Monday, 26 September 2011

26 September

Gebeure

1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek, in ooreenstemming met die 1897 Politieke Verdedigings Ooreenkoms, versoek formeel militêre bystand van die Republiek van Oranje Vrystaat.

1901 – Fort Prospect, omtrent 15km oos van Italia word deur Kaptein Rowley en 80 man verdedig wanneer hulle deur burgers onder Cheere Emmett aangeval word. Die Britte verdedig die fort suksesvol met behulp van Zoeloe polisie onder Sersant Gumbi wat van buite af veg.

1914 – Die Slag van Sandfontein vind in Duits-Suidwes-Afrika plaas.

1943 – Die “African Democratic Party” word deur Paul Ramotsoane Mosaka gestig saam met Senator Hyman Basner.

1950 – Die Suid-Afrikaanse Steenkool, Olie en Gaskorporasie (Sasol) word gevorm.

1950 – Die personeel van die Suid-Afrikaanse Lugmag se tweede eskader bekend as die “Flying Cheetah’s” vertrek vanaf Durban op die Tjisadane om die Verenigde Nasies by te staan in die Koreaanse Oorlog.

1971 – Minister van Kleurling Sake, J. J. Loots kondig aan dat groot areas stelselmatig omskep gaan word in formele munisipaliteite onder die Kleurling Verteenwoordigers Raad.

1974 – Die Verenigde Nasies Algemene Vergadering se Politieke Komitee staan die ANC en PAC die reg toe om die vergadering by te woon as waarnemers. Die Suid-Afrikaanse afgevaardigdes word onttrek aan die Politieke Komitee.

1975 – Die “Organisation of African Trade Union Unity” (OATUU) verwerp die regering se plan vir ’n Swart Werkers Raad.

1979 – Die Eerste-minister vertel die Kaapse Kongres van die Nasionale Party dat hy bereid is om konstruktiewe voorstelle vir die hersiening van die Ontugwet en die Gemengde huwelike wet.

1984 – Dr. Beyers Naudé se verbannings bevel word gelig op dieselfde dag wanneer vyf politieke gevangenis vrygelaat word.

1984 – Skole heropen maar 93 000 leerlinge boikot dit steeds.

1986 – Onder die Weermag wet nommer 17 word die Ciskei Weermag gestig.

1986 – Suid-Afrika onderteken die konvensie oor die vroegtydige kennisname van ‘’n Kern ongeluk in Wenen sowel as die konvensie vir hulp in geval van so ’n ongeluk.

1987 – Die konferensie oor die pleidooie van kinders onder apartheid begin in Harare.

1988 – Indiër en Kleurling verteenwoordiger stap uit die parlement in protes teen die voorgestelde Groepsgebiedewet.

1989 – Johannesburg word die eerste stad in Suid-Afrika wat alle geriewe in sy munisipale gebied oopstel vir alles rasse.

1990 – Die Hiemstra Kommissie van Ondersoek vertel dat die Johannesburg Stadsraad meer as R1,8 miljoen spandeer het van die belasting betalers se geld om op meer as een honderd individue en twintig organisasies te spioeneer.

1992 – Elf mense sterf by Gengeshe naby Richmond, Natal na ’n groep van dertig onbekende mans lostrek en op die inwoners skiet. Mandlenkosi T. Poswa, ’n ANC lid sou later aansoek doen om Amnestie by die Waarheids en Versoenings Kommissie.

1996 – Eugene de Kok beweer ’n Suid-Afrikaanse geheime agent het die Sweedse premier, Olaf Palme geskiet in 1986 en dat Craig Williamson die moord beplan het.

1992 – ’n Verstandhouding word gesluit tussen die Suid-Afrikaanse regering en die ANC.

1996 – Die Nasionale Wapen Beheer Komitee gee goedkeuring om wapens te verkoop aan Rwanda. Die besluit word gekritiseer deur menseregtegroepe.

2003 – Twee Suid-Afrikaners word aangestel tot posisies in die Kommissie van HIV/Vigs en Bestuur in Afrika. Hulle is Professor Alan Whiteside van die Universiteit van Natal en Dr. Mamphele Ramphela, Wêreldbank besturende amptenaar.

Geboortes

1897 – Professor James Leonard Brierly Smith, die persoon wat die eerste selakant identifiseer het by Graaff-Reinet.

1916 – Margaret Mary Smith, kunstenaar in Indwe, Oos-kaap.

1922 – Hester Henriette Grové nee Venter, skrywer naby Potschefstroom.

1934 – Nomzamo Winfreda (Winnie) Madikizela-Mandela, politikus Bizana, Pondoland (later Transkei).

1975 – Meeka, gospelsangeres.

Sterftes

1917 – Sidney Mendelssohn, versamelaar van Afrikana en outeur in Londen, Engeland.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Politieke,Verdedigings,Ooreenkoms,Oranje,Vrystaat,Fort,Prospect,Italia,word,Kaptein,Rowley,Cheere,Emmett,Britte,Zoeloe,Sersant,Gumbi,Slag,Sandfontein,Duits,Suidwes,Afrika,African,Democratic,Paul,Ramotsoane,Mosaka,Senator,Hyman,Basner,Suid,Afrikaanse,Steenkool,Olie,Gaskorporasie,Sasol,Lugmag,Cheetah,Durban,Tjisadane,Verenigde,Nasies,Koreaanse,Oorlog,Minister,Sake,Verteenwoordigers,Raad,Algemene,Komitee,Organisation,Trade,Union,OATUU,Swart,Werkers,Eerste,Kaapse,Kongres,Nasionale,Ontugwet,Gemengde,Beyers,Naudé,Skole,Onder,Weermag,Ciskei,Kern,Wenen,Harare,Indiër,Groepsgebiedewet,Johannesburg,Hiemstra,Kommissie,Ondersoek,Stadsraad,Gengeshe,Richmond,Natal,Mandlenkosi,Poswa,Amnestie,Waarheids,Versoenings,Eugene,agent,Sweedse,Olaf,Palme,Craig,Williamson,Wapen,Beheer,Rwanda,Twee,Afrikaners,Vigs,Bestuur,Hulle,Professor,Alan,Whiteside,Universiteit,Mamphele,Ramphela,Wêreldbank,Geboortes,James,Leonard,Smith,Graaff,Reinet,Margaret,Mary,Indwe,Hester,Henriette,Grové,Venter,Potschefstroom,Nomzamo,Winfreda,Winnie,Madikizela,Mandela,Bizana,Pondoland,Transkei,Meeka,Sterftes,Sidney,Mendelssohn,Afrikana,Londen,Engeland,Stuur,Teken,Volg,Twitter,areas,deur,verdedig,wanneer,gestig,staan,vertel,konvensie,ongeluk,meer,naby,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Politieke,Verdedigings,Ooreenkoms,Oranje,Vrystaat,Fort,Prospect,Italia,word,Kaptein,Rowley,Cheere,Emmett,Britte,Zoeloe,Sersant,Gumbi,Slag,Sandfontein,Duits,Suidwes,Afrika,African,Democratic,Paul,Ramotsoane,Mosaka,Senator,Hyman,Basner,Suid,Afrikaanse,Steenkool,Olie,Gaskorporasie,Sasol,Lugmag,Cheetah,Durban,Tjisadane,Verenigde,Nasies,Koreaanse,Oorlog,Minister,Sake,Verteenwoordigers,Raad,Algemene,Komitee,Organisation,Trade,Union,OATUU,Swart,Werkers,Eerste,Kaapse,Kongres,Nasionale,Ontugwet,Gemengde,Beyers,Naudé,Skole,Onder,Weermag,Ciskei,Kern,Wenen,Harare,Indiër,Groepsgebiedewet,Johannesburg,Hiemstra,Kommissie,Ondersoek,Stadsraad,Gengeshe,Richmond,Natal,Mandlenkosi,Poswa,Amnestie,Waarheids,Versoenings,Eugene,agent,Sweedse,Olaf,Palme,Craig,Williamson,Wapen,Beheer,Rwanda,Twee,Afrikaners,Vigs,Bestuur,Hulle,Professor,Alan,Whiteside,Universiteit,Mamphele,Ramphela,Wêreldbank,Geboortes,James,Leonard,Smith,Graaff,Reinet,Margaret,Mary,Indwe,Hester,Henriette,Grové,Venter,Potschefstroom,Nomzamo,Winfreda,Winnie,Madikizela,Mandela,Bizana,Pondoland,Transkei,Meeka,Sterftes,Sidney,Mendelssohn,Afrikana,Londen,Engeland,Stuur,Teken,Volg,Twitter,areas,deur,verdedig,wanneer,gestig,staan,vertel,konvensie,ongeluk,meer,naby,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Politieke,Verdedigings,Ooreenkoms,Oranje,Vrystaat,Fort,Prospect,Italia,word,Kaptein,Rowley,Cheere,Emmett,Britte,Zoeloe,Sersant,Gumbi,Slag,Sandfontein,Duits,Suidwes,Afrika,African,Democratic,Paul,Ramotsoane,Mosaka,Senator,Hyman,Basner,Suid,Afrikaanse,Steenkool,Olie,Gaskorporasie,Sasol,Lugmag,Cheetah,Durban,Tjisadane,Verenigde,Nasies,Koreaanse,Oorlog,Minister,Sake,Verteenwoordigers,Raad,Algemene,Komitee,Organisation,Trade,Union,OATUU,Swart,Werkers,Eerste,Kaapse,Kongres,Nasionale,Ontugwet,Gemengde,Beyers,Naudé,Skole,Onder,Weermag,Ciskei,Kern,Wenen,Harare,Indiër,Groepsgebiedewet,Johannesburg,Hiemstra,Kommissie,Ondersoek,Stadsraad,Gengeshe,Richmond,Natal,Mandlenkosi,Poswa,Amnestie,Waarheids,Versoenings,Eugene,agent,Sweedse,Olaf,Palme,Craig,Williamson,Wapen,Beheer,Rwanda,Twee,Afrikaners,Vigs,Bestuur,Hulle,Professor,Alan,Whiteside,Universiteit,Mamphele,Ramphela,Wêreldbank,Geboortes,James,Leonard,Smith,Graaff,Reinet,Margaret,Mary,Indwe,Hester,Henriette,Grové,Venter,Potschefstroom,Nomzamo,Winfreda,Winnie,Madikizela,Mandela,Bizana,Pondoland,Transkei,Meeka,Sterftes,Sidney,Mendelssohn,Afrikana,Londen,Engeland,Stuur,Teken,Volg,Twitter,areas,deur,verdedig,wanneer,gestig,staan,vertel,konvensie,ongeluk,meer,naby,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment