg,Magda,Wessels,Baleka,Mbete,Kgositsile,Speaker,Claremont,Kagiso,Patrick,Mautloa,Ventersdorp,Sterftes,Batandwa,Ndondo,Universiteit,Cala,Julia,Fairbank,Smith,Nieuwoudtville,Gansie,Louw,Stuur,Teken,Volg,Twitter,opera,skape,soek,deel,konferensie,deur,gaan,besluit,boikot,sewentig,skole,geweld,sewe,mense,hulle,sanksies,tussen,redakteur,vermoor,plaas,naby,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Riebeeck,Otto,Jansz,Robbeneiland,Pondoland,Transkei,word,Kaapkolonie,Kommandant,Generaal,Louis,Botha,Babanango,Zoeloeland,Smuts,Katberge,Fort,Beaufort,Londen,Brittanje,Afrika,Kolonies,Suid,Afrikaanse,Belgiese,Daar,Mauritius,Statebond,Krieketklub,Engeland,Werkers,Kabinet,Raad,Kaap,Samesprekinge,Direkteur,Vervoer,Verenigde,State,Amerika,Coastguard,National,Independence,Kongres,Tradisionele,Leiers,Contralesa,Weermag,Eerste,George,Matanzime,KaNgwane,Wetgewende,Gebou,Unie,Cosato,Chemiese,NUMSA,Durban,Meer,Polisiekantoor,Acornhoek,Transvaal,Mpumalanga,President,Bush,Klerk,Winnie,Mandela,Stompie,Moeketsi,Desember,Oostenryk,Inkatha,Kengeshe,Natal,Nasies,Nelson,Swaziland,Hewige,Mangosutho,Buthelezi,Minister,Binnelandse,Sake,Vryheid,Zoeloe,Goodwill,Zwelithini,Shaka,Nasionale,Erfenis,Nkosi,Sikelelê,Enoch,Sontonga,Goue,Order,Lofwaardige,Trojaanse,Perd,Oktober,Geboortes,Robert,Godlonton,Frans,Geldenhuys,Landbouweekblad,Departement,Landbou,Johannes,Frederik,Hans,Janse,Rensburg,Ossewabrandwag,Oranje,Vrystaat,Winburg,Magda,Wessels,Baleka,Mbete,Kgositsile,Speaker,Claremont,Kagiso,Patrick,Mautloa,Ventersdorp,Sterftes,Batandwa,Ndondo,Universiteit,Cala,Julia,Fairbank,Smith,Nieuwoudtville,Gansie,Louw,Stuur,Teken,Volg,Twitter,opera,skape,soek,deel,konferensie,deur,gaan,besluit,boikot,sewentig,skole,geweld,sewe,mense,hulle,sanksies,tussen,redakteur,vermoor,plaas,naby,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment