Tuesday, 13 September 2011

13 September

Gebeure

1851 – Die St Helena sink naby Plettenberg Baai.

1890 – Brittanje annekseer Fort Salisbury, Suid Rhodesië, nou Zimbabwe.

1899 – Luitenant-kolonel R. G. Kekewich daag in Kimberly op om Luitenant-generaal F. W. E. F. Forestier-Walker, die nuwe algemene bevelvoerende offisier van die Britse troepe in Suid-Afrika te assisteer in die verdediging van die dorp.

1900 – Die jong Koningin Wilhelmina van Nederland stel die Gelderland beskikbaar aan President Paul Kruger om na Europa te reis.

1900 – Lord Roberts beset Nelspruit wat op daardie stadium die Hoofstad van die Zuid Afrikaansche Republiek was.

1900 – Lord Roberts ryk ’n proklamasie uit waarin hy die Republikeinse magte versoek om oor te gee.

1901 – Die Merebank-vlugtelingekamp / konsentrasiekamp word naby Durban opgerig. Generaal Christiaan de Wet se vrou en kinders sou later daar woon.

1905 – Die Burgemeester van Kaapstad, Hyman Lieberman open die Groot Sinagoge in Kaapstad.

1914 – Suid-Afrikaanse troepe val die Ramansdrift polisie stasie in Duits Suidwes-Afrika (later Namibië) in die eerste Wêreldoorlog.

1914 – Generaal Jan C. G. Kemp bedank as offisier uit die Suid-Afrikaanse Weermag weens die Botha Regering (Generaal Louis Botha) se beleid en sluit aan by die rebellie magte.

1919 – Suid-Afrika aanvaar die mandaat oor Duits-Suidwes-Afrika.

1932 – Die Universiteit van Pretoria (Tukkies) word ingevolge ’n raadsbesluit ’n Afrikaanse instelling.

1966 – ’n Parlementêre vergadering van die Nasionale Party verkies B. J. Vorster eenparig as Minister van Justisie en die party se nuwe leier. Hy word outomaties die sewende Eerste-minister van Suid-Afrika.

1968 – Eerste-minister John Vorster kondig aan dat die MCC krieketspan waarin die bruin speler Basil D’Oliveira is nie langer in Suid-Afrika welkom is nie.

1973 – Hoofman Mangosuthu Buthelezi kondig aan dat die Suid-Afrikaanse regering toegestem het dat lede van die KwaZulu uitvoerende raad toegelaat sal word om wapens te besit.

1974 – Die minister van Justisie kondig aan dat NUSAS ’n geaffekteerde organisasie verklaar is onder die Geaffekteerde Organisasies Wet en dus nie toegelaat word om enige fondse te behou wat hulle van die buiteland verkry nie.

1976 – Die eerste publieke verhoor van die Cillié Kommissie na die Soweto onluste van 16 Junie 1976 word gehou.

1976 – By ’n vergadering van die Transvaal Kongres van die Nasionale Party in Pretoria, verwerp die Eerste-minister weer groot veranderinge in die land se rasse beleid.

1976 – ’n Tweede beroep om te staak van 13 tot 15 September in Soweto lei tot die afwesigheid van tussen 75% en 80% van Johannesburg.

1977 – By die Transvaal Kongres van die Nasionale Party word die konstitusionele voorstelle aanvaar deur 1 236 stemme teen 7.

1978 – Die Venda Onafhanklikheid Party boikot die opening van die Venda Parlement ten spyte van die feit dat hulle 31 van die 42 setels gewen het as gevolg van die inhegtenisneming na die verkiesing van twaalf nuwe parlementslede. Hulle is aangehou saam met ongeveer veertig ander opposisie lede.

1979 – Venda word onafhanklike status toegeken deur die Suid-Afrikaanse regering onder die Venda Konstitusie Wet 9 van 1979 en vorm gevolglik die Republiek van Venda vir die Venda nasies. Hulle bly egter polities en ekonomies afhanklik van Suid-Afrika en word ook net deur Suid-Afrika erken.

1979 – Hoofman Mphephu word aangewys as die eerste president van die Republiek van Venda. Die Suid-Afrikaanse Regering kies all die Republiek se leiers en stel die wetgewing vir hulle op.

1983 – Balthazar Johannes (John) Vorster, voormalige eerste-minister word begrawe in die heldeakker van die Nederduits-Gereformeerde Kerk in Kareedouw, Oos-Kaap.

1984 – Archie Gumede, president van die “United Democratic Front” (UDF) Mewa Ramqobin, George Sewpershad, M. J. Naidoo, Billy Nair en Paul David vra vir asiel by die Britse konsulaat in Durban en versoek dat die Britse regering intree.

1987 – Die Republiek van Venda se grense verskuif om groter area te beslaan onder die Venda Grens Wet nommer 31.

1988 – “United Democratic Front” (UDF) lede, Murphy Morobe, publisiteit sekretaris, Valli Moosa, algemene sekretaris en Vusi Khanyile van die nasionale onderwys krisis komitee neem asiel by die Verenigde State van Amerika se konsulaat.

1989 – In ’n vreedsame optog deur ongeveer 35 000 mense van St Georges Kapel na die Stadsaal in Kaapstad teen polisie geweld bring Kaapstad tot stilstand.

1990 – Trekarbeiders beroof Phola Park.

1990 – Ten minste ses mense sterf en 400 informele huise word verwoes in ’n nagaanval op die plakkerskamp van Thokoza.

1990 – Bendes gewapende manne vermoor ten minste ses en twintig passasiers op ‘’n trein tussen George Goch en Denver stasies in Johannesburg.

1991 – Brian Michell, junior liggewig bokser wen die Internasionale Boks Federasie wêreld kampioenskap.

1993 – Suid-Afrika sluit ’n ooreenkoms met die Russiese Federasie om wetenskap en tegnologie samewerking.

1993 – Suid-Afrika sluit diplomatieke bande met Bahrain.

1994 – Suid-Afrika se Departement van Buitelandse sake kom met die Russiese Federasie se Ministerie van Buitelandse Sake oor een op konsultasie protokol.

1995 – Suid-Afrika teken ’n ooreenkoms met Israel in verband met die daarstelling van ’n Kommissie van Samewerking.

1998 – Verskeie belanghebbendes, insluitend die Minister van Grondsake, Derek Hanekom onderteken ’n ooreenkoms om Distrik 6 in Kaapstad te her ontwikkel as residensiële area.

2005 - Minister van Landbou, Thoko Didiza verklaar Suid-Afrika vry van voëlgriep. Die gedeeltelike verbod op uitvoer van Suid-Afrikaanse volstruis en pluimvee produkte word gelig.

Geboortes

1819 – Marthinus Wessel Pretorius, president van dei Zuid Afrikaansche Republiek in Graaff-Reinet.

1922 – André Groenewald, skrywer.

1942 – Charles Nqakula, Minister van veiligheid en sekuriteit en voorsitter van die “South African Communist Party” (SAKP) in die Oos-Kaap.

1944 – Niel Immelman, pianis in Bloemfontein.

Sterftes

1879 – Sir Sydney Smith Bell, Hoofregter in die Kaapkolonie in Londen.

1955 – Richard Victor Selope Thema, politikus, joernalis en koerant redakteur van odner andere “The Bantu World” in Orlando-Wes, Johannesburg.

1998 – Christian Hohmann, Duitse fotograaf in die KwaZulu Natuurreservaat na ’n olifant koei hom met haar tand deurboor.

1998 – Gary Bernard, fotograaf vir The Star en die wenner van die Fiji Film Fotograaf van die jaar toekenning van 1998 pleeg selfmoord in Johannesburg.

1998 – Owen Horwood, voormalige Minister van Finansies in Stellenbosch.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Helena,Plettenberg,Baai,Bainskloof,word,Brittanje,Fort,Salisbury,Suid,Rhodesië,Zimbabwe,Luitenant,Kekewich,Forestier,Walker,Britse,Afrika,Koningin,Wilhelmina,Nederland,Gelderland,President,Paul,Kruger,Europa,Lord,Roberts,Nelspruit,stadium,Hoofstad,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Republikeinse,Merebank,Durban,Generaal,Christiaan,Burgemeester,Kaapstad,Hyman,Lieberman,Groot,Sinagoge,Afrikaanse,Ramansdrift,Duits,Suidwes,Namibië,Wêreldoorlog,Kemp,Weermag,Botha,Louis,Universiteit,Pretoria,Tukkies,Parlementêre,Nasionale,Vorster,Minister,Justisie,Eerste,John,Basil,Oliveira,Hoofman,Mangosuthu,Buthelezi,KwaZulu,NUSAS,Geaffekteerde,Organisasies,Cillié,Kommissie,Soweto,Junie,Transvaal,Kongres,Tweede,Johannesburg,Venda,Onafhanklikheid,Parlement,Hulle,status,Konstitusie,Mphephu,Balthazar,Johannes,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Kareedouw,Kaap,Archie,Gumede,Democratic,Front,Mewa,Ramqobin,George,Sewpershad,Naidoo,Nair,David,area,Grens,Murphy,Morobe,Valli,Moosa,Vusi,Khanyile,Verenigde,State,Amerika,Georges,Kapel,Stadsaal,Trekarbeiders,Phola,Park,Thokoza,Bendes,Goch,Denver,Brian,Michell,Internasionale,Boks,Federasie,Russiese,Bahrain,Departement,Buitelandse,Ministerie,Sake,Israel,Verskeie,Grondsake,Derek,Hanekom,Distrik,Landbou,Thoko,Didiza,Geboortes,Marthinus,Wessel,Pretorius,Graaff,Reinet,André,Groenewald,Charles,Nqakula,South,African,Communist,SAKP,Niel,Immelman,Bloemfontein,Sterftes,Sydney,Smith,Bell,Hoofregter,Kaapkolonie,Londen,Richard,Victor,Selope,Thema,Bantu,World,Orlando,Christian,Hohmann,Duitse,Natuurreservaat,Gary,Bernard,Star,Fiji,Film,Fotograaf,Owen,Horwood,Finansies,Stellenbosch,Stuur,Teken,Volg,Twitter,naby,nuwe,algemene,offisier,troepe,stel,waarin,magte,versoek,polisie,beleid,sluit,aanvaar,kondig,lede,toegelaat,verklaar,onder,tussen,deur,ongeveer,voormalige,asiel,konsulaat,sekretaris,mense,minste,ooreenkoms,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Helena,Plettenberg,Baai,Bainskloof,word,Brittanje,Fort,Salisbury,Suid,Rhodesië,Zimbabwe,Luitenant,Kekewich,Forestier,Walker,Britse,Afrika,Koningin,Wilhelmina,Nederland,Gelderland,President,Paul,Kruger,Europa,Lord,Roberts,Nelspruit,stadium,Hoofstad,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Republikeinse,Merebank,Durban,Generaal,Christiaan,Burgemeester,Kaapstad,Hyman,Lieberman,Groot,Sinagoge,Afrikaanse,Ramansdrift,Duits,Suidwes,Namibië,Wêreldoorlog,Kemp,Weermag,Botha,Louis,Universiteit,Pretoria,Tukkies,Parlementêre,Nasionale,Vorster,Minister,Justisie,Eerste,John,Basil,Oliveira,Hoofman,Mangosuthu,Buthelezi,KwaZulu,NUSAS,Geaffekteerde,Organisasies,Cillié,Kommissie,Soweto,Junie,Transvaal,Kongres,Tweede,Johannesburg,Venda,Onafhanklikheid,Parlement,Hulle,status,Konstitusie,Mphephu,Balthazar,Johannes,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Kareedouw,Kaap,Archie,Gumede,Democratic,Front,Mewa,Ramqobin,George,Sewpershad,Naidoo,Nair,David,area,Grens,Murphy,Morobe,Valli,Moosa,Vusi,Khanyile,Verenigde,State,Amerika,Georges,Kapel,Stadsaal,Trekarbeiders,Phola,Park,Thokoza,Bendes,Goch,Denver,Brian,Michell,Internasionale,Boks,Federasie,Russiese,Bahrain,Departement,Buitelandse,Ministerie,Sake,Israel,Verskeie,Grondsake,Derek,Hanekom,Distrik,Landbou,Thoko,Didiza,Geboortes,Marthinus,Wessel,Pretorius,Graaff,Reinet,André,Groenewald,Charles,Nqakula,South,African,Communist,SAKP,Niel,Immelman,Bloemfontein,Sterftes,Sydney,Smith,Bell,Hoofregter,Kaapkolonie,Londen,Richard,Victor,Selope,Thema,Bantu,World,Orlando,Christian,Hohmann,Duitse,Natuurreservaat,Gary,Bernard,Star,Fiji,Film,Fotograaf,Owen,Horwood,Finansies,Stellenbosch,Stuur,Teken,Volg,Twitter,naby,nuwe,algemene,offisier,troepe,stel,waarin,magte,versoek,polisie,beleid,sluit,aanvaar,kondig,lede,toegelaat,verklaar,onder,tussen,deur,ongeveer,voormalige,asiel,konsulaat,sekretaris,mense,minste,ooreenkoms,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Helena,Plettenberg,Baai,Bainskloof,word,Brittanje,Fort,Salisbury,Suid,Rhodesië,Zimbabwe,Luitenant,Kekewich,Forestier,Walker,Britse,Afrika,Koningin,Wilhelmina,Nederland,Gelderland,President,Paul,Kruger,Europa,Lord,Roberts,Nelspruit,stadium,Hoofstad,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Republikeinse,Merebank,Durban,Generaal,Christiaan,Burgemeester,Kaapstad,Hyman,Lieberman,Groot,Sinagoge,Afrikaanse,Ramansdrift,Duits,Suidwes,Namibië,Wêreldoorlog,Kemp,Weermag,Botha,Louis,Universiteit,Pretoria,Tukkies,Parlementêre,Nasionale,Vorster,Minister,Justisie,Eerste,John,Basil,Oliveira,Hoofman,Mangosuthu,Buthelezi,KwaZulu,NUSAS,Geaffekteerde,Organisasies,Cillié,Kommissie,Soweto,Junie,Transvaal,Kongres,Tweede,Johannesburg,Venda,Onafhanklikheid,Parlement,Hulle,status,Konstitusie,Mphephu,Balthazar,Johannes,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Kareedouw,Kaap,Archie,Gumede,Democratic,Front,Mewa,Ramqobin,George,Sewpershad,Naidoo,Nair,David,area,Grens,Murphy,Morobe,Valli,Moosa,Vusi,Khanyile,Verenigde,State,Amerika,Georges,Kapel,Stadsaal,Trekarbeiders,Phola,Park,Thokoza,Bendes,Goch,Denver,Brian,Michell,Internasionale,Boks,Federasie,Russiese,Bahrain,Departement,Buitelandse,Ministerie,Sake,Israel,Verskeie,Grondsake,Derek,Hanekom,Distrik,Landbou,Thoko,Didiza,Geboortes,Marthinus,Wessel,Pretorius,Graaff,Reinet,André,Groenewald,Charles,Nqakula,South,African,Communist,SAKP,Niel,Immelman,Bloemfontein,Sterftes,Sydney,Smith,Bell,Hoofregter,Kaapkolonie,Londen,Richard,Victor,Selope,Thema,Bantu,World,Orlando,Christian,Hohmann,Duitse,Natuurreservaat,Gary,Bernard,Star,Fiji,Film,Fotograaf,Owen,Horwood,Finansies,Stellenbosch,Stuur,Teken,Volg,Twitter,naby,nuwe,algemene,offisier,troepe,stel,waarin,magte,versoek,polisie,beleid,sluit,aanvaar,kondig,lede,toegelaat,verklaar,onder,tussen,deur,ongeveer,voormalige,asiel,konsulaat,sekretaris,mense,minste,ooreenkoms,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment