Wednesday, 21 September 2011

21 September

Gebeure

1899 – Hong. Kong bied militêre hulp vir Brittanje in Suid-Afrika aan vir hulle pogings in die Anglo Boere oorlog.

1899 – Die laaste sitting word in die Oranje-Vrystaatse Raadsaal gehou deur die Volksraad in President Brand Straat in Bloemfontein voor die uitbreek van die Anglo Boere Oorlog.

1907 – Opstande in Duits Suidwes-Afrika word onderdruk.

1907 – Mohandas Gandhi begin ’n passiewe versetbeweging onder die Indiërs op die been in die Transvaal.

1910 – Die eerste en laaste swart Suid-Afrikaner word verkies op die Provinsiale Raad van Tembuland.

1923 – Die Britse Kolonie van Suid Rhodesië word verklaar.

1946 – Polisie strooptogte word regdeur die Unie van Suid-Afrika deur die polisie gedoen op die Handels Unies, “Springbok Legion”, “Friends of the Soviet Union”, Kommuniste Party en andere.

1965 – Die leier van die Verenigde Party, die offisiële opposisie, bied hulle Rasse Federasie Program aan by hulle kongres in Natal.

1975 – Die Suid-Afrikaanse Rand devalueer met agtien persent.

1978 – ’n Verdere sewe persone word aangehou in Venda sedert die Onafhanklike Party van Venda die meerderheid setels in hulle verkiesing wen.

1980 – Edwin Smith word die jongste persoon in Suid-Afrika om oop hart chirurgie te ontvang.

1988 – Die Cosatu anti-apartheid konferensie word verbied en die organiseerders word tien dae lank ingeperk.

1988 – ’n Limpet myn ontploffing by ‘’n bushalte in sentraal Johannesburg beseer negentien.

1989 – ’n Landswye protes veldtog word van stapel gestuur teen die apartheid regering.

1992 – Nelson Mandela en F. W. de Klerk hervat opgeskorte vredes samesprekings wat in Junie gestaak is.

1992 – Die Goldstone Kommissie se voorlopige verslag stel voor dat woonplekke waar geweld voorkom omhein moet word.

1993 – Twintig mense sterf toe gewapende mans in minibusse by Kliprivier op motoriste en voetgangers skiet.

2004 – Catherine Labuschagne word op 25 die eerste vroulike vegvlieënier om ’n Gripen vegvliegtuig te vlieg in die Afrika Ruimte en Verdediging lugskou by Waterkloof Lugmagbasis.

2008 – President Thabo Mbeki bedank as leier van Suid-Afrika na die ANC die vorige dag aangekondig het dat hulle hom gaan terugroep ter wille van party-eenheid.

2010 – SASOL stel die eerste passasier vliegtuig wat met 100% sintetiese brandstof aan die wêreld bekend.

Geboortes

1841 – Regter James Buchanan, staats advokaat van die ZAR.

1874 – Walter Spiethoff, Duits gebore Afrikaanse komponis in Oostenryk.

1894 – William George Ballinger, Suid-Afrikaanse senator in Birmingham, Brittanje.

1941 – Zuretha Roos nee Coetzer, skrywer in De Doorns, in die Heksrivier Vallei.

1948 – Wium van Zyl, letterkundige.

1953 – Omar Aboobaker Latiff, dosent en voorsitter van Umgeni Water in Durban.

1980 – Tomas Scheckter, motorsport bestuurder.

Sterftes

1867 – Egidius Benedictus Watermeyer, politikus en opvoeder in Londen.

1912 – Jan Lion Cachet, Afrikaanse taalvegter en lid van die eerste en tweede Afrikaanse Taalbeweging in Potchefstroom.

1985 – Mbuyiselo Mbotya, politieke aktivis in King Williams Town weens kop beserings terwyl in aanhouding.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Hong,Kong,Brittanje,Suid,Afrika,Anglo,Boere,word,Oranje,Vrystaatse,Raadsaal,Volksraad,President,Brand,Straat,Bloemfontein,Oorlog,Opstande,Duits,Suidwes,Mohandas,Gandhi,Indiërs,Transvaal,Afrikaner,Provinsiale,Raad,Tembuland,Britse,Kolonie,Rhodesië,Polisie,Unie,Handels,Unies,Springbok,Legion,Friends,Soviet,Union,Kommuniste,Verenigde,Rasse,Federasie,Program,Natal,Afrikaanse,Rand,Verdere,Venda,Onafhanklike,Edwin,Smith,Cosatu,Limpet,Johannesburg,Landswye,Nelson,Mandela,Klerk,Junie,Kommissie,Twintig,Kliprivier,Catherine,Labuschagne,Gripen,Ruimte,Waterkloof,Lugmagbasis,Thabo,Mbeki,SASOL,Geboortes,Regter,James,Buchanan,Walter,Spiethoff,Oostenryk,William,George,Ballinger,Birmingham,Zuretha,Roos,Coetzer,Doorns,Heksrivier,Vallei,Wium,Omar,Aboobaker,Latiff,Umgeni,Water,Durban,Tomas,Scheckter,Sterftes,Egidius,Benedictus,Watermeyer,Londen,Lion,Cachet,Potchefstroom,Mbuyiselo,Mbotya,Williams,Town,Stuur,Teken,Volg,Twitter,hulle,laaste,deur,voor,eerste,leier,apartheid,stel,waar,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Hong,Kong,Brittanje,Suid,Afrika,Anglo,Boere,word,Oranje,Vrystaatse,Raadsaal,Volksraad,President,Brand,Straat,Bloemfontein,Oorlog,Opstande,Duits,Suidwes,Mohandas,Gandhi,Indiërs,Transvaal,Afrikaner,Provinsiale,Raad,Tembuland,Britse,Kolonie,Rhodesië,Polisie,Unie,Handels,Unies,Springbok,Legion,Friends,Soviet,Union,Kommuniste,Verenigde,Rasse,Federasie,Program,Natal,Afrikaanse,Rand,Verdere,Venda,Onafhanklike,Edwin,Smith,Cosatu,Limpet,Johannesburg,Landswye,Nelson,Mandela,Klerk,Junie,Kommissie,Twintig,Kliprivier,Catherine,Labuschagne,Gripen,Ruimte,Waterkloof,Lugmagbasis,Thabo,Mbeki,SASOL,Geboortes,Regter,James,Buchanan,Walter,Spiethoff,Oostenryk,William,George,Ballinger,Birmingham,Zuretha,Roos,Coetzer,Doorns,Heksrivier,Vallei,Wium,Omar,Aboobaker,Latiff,Umgeni,Water,Durban,Tomas,Scheckter,Sterftes,Egidius,Benedictus,Watermeyer,Londen,Lion,Cachet,Potchefstroom,Mbuyiselo,Mbotya,Williams,Town,Stuur,Teken,Volg,Twitter,hulle,laaste,deur,voor,eerste,leier,apartheid,stel,waar,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Hong,Kong,Brittanje,Suid,Afrika,Anglo,Boere,word,Oranje,Vrystaatse,Raadsaal,Volksraad,President,Brand,Straat,Bloemfontein,Oorlog,Opstande,Duits,Suidwes,Mohandas,Gandhi,Indiërs,Transvaal,Afrikaner,Provinsiale,Raad,Tembuland,Britse,Kolonie,Rhodesië,Polisie,Unie,Handels,Unies,Springbok,Legion,Friends,Soviet,Union,Kommuniste,Verenigde,Rasse,Federasie,Program,Natal,Afrikaanse,Rand,Verdere,Venda,Onafhanklike,Edwin,Smith,Cosatu,Limpet,Johannesburg,Landswye,Nelson,Mandela,Klerk,Junie,Kommissie,Twintig,Kliprivier,Catherine,Labuschagne,Gripen,Ruimte,Waterkloof,Lugmagbasis,Thabo,Mbeki,SASOL,Geboortes,Regter,James,Buchanan,Walter,Spiethoff,Oostenryk,William,George,Ballinger,Birmingham,Zuretha,Roos,Coetzer,Doorns,Heksrivier,Vallei,Wium,Omar,Aboobaker,Latiff,Umgeni,Water,Durban,Tomas,Scheckter,Sterftes,Egidius,Benedictus,Watermeyer,Londen,Lion,Cachet,Potchefstroom,Mbuyiselo,Mbotya,Williams,Town,Stuur,Teken,Volg,Twitter,hulle,laaste,deur,voor,eerste,leier,apartheid,stel,waar,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment