Wednesday, 14 September 2011

14 September

Gebeure

1486 – Bartolomeu Dias plant die kruis op St. Croix-eiland in Algoabaai.

1652 – Jan van Riebeeck besoek Robben Eiland vir die eerste keer.

1665 – Nagmaal word vir die eerste keer aan die Kaap gehou deur Pastoor Johan (Joan) van Arckel/

1795 – Generaal J. H. Craig en sy Britse troepe ruk van Simonstad op en neem die Nederlandse kamp in Wynberg sonder enige geweld in.

1795 – Carel David Gerotz word deur die burgers van Graaff-Reinet as landdros aangestel.

1853 – Die Bainskloof-pas word vir verkeer oopgestel.

1862 – Die Transvaal burgers skiet Jacobus du Toit op sy perd se rug wat lei dat Bloed Straat sy naam kry in Pretoria. Jacobus word gewond en sy perd is dood.

1901 – Generaal Jan Smuts en sy kommando skuil by Wildschutberg.

1914 – Die eerste skepe met Suid-Afrikaanse soldate aan boort verlaat die hawens op pad na Duits Suidwes-Afrika om die kolonie aan te val.

1918 – Die Swart Dood oftewel Spaanse Griep tref Suid-Afrika na Generaal Louis Botha toestemming gee vir ’n skip met siek matrose om aan wal te kom. Die eerste diagnoses van die siekte word in Durban gemaak op die dag. Dit kos die lewens van ongeveer 140 000 mense.

1925 – Suid-Afrika word ’n lening van £ 1 Miljoen deur Rhodesië toegestaan.

1966 – Regter Van Wyk word aangestel om die moord op Dr. Verwoerd te ondersoek.

1967 - Louis Washkansky, die eerste hartoorplanting pasiënt word opgeneem in Grootte Schuur hospitaal in Kaapstad.

1976 – Sekuriteit Polisie hou aan om prominente lede van die kleurlig gemeenskap en verskeie swart joernaliste wat die Soweto onluste gedek het te arresteer.

1980 – Die “Council of Unions of South Africa” (CUSA) word gevorm.

1982 – Pieter Willem (P. W.) Botha se konstitusionele voorstelle word eenparig deur die Transvaal kongres van die Nasionale Party aanvaar.

1984 – Pieter Willem (P. W.) Botha word ingewy as Uitvoerende President van Suid-Afrika. Sy pos sluit in, Staatshoof met uitvoerende magte, Voorsitter van die Kabinet, Bevelvoerder van die Weermag en Hoof van die Intelligensie dienste.

1984 – Die ses vlugtelinge wat by die Britse Ambassade aanklop om hulp word deur Eerste-minister Margaret Thatcher verseker dat hulle nie die konsulaat hoef te verlaat teen hulle sin nie.

1988 – Die Pous besoek Lesotho.

1989 – Frederik Willem (F. W.) de Klerk word verkies as President van Suid-Afrika. Hy sal die pos eers op 20 September beklee.

1989 – Op die vooraand van die Suidwes-Afrika, nou Namibiese verkiesing daag SWAPO leier Sam Nujoma in Windhoek op na amper 30 jaar in ballingskap.

1990 – Ongeveer 47 mense sterf in aanvalle by Jeppe en Denver Stasie.

1990 – Nelson Mandela sê aan President F. W. de Klerk dat hy oortuig is daar is ‘’n verskuilde mag agter die geweld in die townships.

1990 – Op die dag wat Cyril Ramaphosa van die ANC en die Minister van Konstitusionele ontwikkeling, Roelf Meyer vergader, waarsku Nelson Madela die regering indien hulle nie ernstige stappe doen teen die aanhitsers van die geweld in die townships die ANC hulle strategie sal moet herdink.

1991 – Die groot politieke partye teken die Nasionale Vredesverdrag wat behels dat wapens neergelê sal word om onderhandelings te vergemaklik by die Carlton Hotel. Die PAC en AZAPO weier om die verdrag te teken.

1991 – Die Statebond Komitee van buitelandse ministers in Suidelike Afrika, gedurende ’n vergadering in New Delhi beaam dat die bestuur van sanksies goed beheer moet word. Sekere sanksies sal voortaan gelig word.

1992 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met Namibië om ’n permanente water kommissie tot stand te bring en op die Viooldrift en Noordoewer gemene besproeiings skema.

1992 – In ’n persverklaring van die Menseregte Kommissie vertel hulle dat ongeveer 3400 mense gesterf het in die jaar na die Nasionale Vredesverdrag geteken was.

1993 – Suid-Afrika teken ’n bilaterale finansiële ooreenkoms met Namibië.

1998 – Robert McBride word met voorwaardes uit ’n tronk in Mosambiek vrygelaat waar hy aangehou was vir ses maande op klagtes van wapenhandel en spioenasie.

2003 – Ranjeni Munusamy, joernalis by Sunday Times word geskors na sy erken sy het ’n storie gelek aan die City Press met aantygings dat Bulelani Ngcuba moontlik ’n apartheid agent was.

2004 – Advokaat Steven Powell van die ouditeursfirma Deloitte en Touché verras afgevaardigdes op die vergadering van die Instituut van Munisipale Finansiële Beamptes dat bedrog en korrupsie toeneem in Suid-Afrika.

2000 – Suid-Afrika neem deel aan die Olimpiese Spele in Sydney, Australië en woon die openings seremonie by.

2004 – ’n Supersoniese knal word in die Kaapstad omgewing gehoor terwyl die Suid-Afrikaanse Lugmag met hulle nuutste aankope, ’n Gripen Vegvliegtuig daar vlieg.

2004 – ABSA bank gee ’n ou lasbrief om inhegtenisneming van Nelson Mandela gedateer 18 Mei 1961 aan die Minister van Kuns en Kultuur, Dr. Pallo Jordan. Die dokument word op die Liliesleaf plaas in Rivonia gehou wat ‘’n argief en biblioteek het.

Geboortes

1864 – Archibald Lamond, politikus, predikant en burgemeester van Durban in Port Babbabtyne, Bute Eiland, Skotland.

1889 – Leon Mare, skrywer en wenner van die Hertzog literêre prys in Pietersburg nou Polokwane.

1957 – Kepler Wessels, voormalige krieketkaptein in Bloemfontein.

1967 – Noeleen Naholwana-Sangqu, televisie aanbieder in Umtata.

Sterftes

1863 – Dr. William Gill, boekversamelaar in Somerset-Oos.

1905 – Sir Dirk Barry, hoofregter van die oostelike afdeling in Queenstown.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Bartolomeu,Dias,Croix,Algoabaai,Riebeeck,Robben,Eiland,Nagmaal,word,Kaap,Pastoor,Johan,Joan,Arckel,Generaal,Craig,Britse,Simonstad,Nederlandse,Wynberg,Carel,David,Gerotz,Graaff,Reinet,Bainskloof,Transvaal,Jacobus,Toit,Straat,Pretoria,Smuts,Wildschutberg,Suid,Afrikaanse,Duits,Suidwes,Afrika,Swart,Dood,Spaanse,Griep,Louis,Botha,Durban,Miljoen,Rhodesië,Regter,Verwoerd,Washkansky,Grootte,Schuur,Kaapstad,Sekuriteit,Polisie,Soweto,Council,South,Africa,CUSA,Pieter,Willem,Nasionale,Uitvoerende,President,Staatshoof,Voorsitter,Kabinet,Bevelvoerder,Weermag,Hoof,Intelligensie,Ambassade,Eerste,Margaret,Thatcher,Pous,Lesotho,Frederik,Klerk,Namibiese,SWAPO,Nujoma,Windhoek,Ongeveer,Jeppe,Denver,Stasie,Nelson,Mandela,Cyril,Ramaphosa,Minister,Konstitusionele,Roelf,Meyer,Madela,Vredesverdrag,Carlton,Hotel,AZAPO,Statebond,Komitee,Suidelike,Delhi,Sekere,Namibië,Viooldrift,Noordoewer,Menseregte,Kommissie,Robert,McBride,Mosambiek,Ranjeni,Munusamy,Times,Bulelani,Ngcuba,agent,Advokaat,Steven,Powell,Deloitte,Touché,Instituut,Munisipale,Finansiële,Beamptes,Olimpiese,Spele,Sydney,Australië,Supersoniese,Lugmag,Gripen,Vegvliegtuig,ABSA,Kuns,Kultuur,Pallo,Jordan,Liliesleaf,Rivonia,Geboortes,Archibald,Lamond,Port,Babbabtyne,Bute,Skotland,Leon,Mare,Hertzog,Pietersburg,Polokwane,Kepler,Wessels,Bloemfontein,Naholwana,Sangqu,Umtata,Sterftes,William,Gill,Somerset,Dirk,Barry,Queenstown,Stuur,Teken,Volg,Twitter,besoek,keer,gehou,deur,neem,geweld,burgers,aangestel,perd,verlaat,mense,hulle,jaar,daar,townships,moet,sanksies,ooreenkoms,waar,deel,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Bartolomeu,Dias,Croix,Algoabaai,Riebeeck,Robben,Eiland,Nagmaal,word,Kaap,Pastoor,Johan,Joan,Arckel,Generaal,Craig,Britse,Simonstad,Nederlandse,Wynberg,Carel,David,Gerotz,Graaff,Reinet,Bainskloof,Transvaal,Jacobus,Toit,Straat,Pretoria,Smuts,Wildschutberg,Suid,Afrikaanse,Duits,Suidwes,Afrika,Swart,Dood,Spaanse,Griep,Louis,Botha,Durban,Miljoen,Rhodesië,Regter,Verwoerd,Washkansky,Grootte,Schuur,Kaapstad,Sekuriteit,Polisie,Soweto,Council,South,Africa,CUSA,Pieter,Willem,Nasionale,Uitvoerende,President,Staatshoof,Voorsitter,Kabinet,Bevelvoerder,Weermag,Hoof,Intelligensie,Ambassade,Eerste,Margaret,Thatcher,Pous,Lesotho,Frederik,Klerk,Namibiese,SWAPO,Nujoma,Windhoek,Ongeveer,Jeppe,Denver,Stasie,Nelson,Mandela,Cyril,Ramaphosa,Minister,Konstitusionele,Roelf,Meyer,Madela,Vredesverdrag,Carlton,Hotel,AZAPO,Statebond,Komitee,Suidelike,Delhi,Sekere,Namibië,Viooldrift,Noordoewer,Menseregte,Kommissie,Robert,McBride,Mosambiek,Ranjeni,Munusamy,Times,Bulelani,Ngcuba,agent,Advokaat,Steven,Powell,Deloitte,Touché,Instituut,Munisipale,Finansiële,Beamptes,Olimpiese,Spele,Sydney,Australië,Supersoniese,Lugmag,Gripen,Vegvliegtuig,ABSA,Kuns,Kultuur,Pallo,Jordan,Liliesleaf,Rivonia,Geboortes,Archibald,Lamond,Port,Babbabtyne,Bute,Skotland,Leon,Mare,Hertzog,Pietersburg,Polokwane,Kepler,Wessels,Bloemfontein,Naholwana,Sangqu,Umtata,Sterftes,William,Gill,Somerset,Dirk,Barry,Queenstown,Stuur,Teken,Volg,Twitter,besoek,keer,gehou,deur,neem,geweld,burgers,aangestel,perd,verlaat,mense,hulle,jaar,daar,townships,moet,sanksies,ooreenkoms,waar,deel,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Bartolomeu,Dias,Croix,Algoabaai,Riebeeck,Robben,Eiland,Nagmaal,word,Kaap,Pastoor,Johan,Joan,Arckel,Generaal,Craig,Britse,Simonstad,Nederlandse,Wynberg,Carel,David,Gerotz,Graaff,Reinet,Bainskloof,Transvaal,Jacobus,Toit,Straat,Pretoria,Smuts,Wildschutberg,Suid,Afrikaanse,Duits,Suidwes,Afrika,Swart,Dood,Spaanse,Griep,Louis,Botha,Durban,Miljoen,Rhodesië,Regter,Verwoerd,Washkansky,Grootte,Schuur,Kaapstad,Sekuriteit,Polisie,Soweto,Council,South,Africa,CUSA,Pieter,Willem,Nasionale,Uitvoerende,President,Staatshoof,Voorsitter,Kabinet,Bevelvoerder,Weermag,Hoof,Intelligensie,Ambassade,Eerste,Margaret,Thatcher,Pous,Lesotho,Frederik,Klerk,Namibiese,SWAPO,Nujoma,Windhoek,Ongeveer,Jeppe,Denver,Stasie,Nelson,Mandela,Cyril,Ramaphosa,Minister,Konstitusionele,Roelf,Meyer,Madela,Vredesverdrag,Carlton,Hotel,AZAPO,Statebond,Komitee,Suidelike,Delhi,Sekere,Namibië,Viooldrift,Noordoewer,Menseregte,Kommissie,Robert,McBride,Mosambiek,Ranjeni,Munusamy,Times,Bulelani,Ngcuba,agent,Advokaat,Steven,Powell,Deloitte,Touché,Instituut,Munisipale,Finansiële,Beamptes,Olimpiese,Spele,Sydney,Australië,Supersoniese,Lugmag,Gripen,Vegvliegtuig,ABSA,Kuns,Kultuur,Pallo,Jordan,Liliesleaf,Rivonia,Geboortes,Archibald,Lamond,Port,Babbabtyne,Bute,Skotland,Leon,Mare,Hertzog,Pietersburg,Polokwane,Kepler,Wessels,Bloemfontein,Naholwana,Sangqu,Umtata,Sterftes,William,Gill,Somerset,Dirk,Barry,Queenstown,Stuur,Teken,Volg,Twitter,besoek,keer,gehou,deur,neem,geweld,burgers,aangestel,perd,verlaat,mense,hulle,jaar,daar,townships,moet,sanksies,ooreenkoms,waar,deel,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment