Tuesday, 06 September 2011

3 September

Gebeure

1800 - Adriaan van Jaarsveld en die Graaff-Reinet Rebelle word in Kaapstad gevonnis. Adriaan van Jaarsveld word onder andere tot dood veroordeel en 16 word lewens lank tronk toe gestuur.

1841 – Sir George Napier, die Kaapse goewerneur weier om die onafhanklikheid van die Boererepubliek, Natalia te erken.

1849 – Die Neptune, met Britse gevangenes lê in Tafelbaai voor anker en dit maak dat die Kaapse inwoners die Britse gesag boikot.

1863 – Die Vanderbilt, ’n Amerikaanse kruiser kom in Simonstad aan op soek na die Alabama.

1900 – Die Zuid Afrikaanche Republiek se anneksasie word in die Kaapse parlement aangekondig.

1900 – Natal word geannekseer deur Brittanje.

1901 – Generaal Smuts kom by Kiba Drift in die Kaapkolonie aan.

1919 – Generaal Jan Smuts word Eerste Minister van Suid-Afrika.

1919 – Generaal J. B. M. Hertzog keer terug van Parys, Frankryk waar hy die saak van die Boererepublieke onsuksesvol bepleit het.

1958 – Hendrik Frensch Verwoerd word Eersteminister van Suid-Afrika en leier van die Nasionale Party.

1979 – Dr. Frederick van Zyl Slabbert word as leier van die “Progressive Freedom Party” (PFP) verkies.

1984 – Geweld breek uit ’n die Vaaldriehoek, Boipatong, Bophelong, Evaton, Sebokeng en Sharpeville in weerwil van die nuut ingestelde dienslewering fooie en huurgeld.

1984 – Die Driekamer- Parlement word ingewy.

1986 – Die verbod op joernaliste om berig te bring oor veiligheidspolisie optrede word herbevestig.

1988 – Die Suidwes-Afrika gebiedsmag maak bekend dat nege SWAPO soldate die vorige dag geskied is.

1989 – 48 Mense word in hegtenis geneem na ’n protesoptog op die blanke strande van Durban deur 50 000 mense.

1991 – Minister Kobie Coetsee, Minister van Justisie erken dat internasionale sanksies het die Nasionale Party regering gedwing om van apartheid af te sien.

1993 – Die regering van Ciskei roep nie Veiligheid wet nommer 19 in die lewe om te probeer om die inlywing van die tuislande in Suid-Afrika teen te werk.

1996 – Rex van Schalkwyk, senior regter in die Witwatersrandse afdeling van die hooggeregshof, bedank om redes van stelselmatige ondermyning van die regstelsel, die regstellende aksie beleid, voortydige vrylating van gevangenis en die uitlate van die Minister van Justisie, Dullah Omar wat die regbank as onwettig beskou.

Geboortes

1747 – Philip Myburgh, boer op Meerlust en lidmaat van die Kaapse Patriotte

1811 – Carolus Johannes Trichardt, seun van die trek leier Louis Trichardt in Boschberg, nou Somerset-Oos.

1856 – Robert Stewart, krieketspeler.

1889 – Cecil Weston, aktiese in Kaapstad.

1905 – Johannes Nkosi, lidmaat van die Kommuniste Party in Natal.

1941 – Graham Newcater, komponis in Johannesburg.

1951 – Denys Laurence Hobson, krieketspeler in Port Elizabeth.

Sterftes

1998 - Brian Duddy, senior bestuurder by Standard Bank se huislening afdeling word die tweede slagoffer van die Planet Hollywood bom in Kaapstad.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Adriaan,Jaarsveld,Graaff,Reinet,Rebelle,word,Kaapstad,George,Napier,Kaapse,Boererepubliek,Natalia,Neptune,Britse,Tafelbaai,Vanderbilt,Amerikaanse,Simonstad,Alabama,Zuid,Afrikaanche,Republiek,Natal,Brittanje,Generaal,Smuts,Kiba,Drift,Kaapkolonie,Eerste,Minister,Suid,Afrika,Hertzog,Parys,Frankryk,Boererepublieke,Duitsland,Gevolg,Australië,Nieu,Zeeland,Kanada,Hendrik,Frensch,Verwoerd,Eersteminister,Nasionale,Frederick,Slabbert,Progressive,Freedom,Geweld,Vaaldriehoek,Boipatong,Bophelong,Evaton,Sebokeng,Sharpeville,Driekamer,Parlement,Suidwes,SWAPO,Mense,Durban,Kobie,Coetsee,Justisie,Ciskei,Veiligheid,Schalkwyk,Witwatersrandse,Dullah,Omar,Geboortes,Philip,Myburgh,Meerlust,Patriotte,Carolus,Johannes,Trichardt,Louis,Boschberg,Somerset,Robert,Stewart,Cecil,Weston,Nkosi,Kommuniste,Graham,Newcater,Johannesburg,Denys,Laurence,Hobson,Port,Elizabeth,Sterftes,Brian,Duddy,Standard,Bank,Planet,Hollywood,Stuur,Teken,Volg,Twitter,erken,maak,soek,deur,waar,verklaar,leier,lidmaat,krieketspeler,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Adriaan,Jaarsveld,Graaff,Reinet,Rebelle,word,Kaapstad,George,Napier,Kaapse,Boererepubliek,Natalia,Neptune,Britse,Tafelbaai,Vanderbilt,Amerikaanse,Simonstad,Alabama,Zuid,Afrikaanche,Republiek,Natal,Brittanje,Generaal,Smuts,Kiba,Drift,Kaapkolonie,Eerste,Minister,Suid,Afrika,Hertzog,Parys,Frankryk,Boererepublieke,Duitsland,Gevolg,Australië,Nieu,Zeeland,Kanada,Hendrik,Frensch,Verwoerd,Eersteminister,Nasionale,Frederick,Slabbert,Progressive,Freedom,Geweld,Vaaldriehoek,Boipatong,Bophelong,Evaton,Sebokeng,Sharpeville,Driekamer,Parlement,Suidwes,SWAPO,Mense,Durban,Kobie,Coetsee,Justisie,Ciskei,Veiligheid,Schalkwyk,Witwatersrandse,Dullah,Omar,Geboortes,Philip,Myburgh,Meerlust,Patriotte,Carolus,Johannes,Trichardt,Louis,Boschberg,Somerset,Robert,Stewart,Cecil,Weston,Nkosi,Kommuniste,Graham,Newcater,Johannesburg,Denys,Laurence,Hobson,Port,Elizabeth,Sterftes,Brian,Duddy,Standard,Bank,Planet,Hollywood,Stuur,Teken,Volg,Twitter,erken,maak,soek,deur,waar,verklaar,leier,lidmaat,krieketspeler,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Adriaan,Jaarsveld,Graaff,Reinet,Rebelle,word,Kaapstad,George,Napier,Kaapse,Boererepubliek,Natalia,Neptune,Britse,Tafelbaai,Vanderbilt,Amerikaanse,Simonstad,Alabama,Zuid,Afrikaanche,Republiek,Natal,Brittanje,Generaal,Smuts,Kiba,Drift,Kaapkolonie,Eerste,Minister,Suid,Afrika,Hertzog,Parys,Frankryk,Boererepublieke,Duitsland,Gevolg,Australië,Nieu,Zeeland,Kanada,Hendrik,Frensch,Verwoerd,Eersteminister,Nasionale,Frederick,Slabbert,Progressive,Freedom,Geweld,Vaaldriehoek,Boipatong,Bophelong,Evaton,Sebokeng,Sharpeville,Driekamer,Parlement,Suidwes,SWAPO,Mense,Durban,Kobie,Coetsee,Justisie,Ciskei,Veiligheid,Schalkwyk,Witwatersrandse,Dullah,Omar,Geboortes,Philip,Myburgh,Meerlust,Patriotte,Carolus,Johannes,Trichardt,Louis,Boschberg,Somerset,Robert,Stewart,Cecil,Weston,Nkosi,Kommuniste,Graham,Newcater,Johannesburg,Denys,Laurence,Hobson,Port,Elizabeth,Sterftes,Brian,Duddy,Standard,Bank,Planet,Hollywood,Stuur,Teken,Volg,Twitter,erken,maak,soek,deur,waar,verklaar,leier,lidmaat,krieketspeler,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment