Tuesday, 06 September 2011

6 September

Gebeure

1811 – Sir John Cradock word aangewys as die nuwe goewerneur van die Kaap.

1877 – Die Dale College op King Williamstown se hoeksteen word deur die Kaapse Goewerneur, Sir Henry Frere gelê.

1880 – Die eerste stadsraad vergadering in Bloemfontein word gehou met tien lede.

1895 – Afgevaardigdes van Betsjoeanaland, Khama, Seble en Bathoen kom in Brittanje aan om koningin Victoria te besoek.

1900 – Generaal Redvers Buller annekseer Lydenburg.

1939 – Suid-Afrika verklaar oorlog teen Duitsland. Op die dag verklaar eers Brittanje en ses ure later Frankryk. Gevolg deur Australië, Nieu Zeeland, Suid-Afrika en Kanada.

1958 – Die Aula ouditorium by die Universiteit van Pretoria open.

1960 – Ses Hoogverraad aangeklaagdes loop hulle saak in die hof mis. Volgens die verdedigende prokureur, Bram Fischer het hulle vervoer gebreek.

1968 – Swaziland verkry onafhanklikheid.

1977 – Die laaste passasier en pos boot van die Union Castle groep, die Windsor Castle verlaat Tafelbaai na Brittanje.

1985 – Minister van Onderwys en Kultuur vir die gemengde ras gemeenskap kondig aan dat 454 skole uit ’n totaal van 900 tot 1 Oktober gesluit gaan word uit vrees vir die studente en onderwysers se veiligheid danksy die “United Democratic Front” (UDF) se optrede.

1989 - Die Nasionale Party wen die algemene verkiesing.

1989 – Sowat 100 000 lede van die “National Union of Mineworkers” staak in 40 myne uit protes teen die verkiesing en die arbeidswet.

1990 – Twee mans skiet op passasiers op die Jeppe-Stasie in Johannesburg wat die lewe van vyf mense eis.

1991 – Nelson Mandela versoek dat Suid-Afrikaanse regses, ongeag hoe afstootlik hul oortuigings en optredes ook geakkommodeer moet word.

Geboortes

1852 - Schalk Willem Burger, politikus, militêre leier en president van die Zuid Afrikaansche Republiek (1900 – 1902) in Lydenburg.

1910 – Gerard Bhengu, kunstenaar in ’n buitestasie van die Mariannhill Sendingstasie by Centecow.

1945 – Bhekisani Manyoni, kunstenaar in Greytown.

Sterftes

1966 – Eerste minister Dr. H. F. Verwoerd, word deur Demetrio Tsafendas, ’n tydelike bode, in sy bank in die volksraad in Kaapstad vermoor.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Gebeure,John,Cradock,word,Kaap,Dale,College,Williamstown,Kaapse,Goewerneur,Henry,Frere,Bloemfontein,Afgevaardigdes,Betsjoeanaland,Khama,Seble,Bathoen,Brittanje,Victoria,Generaal,Redvers,Buller,Lydenburg,Suid,Afrika,Duitsland,Frankryk,Gevolg,Australië,Nieu,Zeeland,Kanada,Aula,Universiteit,Pretoria,Hoogverraad,loop,Volgens,Bram,Fischer,Swaziland,boot,Union,Castle,Windsor,Tafelbaai,Minister,Onderwys,Kultuur,Oktober,Democratic,Front,Nasionale,Sowat,National,Mineworkers,Twee,Jeppe,Stasie,Johannesburg,Nelson,Mandela,Afrikaanse,Geboortes,Schalk,Willem,Burger,president,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Gerard,Bhengu,Mariannhill,Sendingstasie,Bhekisani,Manyoni,Greytown,Sterftes,Eerste,Verwoerd,Demetrio,Tsafendas,Kaapstad,deur,lede,verklaar,hulle,kunstenaar

WordPress Tags: Gebeure,John,Cradock,word,Kaap,Dale,College,Williamstown,Kaapse,Goewerneur,Henry,Frere,Bloemfontein,Afgevaardigdes,Betsjoeanaland,Khama,Seble,Bathoen,Brittanje,Victoria,Generaal,Redvers,Buller,Lydenburg,Suid,Afrika,Duitsland,Frankryk,Gevolg,Australië,Nieu,Zeeland,Kanada,Aula,Universiteit,Pretoria,Hoogverraad,loop,Volgens,Bram,Fischer,Swaziland,boot,Union,Castle,Windsor,Tafelbaai,Minister,Onderwys,Kultuur,Oktober,Democratic,Front,Nasionale,Sowat,National,Mineworkers,Twee,Jeppe,Stasie,Johannesburg,Nelson,Mandela,Afrikaanse,Geboortes,Schalk,Willem,Burger,president,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Gerard,Bhengu,Mariannhill,Sendingstasie,Bhekisani,Manyoni,Greytown,Sterftes,Eerste,Verwoerd,Demetrio,Tsafendas,Kaapstad,deur,lede,verklaar,hulle,kunstenaar

Blogger Labels: Gebeure,John,Cradock,word,Kaap,Dale,College,Williamstown,Kaapse,Goewerneur,Henry,Frere,Bloemfontein,Afgevaardigdes,Betsjoeanaland,Khama,Seble,Bathoen,Brittanje,Victoria,Generaal,Redvers,Buller,Lydenburg,Suid,Afrika,Duitsland,Frankryk,Gevolg,Australië,Nieu,Zeeland,Kanada,Aula,Universiteit,Pretoria,Hoogverraad,loop,Volgens,Bram,Fischer,Swaziland,boot,Union,Castle,Windsor,Tafelbaai,Minister,Onderwys,Kultuur,Oktober,Democratic,Front,Nasionale,Sowat,National,Mineworkers,Twee,Jeppe,Stasie,Johannesburg,Nelson,Mandela,Afrikaanse,Geboortes,Schalk,Willem,Burger,president,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Gerard,Bhengu,Mariannhill,Sendingstasie,Bhekisani,Manyoni,Greytown,Sterftes,Eerste,Verwoerd,Demetrio,Tsafendas,Kaapstad,deur,lede,verklaar,hulle,kunstenaar

2 comments:

  1. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  2. Baie interessant ek woon sedert 2012 in Sebia - en geniet om al die geskiedenis te lees, sowel as AFRIKAANS want hier in die deel waar ek is, is ons die eerste Suid-Afrikaners.

    ReplyDelete