Monday, 19 September 2011

19 September

Gebeure

1786 – Die dorp van Graaff-Reinet word gestig.

1849 – Die Neptune, met ongeveer 288 bandiete kom by die Simonsbaai (nou Simon Stad) met streng teenkanting van die Kaapse inwoners.

1854 – Vryheid van spraak word gewaarborg in die Kaapse parlement.

1860 – Die sestien jarige prins Albert, tweede seun van koningin Victoria vertrek terug na Brittanje na hy op ’n omvattende toer deur die Oos-Kaap, Oranje Vrystaat en Natal getoer het en baie offisiële openings hanteer het.

1877 – Cecil John Rhodes finaliseer sy testament. Daarin laat hy al sy besittings na aan die Britse sekretaris van die kolonies, in ’n trust vir die uitbreiding van die kolonies.

1879 – Pretoria se eerste telegraaf verbinding word in gebruik geneem.

1886 – Die Kommissaris van Myne, Carl von Brandis word aangestel as die eerste landdros van Johannesburg verantwoordelik vir die administrasie van die dorp.

1899 – President M. T. Steyn word deur Lord Milner in kennis gestel dat die Britse mag aan die Oranje-Vrystaatse grens gevestig sal word.

1918 – Die Kaapse Korps, twee bataljonne van Kaapse Kleurling soldate vang “Square Hill” in Palestina gedurende Wêreldoorlog 1.

1950 – Jacobus Gideon Nel Strauss word verkies tot leier van die Verenigde Party. Hy volg Generaal Jan Smuts op wat vroeër dood is.

1964 – Die Minister van Bantu Administrasie en Ontwikkeling, M. C. de Wet Nel sê dat “Tswanaland” en verskeie ander Afrika reserves aan die grense van Bechuanaland sal hulle eie regering kry.

1969 – Vier ooreenkomste word geteken in Lissabon in verband met die konstruksie van die Cahora Bassa Dam in Noord Mosambiek. Die hoof ooreenkoms is tussen Portugal en Suid-Afrika.

1974 – Die Eerste-minister van die Unie van Suid-Afrika wens die nuwe regering van Mosambiek sterkte toe met hulle nuwe regering, maar waarsku hulle dat Suid-Afrika in selfverdediging moet optree as hulle gorilla magte sal bystaan in aanvalle teen Suid-Afrika.

1975 – By die offisiële opening van die Tweejaarlikse Kongres van die koördinerings raad van Suid-Afrikaanse werkers unies in Pretoria, kondig die Minister van Arbeid aan dat die regering beplan on swart industriële komitees te stig wat direk met werkgewers sal onderhandel.

1976 – Rhodesiese Eerste-minister, Ian Smith en die Verenigde State van Amerika se Staats sekretaris, Henry Kissinger ontmoet in Pretoria om die meerderheidsregering van Rhodesië te bespreek. Suid-Afrikaanse Eerste-minister, B. J. Vorster sluit in die finale besprekinge by hulle aan.

1977 – Die Kleurling Verteenwoordigings Raad besluit om die regering se konstitusionele voorstelle te verwerp en versoek ’n nasionale konvensie om ’n nuwe te bespreek.

1977 – Die Handels Unie Raad van Suid-Afrika verkies hulle eerste swart voorsitter, Ronnie Webb by hulle jaarlikse kongres in Durban.

1979 – Die voorsitter van die kommissie van ondersoek na die samesmelting van die tuislande, Hennie van der Walt, in ’n toespraak by die Nasionale Party se Transvaal Kongres sê dat die herdistribusie van grond in stryd is met die 1936 grond wet wat tot nog toe as onveranderlik gesien is.

1980 – Die dorp van Mafeking word offisieel deur die Republiek van Suid-Afrika aan die Republiek van Bophuthatswana oorgedra en die naam verander na Mafikeng.

1985 – Die hooggeregshof verander hulle uitsprake in gedwonge verskuiwing van mense om die skuiwergate in die wet te verwyder.

1985 – Twee mans, Schalk Burger en George Scheepers word tot die dood veroordeel na hulle ’n swart vrou, Ginny Gotsoine verkrag en toe vermoor het.

1988 – Die “Progressive Teachers’ Congress” (PROTECO) word stil-stil gestig na die verbanning van die “National Education Union of South Africa” (NEUSA).

1988 – Die Statebond Sekretaris-generaal, Shridath Ramphal, by die opening van die Statebond Parlementêre Assosiasie se vergadering in Canberra, sê dat Japan gestraf moet word omdat hulle handel dryf met Suid-Afrika terwyl ander lande handel boikot.

1990 – Die regering kondig aan dat hulle ’n spesiale eenheid gaan aanstel om die slagting by die Denver stasie in Johannesburg te ondersoek.

1991 – Suid-Afrika se eerste lening sedert 1985, in samewerking met Deutsche Bank in Europa was suksesvol.

1995 – Suid-Afrika onderteken ’n memorandum van verstandhouding met Iran vir samewerking in die lyn van myne en minerale.

1995 – Suid-Afrika onderteken ’n konsultasie protokol met die Ministerie van Buitelandse Sake in Pole.

Geboortes

1933 – Ingrid Jonker, internasionaal bekroonde digter op ’n plaas by Douglas naby Kimberley.

1940 – Anna Karen, Suid-Afrikaans gebore aktrise in Brittanje in Durban.

1943 – Advokaat Dirk Cornelius du Toit, politikus in Bredasdorp.

1953 – Yasmin Jessie Duarte, Sui Afrikaanse Hoë Kommissaris in Mosambiek in Johannesburg.

1958 – Joanie Combrink, aktrise.

Sterftes

1737 – Goewerneur Adriaan van Kervel, goewerneur aan die Kaap vir slegs drie weke in Kaapstad.

1838 – Josephus Suasso de Lima, eerste redakteur van die blad “De Verzamelaar” in Kaapstad.

1966 – Albert van de Sandt Centlivres, hoofregter.

1983 – Dr. Yusuf Mohamed (Mota) Dadoo, mediese dokter, aktivis en politikus in ballingskap in Londen.

1985 – Godfrey Thuso Phuso, hoërskool leerling word deur ’n motoris geskied in Pimville.

1991 – Joseph Twala, ANC lid word geskied by sy meisie se huis in Mbayi, Natal.

1991 – John Papo Monvakalle, ANC Jeugliga leier word dood in sy badkamer aangetref in Soweto.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Graaff,Reinet,word,Neptune,Simonsbaai,Simon,Stad,Kaapse,Vryheid,Albert,Victoria,Brittanje,Kaap,Oranje,Vrystaat,Natal,Cecil,John,Rhodes,testament,Daarin,Britse,Pretoria,Kommissaris,Myne,Carl,Brandis,Johannesburg,President,Steyn,Lord,Milner,Vrystaatse,Korps,Square,Hill,Palestina,Wêreldoorlog,Jacobus,Gideon,Strauss,Verenigde,Generaal,Smuts,Minister,Bantu,Administrasie,Tswanaland,Afrika,Bechuanaland,Vier,Lissabon,Cahora,Bassa,Noord,Mosambiek,Portugal,Suid,Eerste,Unie,gorilla,Tweejaarlikse,Kongres,Afrikaanse,Arbeid,Rhodesiese,Smith,State,Amerika,Staats,Henry,Kissinger,Rhodesië,Vorster,finale,Verteenwoordigings,Raad,Handels,Ronnie,Webb,Durban,Hennie,Walt,Nasionale,Transvaal,Republiek,Bophuthatswana,Mafikeng,Twee,Schalk,Burger,George,Scheepers,Ginny,Gotsoine,Progressive,PROTECO,National,Education,Union,South,Africa,NEUSA,Statebond,Sekretaris,Shridath,Ramphal,Parlementêre,Assosiasie,Canberra,Japan,Denver,Deutsche,Bank,Europa,memorandum,Iran,Ministerie,Buitelandse,Sake,Pole,Geboortes,Ingrid,Jonker,Douglas,Kimberley,Anna,Karen,Afrikaans,Advokaat,Dirk,Cornelius,Toit,Bredasdorp,Yasmin,Jessie,Duarte,Joanie,Combrink,Sterftes,Goewerneur,Adriaan,Kervel,Kaapstad,Josephus,Suasso,Lima,Verzamelaar,Sandt,Centlivres,Yusuf,Mota,Dadoo,Londen,Godfrey,Thuso,Phuso,Pimville,Joseph,Twala,Mbayi,Papo,Monvakalle,Jeugliga,Soweto,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Teachers,dorp,gestig,deur,offisiële,laat,kolonies,verkies,leier,dood,ander,hulle,nuwe,moet,kondig,swart,bespreek,voorsitter,ondersoek,grond,verander,stil,handel,onderteken,aktrise,politikus,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Graaff,Reinet,word,Neptune,Simonsbaai,Simon,Stad,Kaapse,Vryheid,Albert,Victoria,Brittanje,Kaap,Oranje,Vrystaat,Natal,Cecil,John,Rhodes,testament,Daarin,Britse,Pretoria,Kommissaris,Myne,Carl,Brandis,Johannesburg,President,Steyn,Lord,Milner,Vrystaatse,Korps,Square,Hill,Palestina,Wêreldoorlog,Jacobus,Gideon,Strauss,Verenigde,Generaal,Smuts,Minister,Bantu,Administrasie,Tswanaland,Afrika,Bechuanaland,Vier,Lissabon,Cahora,Bassa,Noord,Mosambiek,Portugal,Suid,Eerste,Unie,gorilla,Tweejaarlikse,Kongres,Afrikaanse,Arbeid,Rhodesiese,Smith,State,Amerika,Staats,Henry,Kissinger,Rhodesië,Vorster,finale,Verteenwoordigings,Raad,Handels,Ronnie,Webb,Durban,Hennie,Walt,Nasionale,Transvaal,Republiek,Bophuthatswana,Mafikeng,Twee,Schalk,Burger,George,Scheepers,Ginny,Gotsoine,Progressive,PROTECO,National,Education,Union,South,Africa,NEUSA,Statebond,Sekretaris,Shridath,Ramphal,Parlementêre,Assosiasie,Canberra,Japan,Denver,Deutsche,Bank,Europa,memorandum,Iran,Ministerie,Buitelandse,Sake,Pole,Geboortes,Ingrid,Jonker,Douglas,Kimberley,Anna,Karen,Afrikaans,Advokaat,Dirk,Cornelius,Toit,Bredasdorp,Yasmin,Jessie,Duarte,Joanie,Combrink,Sterftes,Goewerneur,Adriaan,Kervel,Kaapstad,Josephus,Suasso,Lima,Verzamelaar,Sandt,Centlivres,Yusuf,Mota,Dadoo,Londen,Godfrey,Thuso,Phuso,Pimville,Joseph,Twala,Mbayi,Papo,Monvakalle,Jeugliga,Soweto,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Teachers,dorp,gestig,deur,offisiële,laat,kolonies,verkies,leier,dood,ander,hulle,nuwe,moet,kondig,swart,bespreek,voorsitter,ondersoek,grond,verander,stil,handel,onderteken,aktrise,politikus,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Graaff,Reinet,word,Neptune,Simonsbaai,Simon,Stad,Kaapse,Vryheid,Albert,Victoria,Brittanje,Kaap,Oranje,Vrystaat,Natal,Cecil,John,Rhodes,testament,Daarin,Britse,Pretoria,Kommissaris,Myne,Carl,Brandis,Johannesburg,President,Steyn,Lord,Milner,Vrystaatse,Korps,Square,Hill,Palestina,Wêreldoorlog,Jacobus,Gideon,Strauss,Verenigde,Generaal,Smuts,Minister,Bantu,Administrasie,Tswanaland,Afrika,Bechuanaland,Vier,Lissabon,Cahora,Bassa,Noord,Mosambiek,Portugal,Suid,Eerste,Unie,gorilla,Tweejaarlikse,Kongres,Afrikaanse,Arbeid,Rhodesiese,Smith,State,Amerika,Staats,Henry,Kissinger,Rhodesië,Vorster,finale,Verteenwoordigings,Raad,Handels,Ronnie,Webb,Durban,Hennie,Walt,Nasionale,Transvaal,Republiek,Bophuthatswana,Mafikeng,Twee,Schalk,Burger,George,Scheepers,Ginny,Gotsoine,Progressive,PROTECO,National,Education,Union,South,Africa,NEUSA,Statebond,Sekretaris,Shridath,Ramphal,Parlementêre,Assosiasie,Canberra,Japan,Denver,Deutsche,Bank,Europa,memorandum,Iran,Ministerie,Buitelandse,Sake,Pole,Geboortes,Ingrid,Jonker,Douglas,Kimberley,Anna,Karen,Afrikaans,Advokaat,Dirk,Cornelius,Toit,Bredasdorp,Yasmin,Jessie,Duarte,Joanie,Combrink,Sterftes,Goewerneur,Adriaan,Kervel,Kaapstad,Josephus,Suasso,Lima,Verzamelaar,Sandt,Centlivres,Yusuf,Mota,Dadoo,Londen,Godfrey,Thuso,Phuso,Pimville,Joseph,Twala,Mbayi,Papo,Monvakalle,Jeugliga,Soweto,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Teachers,dorp,gestig,deur,offisiële,laat,kolonies,verkies,leier,dood,ander,hulle,nuwe,moet,kondig,swart,bespreek,voorsitter,ondersoek,grond,verander,stil,handel,onderteken,aktrise,politikus,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment