Thursday, 15 September 2011

15 September

Gebeure

1795 – Die Kaapkolonie gee oor aan die Britse magte en word ’n Britse Kolonie.

1816 – Erasmus Smit, predikant en voortrekker leier word as sendeling ingesweer in Torensberg, nou Colesberg deur Eerwaarde James Read van die “Londen Missionary Society”.

1825 – Dr. James Barry, koloniale mediese inspekteur word voor die hof gedaag in Kaapstad na hy met die fiskaal vassit. Hy weier om te sweer, vrae te beantwoord of bewyse te lewer met die gevolg dat hy tronkstraf opgelê word. Hy teken onsuksesvol appèl aan. Daar word algemeen geglo dat hy die eerste suksesvolle keisersnee gedoen het. By sy afsterwe in 1865 in Londen vind hulle uithys is eintlik ’n vrou.

1851 – Die George Henri Harrison sink by Plettenberg Baai kort daarna die hawe gedurende ’n storm verlaat.

1892 – Die eerste trein kom in Johannesburg aan via Bloemfontein van Kaapstad na die treinspoor tussen Kaapstad en Johannesburg voltooi is.

1892 – President Paul Kruger woon die amptelike opening van die eerste sinagoge in Johannesburg by.

1901 – Vyftien lede van die spesiale Britse eenheid, die “Bushveld Carbineers” stuur ’n petisie na Kolonel Hall waarin hulle versoek dat hy ondersoek instel na die gruweldade wat gepleeg word deur lede van hulle eenheid.

1910 – In die eerste verkiesing van die Unie van Suid-Afrika word generaal Louis Botha verkies as eerste president van die Unie.

1914 – Generaal C. F. Beyers bedank uit sy pos as Kommandant-Generaal van Suid-Afrika in protes teen die Suid-Afrikaanse voorneme om oorlog te maak teen Duitsland.

1917 – Naspers koop die Volksblad.

1936 – Die “Johannesburg Empire Exhibition” open by Milner Park.

1964 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met Portugal, vir Mosambiek, Noord Rhodesië en Malawi om posdienste te bewerkstellig.

1976 – Sowat 200 000 kleurling werkers bly weg van hulle werk vir twee dae beginnende op die dag in Kaapstad. Dit is totaal onverwags.

1976 – Die Suid-Afrikaanse regering begin om sowat 45 000 Bakalobeng stamlede van die Transvaal te verskuif na die tuisland Bophuthatswana as deel van hulle beleid on stamme selfregerende tuislande te gee.

1978 – Frankryk gee die deposito wat Suid-Afrika betaal het vir twee duikbote en twee “corvettes” terug.

1984 – Eerwaarde Helenard Joe (Allan) Hendrikse en Amichand Raibansi word deur President Pieter Willem Botha aangestel in die driekamer- parlement. Hulle verteenwoordig die Kleurling en Indiër gemeenskappe in die regering.

1986 – Die Swart Gemeenskap Ontwikkelings Akte nommer 74 tree inwerking.

1987 – President Pieter Willem Botha erken in die parlement dat hy persoonlik die Suid-Afrikaanse Uitsaai Kommissie geskakel het om in te meng in die uitsending wat aankondig dat Allan Hendrickse bedank het uit die kabinet.

1990 – Operasie Ystervuis word deur die regering inwerking gestel. Dit behels dat die regering aksie neem teen die geweld in die townships en sluit klok reëls, pad blokkades, huis tot huis soektogte en die omheining van townships.

1994 – Suid-Afrika onderteken ’n gesamentlike diplomatieke ooreenkoms met die Republiek van Nicaragua.

1995 – Suid-Afrika onderteken ’n gesamentlike ooreenkoms met die Palestynse Bevrydings Organisasie wat ’n gesamentlike kommissie van samewerking daarstel.

2002 – Die Departement van Gesondheid doen ’n ondersoek wat bepaal dat 5.3 miljoen mense in die land met HIV en Vigs leef.

2002 – ’n Trok wat aan die Boeremag lid, Lets Pretorius behoort word naby Lichtenburg gevind gelaai met wapens en ammunisie. Pretorius word gearresteer en aangekla.

2004 – Die ambassadeur van Marokko word uit die land onttrek na Suid-Afrika formeel die pro-onafhanklikheid regering van die Marokkaans geannekseerde gebied van Westelike Sahara erken.

2004 – Statistieke Suid-Afrika doen verslag dat kommersiële landbou praktyke met 26% afgeneem het tussen 1993 en 2002.

2004 – ’n Spesiale taakmag word aangestel om Suid-Afrika se top 200 kriminele in hegtenis te neem volgend regering woordvoerder, Joël Netshitenzhe. Die besluit word goedgekeur die President Thabo Mbeki en die kabinet.

2008 - Na marathon-onderhandelinge gelei deur pres. Thabo Mbeki, teken die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, en twee opposisieleiers, Morgan Tsvangirai en Arthur Mutambara, ‘n magsdelingsooreenkoms. Die ooreenkoms maak Tsvangirai premier, maar met beperkte uitvoerende magte.

2008 - Na marathon-onderhandelinge gelei deur pres. Thabo Mbeki, teken die Zimbabwiese president, Robert Mugabe, en twee opposisieleiers, Morgan Tsvangirai en Arthur Mutambara, ‘n magsdelingsooreenkoms. Die ooreenkoms maak Tsvangirai premier, maar met beperkte uitvoerende magte.

Geboortes

1895 – J. R. L. van Bruggen, skrywer in Johannesburg.

1901 – Mbanga James George Benjamin Molefe, predikant en onderwyser in Mbulwana, Ladysmith.

1921 – Helena J. F. Lochner, kinderverhaalskrywer in Moreesburg distrik.

1938 – Bruce Murray Arnott, kunstenaar in Highflats, Ixopo omgewing.

1946 – Mike Proctor, krieketspeler en keurder.

1947 – Sandra Prinsloo, aktrise en regisseur.

1962 – Francois Bloemhof, skrywer in die Paarl.

1965 – Augustine Makalakalane, sokkerspeler in Ficksburg

1965 – Zane Meas, akteur in Johannesburg.

Sterftes

1914 – Generaal Jacobus Hercules (Koos) de la Rey, Anglo-Boere oorlog held en politikus in Langlaagte, Johannesburg. Die bestuurder van sy motor weier om by ’n padblokkade vir William Foster van die Foster bende te stop en de la Rey word deur die polisie geskied.

1964 – Robert Dower, krieketspeler.

1995 – Harry Calder, krieketspeler in Kaapstad.

1998 – Dr. Achmat Davids, outeur, navorser en historikus in Kaapstad.

2008 – John Matshikiza, akteur in Sophiatown, Johannesburg aan ’n hartaanval.

2010 – Bettie Cilliers-Barnard, wêreldbekende skilder in Menlo Park, Pretoria.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Kaapkolonie,Britse,word,Kolonie,Erasmus,Smit,Torensberg,Colesberg,Eerwaarde,James,Read,Londen,Missionary,Barry,Kaapstad,Daar,George,Henri,Harrison,Plettenberg,Baai,Johannesburg,Bloemfontein,President,Paul,Kruger,Vyftien,Bushveld,Carbineers,Kolonel,Hall,Unie,Suid,Afrika,Louis,Botha,Generaal,Beyers,Kommandant,Afrikaanse,Duitsland,Naspers,Volksblad,Empire,Exhibition,Milner,Park,Portugal,Mosambiek,Noord,Rhodesië,Malawi,Sowat,Bakalobeng,Transvaal,Bophuthatswana,Frankryk,Helenard,Allan,Hendrikse,Amichand,Raibansi,Pieter,Willem,Hulle,Indiër,Swart,Gemeenskap,Ontwikkelings,Akte,tree,Uitsaai,Kommissie,Hendrickse,Operasie,Ystervuis,Republiek,Nicaragua,Palestynse,Bevrydings,Organisasie,Departement,Gesondheid,Vigs,Trok,Boeremag,Pretorius,Lichtenburg,Marokko,Marokkaans,Westelike,Sahara,Statistieke,Spesiale,Joël,Netshitenzhe,Thabo,Mbeki,Zimbabwiese,Robert,Mugabe,Morgan,Tsvangirai,Arthur,Mutambara,Geboortes,Bruggen,Mbanga,Benjamin,Molefe,Mbulwana,Ladysmith,Helena,Lochner,Moreesburg,Bruce,Murray,Arnott,Highflats,Ixopo,Mike,Proctor,Sandra,Prinsloo,Francois,Bloemhof,Paarl,Augustine,Makalakalane,Ficksburg,Zane,Meas,Sterftes,Jacobus,Hercules,Koos,Anglo,Boere,Langlaagte,William,Foster,Dower,Harry,Calder,Achmat,Davids,John,Matshikiza,Sophiatown,Bettie,Cilliers,Barnard,Menlo,Pretoria,Stuur,Teken,Volg,Twitter,magte,predikant,deur,weier,eerste,tussen,lede,eenheid,ondersoek,bedank,oorlog,maak,onderteken,ooreenkoms,twee,deel,aangestel,erken,kabinet,neem,townships,huis,gesamentlike,doen,onderhandelinge,gelei,pres,opposisieleiers,magsdelingsooreenkoms,maar,beperkte,uitvoerende,skrywer,krieketspeler,akteur,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Kaapkolonie,Britse,word,Kolonie,Erasmus,Smit,Torensberg,Colesberg,Eerwaarde,James,Read,Londen,Missionary,Barry,Kaapstad,Daar,George,Henri,Harrison,Plettenberg,Baai,Johannesburg,Bloemfontein,President,Paul,Kruger,Vyftien,Bushveld,Carbineers,Kolonel,Hall,Unie,Suid,Afrika,Louis,Botha,Generaal,Beyers,Kommandant,Afrikaanse,Duitsland,Naspers,Volksblad,Empire,Exhibition,Milner,Park,Portugal,Mosambiek,Noord,Rhodesië,Malawi,Sowat,Bakalobeng,Transvaal,Bophuthatswana,Frankryk,Helenard,Allan,Hendrikse,Amichand,Raibansi,Pieter,Willem,Hulle,Indiër,Swart,Gemeenskap,Ontwikkelings,Akte,tree,Uitsaai,Kommissie,Hendrickse,Operasie,Ystervuis,Republiek,Nicaragua,Palestynse,Bevrydings,Organisasie,Departement,Gesondheid,Vigs,Trok,Boeremag,Pretorius,Lichtenburg,Marokko,Marokkaans,Westelike,Sahara,Statistieke,Spesiale,Joël,Netshitenzhe,Thabo,Mbeki,Zimbabwiese,Robert,Mugabe,Morgan,Tsvangirai,Arthur,Mutambara,Geboortes,Bruggen,Mbanga,Benjamin,Molefe,Mbulwana,Ladysmith,Helena,Lochner,Moreesburg,Bruce,Murray,Arnott,Highflats,Ixopo,Mike,Proctor,Sandra,Prinsloo,Francois,Bloemhof,Paarl,Augustine,Makalakalane,Ficksburg,Zane,Meas,Sterftes,Jacobus,Hercules,Koos,Anglo,Boere,Langlaagte,William,Foster,Dower,Harry,Calder,Achmat,Davids,John,Matshikiza,Sophiatown,Bettie,Cilliers,Barnard,Menlo,Pretoria,Stuur,Teken,Volg,Twitter,magte,predikant,deur,weier,eerste,tussen,lede,eenheid,ondersoek,bedank,oorlog,maak,onderteken,ooreenkoms,twee,deel,aangestel,erken,kabinet,neem,townships,huis,gesamentlike,doen,onderhandelinge,gelei,pres,opposisieleiers,magsdelingsooreenkoms,maar,beperkte,uitvoerende,skrywer,krieketspeler,akteur,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Kaapkolonie,Britse,word,Kolonie,Erasmus,Smit,Torensberg,Colesberg,Eerwaarde,James,Read,Londen,Missionary,Barry,Kaapstad,Daar,George,Henri,Harrison,Plettenberg,Baai,Johannesburg,Bloemfontein,President,Paul,Kruger,Vyftien,Bushveld,Carbineers,Kolonel,Hall,Unie,Suid,Afrika,Louis,Botha,Generaal,Beyers,Kommandant,Afrikaanse,Duitsland,Naspers,Volksblad,Empire,Exhibition,Milner,Park,Portugal,Mosambiek,Noord,Rhodesië,Malawi,Sowat,Bakalobeng,Transvaal,Bophuthatswana,Frankryk,Helenard,Allan,Hendrikse,Amichand,Raibansi,Pieter,Willem,Hulle,Indiër,Swart,Gemeenskap,Ontwikkelings,Akte,tree,Uitsaai,Kommissie,Hendrickse,Operasie,Ystervuis,Republiek,Nicaragua,Palestynse,Bevrydings,Organisasie,Departement,Gesondheid,Vigs,Trok,Boeremag,Pretorius,Lichtenburg,Marokko,Marokkaans,Westelike,Sahara,Statistieke,Spesiale,Joël,Netshitenzhe,Thabo,Mbeki,Zimbabwiese,Robert,Mugabe,Morgan,Tsvangirai,Arthur,Mutambara,Geboortes,Bruggen,Mbanga,Benjamin,Molefe,Mbulwana,Ladysmith,Helena,Lochner,Moreesburg,Bruce,Murray,Arnott,Highflats,Ixopo,Mike,Proctor,Sandra,Prinsloo,Francois,Bloemhof,Paarl,Augustine,Makalakalane,Ficksburg,Zane,Meas,Sterftes,Jacobus,Hercules,Koos,Anglo,Boere,Langlaagte,William,Foster,Dower,Harry,Calder,Achmat,Davids,John,Matshikiza,Sophiatown,Bettie,Cilliers,Barnard,Menlo,Pretoria,Stuur,Teken,Volg,Twitter,magte,predikant,deur,weier,eerste,tussen,lede,eenheid,ondersoek,bedank,oorlog,maak,onderteken,ooreenkoms,twee,deel,aangestel,erken,kabinet,neem,townships,huis,gesamentlike,doen,onderhandelinge,gelei,pres,opposisieleiers,magsdelingsooreenkoms,maar,beperkte,uitvoerende,skrywer,krieketspeler,akteur,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment