Tuesday, 20 September 2011

20 September

Gebeure

1834 – Die Charlotte sink aan die kus van Algoabaai wat die lewens eis van sewe en negentig mense.

1861 – Die plaas, Doren Fontijn, geleë in die area wat later bekend sou staan as die Witwatersrand word oorgedra aan Barend C. Viljoen.

1886 – Die eerste myne word geproklameer in Johannesburg deur die myn kommissaris Carl von Brandis.

1887 – President Paul Kruger lê sy tweede offisiële besoek aan Johannesburg af op die eerste herdenking van die proklamasie van mynbedrywighede in die dorp.

1902 – Sir Thomas Smartt word die nuwe leier van die Kaapse Progressiewe Party.

1909 – Koning Edward VII teken die Suid-Afrika wet wat voorsiening maak vir 121 parlement lede waarvan tien ministers sal wees in Londen. Die wet sal inwerking tree op 31 Mei 1910.

1914 – Generaal Koos de la Rey word begrawe in Lichtenburg.

1915 – Die Kleurling bataljon genaamd die “Cape Corps” word gestig met die oog daarop om hulle a Oos-Afrika te stuur in 1916.

1924 – Shadrack Fuba Zibi, hoofman van die Mbuto (Mbuthweni) stam (Deel van die Hlubi stam groep) kom met omtrent 400 families op die plaas Rhenosterboom aan wat hulle een helfte van gekoop et en die ander helfte huur en noem sy dorpie Kaya Khulu.

1964 – Die Nasionale Swart Sakekamer word gestig (Nacoc – National African Chamber of Commerce).

1973 – Die huis van Verteenwoordigers van die Verenigde State van Amerika begin ’n ondersoek na die besigheid van 320 Amerikaanse firmas met die doel om te kyk of hulle regverdige indiensneming beoefen.

1976 – ’n Sewe man afvaardiging van kleurling leiers vlieg na Pretoria van Kaapstad om die toekoms van die kleurling gemeenskap te bespreek met die Eerste-minister. Hulle onderhandel suksesvol die vrylating van hulle leier, Eerwaarde Allan Hendrickse.

1977 – Die Eerste-minister kondig in Pretoria aan dat hy die Volksraad en die vier provinsiale rade ontbind gaan word en herverkies moet word.

Ministers van Buitelandse sake in Europe neem ’n beleid aan vir handels bedrywighede van Europese korporasies in Suid-Afrika.

1978 – Eerste-minister John Vorster bedank vir gesondheidsredes maar dat hy op aandrang van sy kolegas sal staan vir die volgende president.

1988 – Die Menseregte kommissie word gestig in Johannesburg.

1989 – President F. W. de Klerk word ingelyf as President van Suid-Afrika.

1990 – Die ANC en IVP ontmoet in Durban om die geweld in die townships en Natal te bespreek.

1991 – Namibië en Suid-Afrika stem in beginsel in tot die gesamentlike administrasie van Walvisbaai en eilande.

1994 – Koning Goodwill Zwelithini and die Zulu koningshuis sny alle bande met Hoofman Buthelezi na ’n steniging deur die IVP gedurende ’n vergadering tussen die koning en President Mandela.

1994 – Eerste-minister van Brittanje, John Major besoek Suid-Afrika en lewer ’n toespraak in die parlement.

1994 – Suid-Afrika onderteken ’n memorandum met Brittanje vir wedersydse samewerking in verskeie velde wat insluit weermag, wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en beleggings.

1996 – Die PAC se sekretaris van finansies kondig aan dat hulle van ‘’n revolusionêre groep na ’n politieke party gaan verander.

2000 – Dimension Data se Aandeel prys styf tot by R70 en word die derde grootse genoteerde maatskappy.

2002 – Dirk Hanekom en Henk van Zyl word gearresteer in distrik Memel op aanklagte van hoogverraad.

2002 – Die R335 miljoen Komatiland transaksie word deur Jeff Radebe, Minister van Openbare Ondernemings gekanselleer.

2004 – Nege mynwerkers sterf na ’n ondergrondse vuur by die Northam Platinum myn naby Thabazimbi.

2004 – Die sewentienjarige Oscar Pistorius val na hy wegspring en maak nieteenstaande sulke goeie tyd dat hy die finaal maak.

1991 – Namibië en Suid-Afrika stem in beginsel in tot die gesamentlike administrasie van Walvisbaai en eilande.

Geboortes

1700 – Hendrik Swellengrebel, enigste Suid-Afrikaans gebore Kaapse goewerneur in Kaapstad. Swellendam word na hom en sy vrou Helena ten Damme vernoem.

1904 – Michael Mosoue Moerane, pianis, koorleier en komponis in Gumtree, Basutoland (nou Lesotho)

1904 – Pieter Johannes Schoeman, skrywer in Utrecht, Natal.

1930 – Dr. Tsiame Kenneth Mopeli, hoofman van Qwaqwa in Witzieshoek.

Sterftes

1861 – Henry Francis Fynn, ontdekker, baanbreker en setlaar in Durban.

1898 – Sir George Grey, goewerneur van die Kaap in Londen.

2010 – S. J. A. de Villiers, skrywer van onder andere die kookboek, Kook en Geniet in Stellenbosch.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Charlotte,Algoabaai,Doren,Fontijn,area,Witwatersrand,word,Barend,Viljoen,Johannesburg,Carl,Brandis,President,Paul,Kruger,Thomas,Smartt,Kaapse,Progressiewe,Edward,Suid,Afrika,Londen,tree,Generaal,Koos,Lichtenburg,Cape,Corps,Shadrack,Fuba,Zibi,Mbuto,Mbuthweni,Deel,Hlubi,Rhenosterboom,Kaya,Khulu,Nasionale,Swart,Sakekamer,Nacoc,National,African,Chamber,Commerce,Verteenwoordigers,Verenigde,State,Amerika,Amerikaanse,Sewe,Pretoria,Kaapstad,Eerste,Hulle,Eerwaarde,Allan,Hendrickse,Volksraad,Buitelandse,Europe,Europese,John,Vorster,Menseregte,Klerk,Durban,Natal,Namibië,Walvisbaai,Goodwill,Zwelithini,Zulu,Hoofman,Buthelezi,Mandela,Brittanje,Major,memorandum,Dimension,Data,Aandeel,Dirk,Hanekom,Henk,Memel,Komatiland,Jeff,Radebe,Minister,Openbare,Ondernemings,Nege,Northam,Platinum,Thabazimbi,Oscar,Pistorius,Geboortes,Hendrik,Swellengrebel,Afrikaans,Swellendam,Helena,Damme,Michael,Mosoue,Moerane,Gumtree,Basutoland,Lesotho,Pieter,Johannes,Schoeman,Utrecht,Tsiame,Kenneth,Mopeli,Qwaqwa,Witzieshoek,Sterftes,Henry,Francis,Fynn,George,Grey,Kaap,Villiers,Kook,Geniet,Stellenbosch,Stuur,Teken,Volg,Twitter,plaas,staan,deur,besoek,leier,maak,gestig,stam,groep,helfte,bespreek,kondig,gaan,beginsel,gesamentlike,administrasie,eilande,goewerneur,skrywer,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Charlotte,Algoabaai,Doren,Fontijn,area,Witwatersrand,word,Barend,Viljoen,Johannesburg,Carl,Brandis,President,Paul,Kruger,Thomas,Smartt,Kaapse,Progressiewe,Edward,Suid,Afrika,Londen,tree,Generaal,Koos,Lichtenburg,Cape,Corps,Shadrack,Fuba,Zibi,Mbuto,Mbuthweni,Deel,Hlubi,Rhenosterboom,Kaya,Khulu,Nasionale,Swart,Sakekamer,Nacoc,National,African,Chamber,Commerce,Verteenwoordigers,Verenigde,State,Amerika,Amerikaanse,Sewe,Pretoria,Kaapstad,Eerste,Hulle,Eerwaarde,Allan,Hendrickse,Volksraad,Buitelandse,Europe,Europese,John,Vorster,Menseregte,Klerk,Durban,Natal,Namibië,Walvisbaai,Goodwill,Zwelithini,Zulu,Hoofman,Buthelezi,Mandela,Brittanje,Major,memorandum,Dimension,Data,Aandeel,Dirk,Hanekom,Henk,Memel,Komatiland,Jeff,Radebe,Minister,Openbare,Ondernemings,Nege,Northam,Platinum,Thabazimbi,Oscar,Pistorius,Geboortes,Hendrik,Swellengrebel,Afrikaans,Swellendam,Helena,Damme,Michael,Mosoue,Moerane,Gumtree,Basutoland,Lesotho,Pieter,Johannes,Schoeman,Utrecht,Tsiame,Kenneth,Mopeli,Qwaqwa,Witzieshoek,Sterftes,Henry,Francis,Fynn,George,Grey,Kaap,Villiers,Kook,Geniet,Stellenbosch,Stuur,Teken,Volg,Twitter,plaas,staan,deur,besoek,leier,maak,gestig,stam,groep,helfte,bespreek,kondig,gaan,beginsel,gesamentlike,administrasie,eilande,goewerneur,skrywer,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Charlotte,Algoabaai,Doren,Fontijn,area,Witwatersrand,word,Barend,Viljoen,Johannesburg,Carl,Brandis,President,Paul,Kruger,Thomas,Smartt,Kaapse,Progressiewe,Edward,Suid,Afrika,Londen,tree,Generaal,Koos,Lichtenburg,Cape,Corps,Shadrack,Fuba,Zibi,Mbuto,Mbuthweni,Deel,Hlubi,Rhenosterboom,Kaya,Khulu,Nasionale,Swart,Sakekamer,Nacoc,National,African,Chamber,Commerce,Verteenwoordigers,Verenigde,State,Amerika,Amerikaanse,Sewe,Pretoria,Kaapstad,Eerste,Hulle,Eerwaarde,Allan,Hendrickse,Volksraad,Buitelandse,Europe,Europese,John,Vorster,Menseregte,Klerk,Durban,Natal,Namibië,Walvisbaai,Goodwill,Zwelithini,Zulu,Hoofman,Buthelezi,Mandela,Brittanje,Major,memorandum,Dimension,Data,Aandeel,Dirk,Hanekom,Henk,Memel,Komatiland,Jeff,Radebe,Minister,Openbare,Ondernemings,Nege,Northam,Platinum,Thabazimbi,Oscar,Pistorius,Geboortes,Hendrik,Swellengrebel,Afrikaans,Swellendam,Helena,Damme,Michael,Mosoue,Moerane,Gumtree,Basutoland,Lesotho,Pieter,Johannes,Schoeman,Utrecht,Tsiame,Kenneth,Mopeli,Qwaqwa,Witzieshoek,Sterftes,Henry,Francis,Fynn,George,Grey,Kaap,Villiers,Kook,Geniet,Stellenbosch,Stuur,Teken,Volg,Twitter,plaas,staan,deur,besoek,leier,maak,gestig,stam,groep,helfte,bespreek,kondig,gaan,beginsel,gesamentlike,administrasie,eilande,goewerneur,skrywer,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment