Friday, 23 September 2011

23 September

Gebeure

1751 – Nicolaas Louis de la Caille, sterrekundige aan die Kaap stel die hoogte van Tafelberg vas as 1084m.

1913 – Onder leiding van Charlotte Maxeke word protes optogte in die Vrystaat gehou teen die dra van ’n pasboek deur vroue.

1960 – Die Departement van Naturelle-sake word hernoem na die Departement van Bantu Administrasie en Ontwikkeling.

1963 – Die Verenigde Arabiese Emirate se Minsiter van Ekonomie sny alle ekonomiese bande met Suid-Afrika.

1963 – By die Wêreld Gesondheid Organisasie se Streek konferensie vir Suid-Afrika in Geneva verlaat ses en twintig afgevaardigdes die opening sessie in protes op die teenwoordigheid van Suid-Afrikaanse en Portugese afgevaardigdes.

1967 – By ‘’n Nasionale Party vergadering in Volksrust sê die Eerste-minister, B. J. (John) Vorster dat Suid-Afrika se teenstand teen buiteland opgeleide terroriste sal aangaan waarook Suid-Afrika toegelaat word om te veg. Hy verdedig sy besluit om polisie na Rhodesië te stuur.

1976 – Hernude protes optogte breek in Johannesburg uit. Die Minister van Informasie, Dr. Connie Mulder, waarsku dat strenger maatreëls in plek sal val wat die gebruik van die weermag insluit om die onluste te hanteer.

1976 – Vier verdere swart joernaliste word gearresteer wat die totaal nou na elf bring wat in aanhouding sit.

1977 – Nederland skort hulle kulturele ooreenkoms met Suid-Afrika op en kanselleer alle voorgestelde besoeke aan Suid-Afrika.

1979 – Die wêreld spekuleer oor ’n helder flits wat op Amerikaanse satelliet foto’s van die area tussen Suid-Afrika en Antarktika in die Indiese Oseaan waargeneem word. Hulle vermoed dit is ’n Suid-Afrikaanse Atoombom ontploffing.

1981 – Die Randse Hooggeregshof beslis dat swartes van die tuislande hulle permanent mag vestig in Suid-Afrika.

1983 – Gerrie Coetzee wen Michael Dokes van Amerika en word die eerste Suid-Afrikaner om die WBA-swaargewig titel te wen.

1985 – Die Sharpeville ses se moord verhoor begin.

1987 – ’n Ooreenkoms tussen Suid-Afrika en Malawi word onderteken waar verpleegsters van Malawi in Suid-Afrika opleiding sal ontvang.

1987 – Nederlandse owerhede begin met ’n informele ondersoek na die anti-apartheid aktiwiteite van Klaas de Jonge.

1987 – Slegs een swart teoloog woon die interkerklike beraad wat deur die NG Kerk byeengeroep is by. Hulle bespreek die polarisasie en vervreemding tussen Suid-Afrikaanse kerke.

1988 – ’n Proklamasie wat in die Staatskoerant gepubliseer word verleen die reg aan die Minister van Wet en Orde om mense te verban of in te perk deur slegs hulle name in die koerant te publiseer.

1989 – ’n 139 mense wat deelneem aan ’n protes optog word in hegtenis geneem. Die optog was deur die Vroue teen Verdrukking en het van die St. Alban Anglikaanse Katedraal na die Uniegebou in Pretoria gegaan.

1989 – Die Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) en die Afrikaner-Volkswag maak beswaar op byeenkomste teen die skending van Kerkplein in Pretoria deur 2000 betogers die vorige week.

1990 – President F. W. de Klerk daag in Washington op, op ’n drie dae besoek om vriendskaplike bande te smee en nie om te probeer om sanksies te lig nie.

1990 – Winnie Mandela vertel aan ’n skare van 3000 in Welkom dat dei ANC steeds verbind is tot ’n gewapende stryd.

1990 – Die Pan Africanist Congress (PAC) se vanuit Harare dat hulle nie gereed is om regstreekse samesprekinge met die regering van President F. W. de Klerk te voer nie.

1991 – Nelson Mandela plaas sy steun after die Suid-Afrikaanse bod om in die komende jaar se Krieket Wêreld Beker deel te neem.

1992 – Die Verenigde Nasies se waarnemers missie na Suid-Afrika onder leiding van Mevrou Angela King word gestuur om partye in Suid-Afrika by te staan om ’n einde te bring aan die geweld.

1992 – Die Goldstone Kommissie ondersoek na die Bisho Slagting begin.

1992 – Die Suid-Afrikaanse polisie se statistieke dui aan dat spanning die grootste rede is van dood onder hulle lede. 191 lede word weens mediese ongeskiktheid ontslaan en daar was 66 selfmoorde.

1993 – Onder Parlementêre wetgewing word die Uitvoerende Oorgangsraad gestig wat ’n vrye en regverdige verkiesing verseker.

1993 – Die VSA senaat keur wetgewing goed wat ekonomiese sanksies teen Suid-Afrika lig.

Geboortes

1867 – Anna (Sister Annie) Tempo, die dogter van Mosambiekse slawe en stigter van “Nanny House” vir hawelose meisies in die strate van Kaapstad in Kaapstad.

1869 – Generaal Christiaan Frederik Beyers, boere generaal in Stellenbosch.

1910 – Ella Spence, skrywer

1920 – Gerard W. Taylor, Suid-Afrikaanse / Britse chirurg

1924 – Olga Kirsch, Joodse digter in Afrikaans in Koppies, Oranje Vrystaat.

1926 – David Tidboald, dirigent in Engeland.

1928 – Fanus Rautenbach, skrywer, komediant en radio-omroeper in Lichtenburg.

1941 – Navanethem (Navi) Pillay, Verenigde Nasies Hoë kommissaris vir Menseregte in Clairwood, Durban.

1948 – Paul Michael Sibisi, kunstenaar en onderwyser in Umkhumbane.

1950 – Robert Whitehead, akteur.

1968 – Zane Moosa, sokkerspeler.

Sterftes

1838 – Gerhardus Marthinus (Gert) Maritz, Voortrekkerleier in Sooilaer, Natal.

1942 – Kolonel Sir David Harris, soldaat, politikus, mynmagnaat en direkteur van De Beers in Kimberley.

1970 – James (Sofasonke) Mpanza, politikus, stigter van die Sofasonke (Beteken “Ons sal sterf”) Party en behuisings aktivis in Johannesburg.

1980 – Jacobus (Jim) Fouché, voormalige Staatspresident in Kaapstad.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Nicolaas,Louis,Caille,Kaap,Tafelberg,Onder,Charlotte,Maxeke,word,Vrystaat,Departement,Naturelle,Bantu,Administrasie,Verenigde,Arabiese,Emirate,Minsiter,Ekonomie,Suid,Afrika,Wêreld,Gesondheid,Organisasie,Streek,Geneva,Afrikaanse,Portugese,Nasionale,Volksrust,Eerste,John,Vorster,Rhodesië,Hernude,Johannesburg,Minister,Informasie,Connie,Mulder,Vier,Nederland,Amerikaanse,area,Antarktika,Indiese,Oseaan,Hulle,Atoombom,Randse,Hooggeregshof,Gerrie,Coetzee,Michael,Dokes,Amerika,Afrikaner,Sharpeville,Ooreenkoms,Malawi,Nederlandse,Klaas,Jonge,Slegs,Kerk,Proklamasie,Staatskoerant,Orde,perk,Vroue,Alban,Anglikaanse,Katedraal,Uniegebou,Pretoria,Weerstand,Volkswag,Kerkplein,President,Klerk,Washington,Winnie,Mandela,Welkom,Africanist,Harare,Nelson,Krieket,Beker,Nasies,Mevrou,Angela,Kommissie,Bisho,Parlementêre,Uitvoerende,Oorgangsraad,Geboortes,Anna,Sister,Annie,Tempo,Mosambiekse,Nanny,House,Kaapstad,Generaal,Christiaan,Frederik,Beyers,Stellenbosch,Ella,Spence,Gerard,Taylor,Britse,Olga,Kirsch,Joodse,Afrikaans,Koppies,Oranje,David,Tidboald,Engeland,Fanus,Rautenbach,radio,Lichtenburg,Navanethem,Navi,Pillay,Menseregte,Clairwood,Durban,Paul,Sibisi,Umkhumbane,Robert,Whitehead,Zane,Moosa,Sterftes,Gerhardus,Marthinus,Gert,Maritz,Voortrekkerleier,Sooilaer,Natal,Kolonel,Harris,Beers,Kimberley,James,Sofasonke,Mpanza,Beteken,Jacobus,Fouché,Staatspresident,Stuur,Teken,Volg,Twitter,protes,optogte,deur,alle,ekonomiese,bande,afgevaardigdes,polisie,swart,tussen,waar,ondersoek,mense,optog,sanksies,deel,lede,stigter,skrywer,politikus,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Nicolaas,Louis,Caille,Kaap,Tafelberg,Onder,Charlotte,Maxeke,word,Vrystaat,Departement,Naturelle,Bantu,Administrasie,Verenigde,Arabiese,Emirate,Minsiter,Ekonomie,Suid,Afrika,Wêreld,Gesondheid,Organisasie,Streek,Geneva,Afrikaanse,Portugese,Nasionale,Volksrust,Eerste,John,Vorster,Rhodesië,Hernude,Johannesburg,Minister,Informasie,Connie,Mulder,Vier,Nederland,Amerikaanse,area,Antarktika,Indiese,Oseaan,Hulle,Atoombom,Randse,Hooggeregshof,Gerrie,Coetzee,Michael,Dokes,Amerika,Afrikaner,Sharpeville,Ooreenkoms,Malawi,Nederlandse,Klaas,Jonge,Slegs,Kerk,Proklamasie,Staatskoerant,Orde,perk,Vroue,Alban,Anglikaanse,Katedraal,Uniegebou,Pretoria,Weerstand,Volkswag,Kerkplein,President,Klerk,Washington,Winnie,Mandela,Welkom,Africanist,Harare,Nelson,Krieket,Beker,Nasies,Mevrou,Angela,Kommissie,Bisho,Parlementêre,Uitvoerende,Oorgangsraad,Geboortes,Anna,Sister,Annie,Tempo,Mosambiekse,Nanny,House,Kaapstad,Generaal,Christiaan,Frederik,Beyers,Stellenbosch,Ella,Spence,Gerard,Taylor,Britse,Olga,Kirsch,Joodse,Afrikaans,Koppies,Oranje,David,Tidboald,Engeland,Fanus,Rautenbach,radio,Lichtenburg,Navanethem,Navi,Pillay,Menseregte,Clairwood,Durban,Paul,Sibisi,Umkhumbane,Robert,Whitehead,Zane,Moosa,Sterftes,Gerhardus,Marthinus,Gert,Maritz,Voortrekkerleier,Sooilaer,Natal,Kolonel,Harris,Beers,Kimberley,James,Sofasonke,Mpanza,Beteken,Jacobus,Fouché,Staatspresident,Stuur,Teken,Volg,Twitter,protes,optogte,deur,alle,ekonomiese,bande,afgevaardigdes,polisie,swart,tussen,waar,ondersoek,mense,optog,sanksies,deel,lede,stigter,skrywer,politikus,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Nicolaas,Louis,Caille,Kaap,Tafelberg,Onder,Charlotte,Maxeke,word,Vrystaat,Departement,Naturelle,Bantu,Administrasie,Verenigde,Arabiese,Emirate,Minsiter,Ekonomie,Suid,Afrika,Wêreld,Gesondheid,Organisasie,Streek,Geneva,Afrikaanse,Portugese,Nasionale,Volksrust,Eerste,John,Vorster,Rhodesië,Hernude,Johannesburg,Minister,Informasie,Connie,Mulder,Vier,Nederland,Amerikaanse,area,Antarktika,Indiese,Oseaan,Hulle,Atoombom,Randse,Hooggeregshof,Gerrie,Coetzee,Michael,Dokes,Amerika,Afrikaner,Sharpeville,Ooreenkoms,Malawi,Nederlandse,Klaas,Jonge,Slegs,Kerk,Proklamasie,Staatskoerant,Orde,perk,Vroue,Alban,Anglikaanse,Katedraal,Uniegebou,Pretoria,Weerstand,Volkswag,Kerkplein,President,Klerk,Washington,Winnie,Mandela,Welkom,Africanist,Harare,Nelson,Krieket,Beker,Nasies,Mevrou,Angela,Kommissie,Bisho,Parlementêre,Uitvoerende,Oorgangsraad,Geboortes,Anna,Sister,Annie,Tempo,Mosambiekse,Nanny,House,Kaapstad,Generaal,Christiaan,Frederik,Beyers,Stellenbosch,Ella,Spence,Gerard,Taylor,Britse,Olga,Kirsch,Joodse,Afrikaans,Koppies,Oranje,David,Tidboald,Engeland,Fanus,Rautenbach,radio,Lichtenburg,Navanethem,Navi,Pillay,Menseregte,Clairwood,Durban,Paul,Sibisi,Umkhumbane,Robert,Whitehead,Zane,Moosa,Sterftes,Gerhardus,Marthinus,Gert,Maritz,Voortrekkerleier,Sooilaer,Natal,Kolonel,Harris,Beers,Kimberley,James,Sofasonke,Mpanza,Beteken,Jacobus,Fouché,Staatspresident,Stuur,Teken,Volg,Twitter,protes,optogte,deur,alle,ekonomiese,bande,afgevaardigdes,polisie,swart,tussen,waar,ondersoek,mense,optog,sanksies,deel,lede,stigter,skrywer,politikus,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment