Saturday, 30 October 2010

30 Oktober

1772 - Kaptein Cook kom met die skip "Resolution" in Kaapstad aan.

1899 - Anglo Boere oorlog Slag van Modderspruit by Ladysmith. Die boere onder leiding van Joubert oorwin Luitenant Generaal White & Carleton se magte. Hulle word tot oorgawe gedwing by Nickolson Nek. Die dag staan bekend as "Mournful Monday".

1899 - 'n Britse joernalis van die koerant "Morning Post" daag in Kaapstad op. Sy naam is Winston Churchill.

1901 - Benson word gedood by Bakenlaagte.

1901 - Ene Opperman, 'n Suid Afrikaanse boere generaal en spioen sneuwel.

1932 - Paul S Methuen, Engelse Baron, Veldmaarskalk en eertydse Goewerneur van Natal sterf op ouderdom 87.

1996 - Eugene de Kock word vir meer as 200 jaar tronk toe gestuur vir sy betrokkenheid en rol as regeringsluipmoordenaar.

Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.

Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou. Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

Friday, 29 October 2010

29 Oktober

1944 - Die eerse Afrikaanse Gesange boek word gepubliseer.

1900 - Kitchener volg Roberts op as 'Chief in Charge' in Suid Afrika.
Roberts sou Wolseley as 'Chief in Charge' in Britanje opvolg.



Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.

Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou. Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

Thursday, 28 October 2010

28 Oktober

1908 - Harry Frederich Oppenheimer word gebore in Kimberly.



Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.

Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou. Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

Wednesday, 27 October 2010

27 Oktober

1808 - Slawe rebeleer onder Louis van Mauritius in die Kaap. Meer as drie honderd slawe en Khoi Khoi bediendes van die omliggende plase het opgetrek na Kaapstad en aangedring op hulle vryheid.

1922 - Suid Rhodesia verwerp die opsie om deel te word van die Unie van Suid Afrika.

1966 - Die verenigde Nasies beeindig Suid Afrika se mandaad oor die toe Suid Wes Afrika vandag Namibie.

1990 - Die ANC "Youth League" word herstig in Soweto.

Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.
Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

Tuesday, 26 October 2010

26 Oktober

1939 - Karel Schoeman, bekende skrywer gebore.
1989 - Die Transkei kry onafhanklikheid.


Het ek dalk iets gemis? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.
Volg gerus my Twitter rekening ook: @ludibotha

Monday, 25 October 2010

25 Oktober

1854 - Makapane se grot word aangeval deur Voortrekkers na hy (Makapane) 25 onskuldige mans, vroue en kinders vermoor het wat op 'n jag ekspediesie was.
1900 - 'n Proklamasie word uitgeryk in Pretoria dat Transvaal geannekseer is deur Engeland.
1919 - Suid Afrika se Lugdiens word ingehuldig.
1987 - IFP verklaar hulle aanval op die UDF as self verdediging.
1993 - Suid Afrika word uitgenooi om weer aan te sluit by die Statebond
1999 - J.M. Coetzee wen die Booker prys.
2004 - Die SABC word toegelaat om die Thatcher saak uit te saai.

Het ek dalk iets gemis? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.
Volg gerus my Twitter rekening ook: @ludibotha

Saturday, 23 October 2010

24 Oktober

24 Oktober

1699 - Simon van der Stel word opgevolg deur sy seun Willem Adriaan van der Stel as kommandeur en goewerneur van Kaap die Goeie Hoop.

1899 - Slag van Rietfontein tussen die Boere en Britte in die Anglo Boere Oorlog.



Het ek dalk iets gemis? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.Volg gerus my Twitter rekening ook: @ludibotha

23 Oktober

23 Oktober

1880 - Hoofman Mhlonthlo kom in opstand teen die Britte in die Oos Kaap. Hamilton en sy personeel word vermoor by die hoofman se hoofstad Sulenkama.

Het ek dalk iets gemis? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.
Volg gerus my Twitter rekening ook: @ludibotha

Friday, 22 October 2010

22 Oktober

22 Oktober

1847 - Generaal Koos de la Rey (Jacobus Hercules) gebore op die plaas Doornfontein naby Winburg in die toe Oranje Vrystaat. Hy was ook bekend as die leeu van die Wes Transvaal.

1899 - Britse troepe vlug van Dundee in Natal

Het ek dalk iets gemis? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.
Volg gerus my Twitter rekening ook: @ludibotha