Thursday, 29 September 2011

29 September

Gebeure
1652 – Die Khoi-kaptein Herry tree as gids op en neem die eerste blankes aan die Kaap teen Tafelberg op.
1761 – ’n Ekspedisie van Kaapstad beweeg oor die Oranje Rivier.
1858 – Kaapse Goewerneur Sir George Grey bewerkstellig ’n vredes ooreenkoms tussen die Basoeto Koning Moshesh en die Republiek van die Oranje Vrystaat by Aliwal-Noord.
1865 – Die Slag van Naauwpoort naby Clarens vind plaas gedurende die tweede Basoeto oorlog.
1879 – Sir Garnet Wolseley word die nuwe goewerneur van Transvaal.
1900 – Lord Roberts word die posisie as Hoof Kommandeur van die Oorlogs kantoor in Londen aangebied.
1939 – Die Aktiewe Burgermag van Suid-Afrika kry toestemming om vrywilligers in te neem vir die duur van die Tweede Wêreldoorlog.
1941 – Die “Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge” (FAK) en die Reddingsdaadbond onttrek aan die Afrikaner eenheidskomitee om te verhoed dat hulle in ’n twis gewikkel word.
1942 – Die Volkskongres van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vergader om die rasse beleid van die Afrikaner mense te bespreek.
1969 – ’n Aardbewing tref Tulbagh en Wolseley wat 6,5 op die Richter skaal meet. Nege sterf by Tulbagh wat die kwaaiste getref is en twee by Wolseley. Ongeveer 1000 mense word haweloos gelaat en baie historiese geboue is verwoes.
1976 – Die Britse Joernalis David Rabkin word tot tien jaar tronkstraf gevonnis in die Kaapse Hooggeregshof op aanklagte van Terrorisme. Sy vrou word ’n jaar tronkstraf wat opgeskort word na 1 maand omdat sy swanger was waarna sy terugkeer na Engeland. Die universiteit lektor, Jeremy Cronin kry ’n sewe jaar vonnis.
1976 – Stem geregtigdes stem in die Transkei se voor onafhanklikheid verkiesing hoewel die uitslag reeds bekend is na agt van die Demokratiese Party se leiers in hegtenis geneem is in Julie en Augustus.
1978 – Balthazar Johannes (John) Vorster word as staatspresident verkies met 173 stemme teen die negentien vir Sir de Villiers Graaff en twaalf vir Professor G. Bozzoli. Hy sou die posisie vir agt maande beklee.
1980 – Dr. Eschel Rhoodie word onskuldig bevind deur die Bloemfontein Hooggeregshof op vyf aanklagte van bedrog met die Informasie Skandaal.
1983 – Die Minister van Justisie versoek ’n ondersoek na wanpraktyke in Suid-Afrikaanse tronke na onluste en sterftes in die Barberton Tronk kompleks.
1991 – Eerwaarde Allan Boesak word verkies tot Voorsitter van die ANC in die Wes-Kaap.
1992 – Die Goldstone Kommissie se bevindings oor die Bisho slagting verskyn. Dit beskryf die slagting as moreel en wetlik onverdedigbaar. Hulle versoek die Ciskei regering om die skuldiges aan die pen te laat ry.
1992 – KwaZulu Hoof Minister, Mangosuthu Buthelezi, President Lucas Mangope van Bophuthatswana en Oupa Gqoza van Ciskei verwerp die verstandhouding wat die ANC en die Suid-Afrikaanse Regering bereik het.
2004 – Suid-Afrika versoek ’n dringende oplossing oor die Irannese kern projekte na ’n vergadering in Johannesburg tussen President Thabo Mbeki en die sekuriteit adviseur van Iran, Hassan Rowhani.
2004 – Suid-Afrikaans gebore Michael Melville (62) vlieg met die privaat geboude SpaceShipOne na die ruimte in ’n kompetisie wat $10 miljoen prysgeld bied om ruimte toerisme te bevorder.
2004 – Bewyse word in Barberton gevind wat lewe op aarde bevestig van so lank at 3.4 miljoen jaar terug deur geoloë Michael M. Tice en Professor Donald R. Lowe van Stanford Universiteit in die Verenigde State van Amerika.
Geboortes
1743 – Kolonel Robert Jacob Gordon, Nederlandse offisier en verkenner na wie Gordon’s Baai vernoem is in Doesburg, Nederland.
1750 – Louis Thibault, argitek van onder andere die Lutherse Kerk in Kaapstad in Frankryk.
1830 – Thomas John Bain, pad ingenieur en geoloog in Graaff-Reinet.
1876 – Charlie Llewellyn, krieketspeler in Wisden.
1881 – Jochem van Bruggen, Suid-Afrikaanse skrywer in Groede, Zeeland.
1897 – Dirk Mostert, lid van die Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging (ATKV) en politikus in Middelburg, Transvaal.
1899 – Billy Butlin, toerisme promoveerder.
1903 – John Koenakeefe Mohl, kunstenaar in Dinokana, Lehurutshe, Wes Transvaal.
1914 – Diederik Johannes (D. J.) Opperman, digter, dramaturg en akademikus naby Dundee, Natal.
1925 – Tjol Lategan, rugbyspeler in Stellenbosch.
1945 – Catherine Mañana Mabuza, MEC van die Kantoor van die Premier in Limpopo Provinsie en voorsitter van die ANC Vrouefederasie in Pietersburg (nou Polokwane).
Sterftes
1893 – Thomas Charles John Bain, padingenieur en geoloog in Kaapstad.
1900 – Sy Koninklike Hoogheid, Prins Christian Victor Albert Ludwig Ernst Anton, erfgenaam van Noorweë, kleinseun van Koningin Victoria en Lord Roberts se “Aide de camps” in Pretoria.
1950 – Balthazar H. Verhagen, dramaturg en skrywer.
1984 – Jacob Molekele word in die kop geskiet deur ’n polisieman agter in ’n vangwa gedurende ’n skermutseling tussen die polisie en ander gevangenis.
1991 – Sam Ntuli, ANC-skrywer vir CAST en aktivis word geskiet toe sy motor van die pad gedwing word.
1993 – Samuel Motha, IVP voorsitter van die Kwa-Tema tak word geskiet op pad na sy werk.
1998 – Nic Swanepoel, radio-omroeper en televisie nuusleser aan ’n beroerte in Johannesburg.
1999 – Gé Korsten, musikant, tenoor en akteur pleeg selfmoord by sy huis in Wildernis.

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   
Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.
Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,
Windows Live Tags: September,Gebeure,Khoi,Herry,tree,Kaap,Tafelberg,Ekspedisie,Kaapstad,Oranje,Rivier,Kaapse,Goewerneur,George,Grey,Basoeto,Moshesh,Republiek,Vrystaat,Aliwal,Noord,Slag,Naauwpoort,Clarens,Garnet,Wolseley,word,Transvaal,Lord,Roberts,Hoof,Kommandeur,Oorlogs,Londen,Aktiewe,Burgermag,Suid,Afrika,Tweede,Wêreldoorlog,Federasie,Afrikaanse,Kultuurvereniginge,Reddingsdaadbond,Afrikaner,Volkskongres,Tulbagh,Richter,Nege,Ongeveer,Britse,Joernalis,David,Rabkin,Hooggeregshof,Terrorisme,Engeland,Jeremy,Cronin,Stem,Transkei,Demokratiese,Julie,Augustus,Balthazar,Johannes,John,Vorster,Villiers,Graaff,Professor,Bozzoli,Eschel,Rhoodie,Bloemfontein,Informasie,Skandaal,Minister,Justisie,Barberton,Tronk,Eerwaarde,Allan,Boesak,Voorsitter,Kommissie,Bisho,Hulle,Ciskei,KwaZulu,Mangosuthu,Buthelezi,President,Lucas,Mangope,Bophuthatswana,Oupa,Gqoza,Irannese,Johannesburg,Thabo,Mbeki,Iran,Hassan,Rowhani,Afrikaans,Michael,Melville,Bewyse,Tice,Donald,Lowe,Stanford,Universiteit,Verenigde,State,Amerika,Geboortes,Kolonel,Robert,Jacob,Gordon,Nederlandse,Baai,Doesburg,Nederland,Louis,Thibault,Lutherse,Kerk,Frankryk,Thomas,Bain,Reinet,Charlie,Llewellyn,Wisden,Jochem,Bruggen,Groede,Zeeland,Dirk,Mostert,Taal,ATKV,Middelburg,Butlin,Koenakeefe,Mohl,Dinokana,Lehurutshe,Diederik,Opperman,Dundee,Natal,Tjol,Lategan,Stellenbosch,Catherine,Mañana,Mabuza,Kantoor,Premier,Limpopo,Provinsie,Vrouefederasie,Pietersburg,Polokwane,Sterftes,Charles,Koninklike,Hoogheid,Prins,Christian,Victor,Albert,Ludwig,Ernst,Anton,Noorweë,Koningin,Victoria,Aide,Pretoria,Verhagen,Molekele,Ntuli,CAST,Samuel,Motha,Tema,Swanepoel,radio,Korsten,Wildernis,Stuur,Teken,Volg,Twitter,neem,tussen,naby,gedurende,posisie,mense,jaar,tronkstraf,aanklagte,verkies,deur,versoek,laat,ruimte,miljoen,toerisme,geoloog,skrywer,dramaturg,gerus,geskiedenis
WordPress Tags: September,Gebeure,Khoi,Herry,tree,Kaap,Tafelberg,Ekspedisie,Kaapstad,Oranje,Rivier,Kaapse,Goewerneur,George,Grey,Basoeto,Moshesh,Republiek,Vrystaat,Aliwal,Noord,Slag,Naauwpoort,Clarens,Garnet,Wolseley,word,Transvaal,Lord,Roberts,Hoof,Kommandeur,Oorlogs,Londen,Aktiewe,Burgermag,Suid,Afrika,Tweede,Wêreldoorlog,Federasie,Afrikaanse,Kultuurvereniginge,Reddingsdaadbond,Afrikaner,Volkskongres,Tulbagh,Richter,Nege,Ongeveer,Britse,Joernalis,David,Rabkin,Hooggeregshof,Terrorisme,Engeland,Jeremy,Cronin,Stem,Transkei,Demokratiese,Julie,Augustus,Balthazar,Johannes,John,Vorster,Villiers,Graaff,Professor,Bozzoli,Eschel,Rhoodie,Bloemfontein,Informasie,Skandaal,Minister,Justisie,Barberton,Tronk,Eerwaarde,Allan,Boesak,Voorsitter,Kommissie,Bisho,Hulle,Ciskei,KwaZulu,Mangosuthu,Buthelezi,President,Lucas,Mangope,Bophuthatswana,Oupa,Gqoza,Irannese,Johannesburg,Thabo,Mbeki,Iran,Hassan,Rowhani,Afrikaans,Michael,Melville,Bewyse,Tice,Donald,Lowe,Stanford,Universiteit,Verenigde,State,Amerika,Geboortes,Kolonel,Robert,Jacob,Gordon,Nederlandse,Baai,Doesburg,Nederland,Louis,Thibault,Lutherse,Kerk,Frankryk,Thomas,Bain,Reinet,Charlie,Llewellyn,Wisden,Jochem,Bruggen,Groede,Zeeland,Dirk,Mostert,Taal,ATKV,Middelburg,Butlin,Koenakeefe,Mohl,Dinokana,Lehurutshe,Diederik,Opperman,Dundee,Natal,Tjol,Lategan,Stellenbosch,Catherine,Mañana,Mabuza,Kantoor,Premier,Limpopo,Provinsie,Vrouefederasie,Pietersburg,Polokwane,Sterftes,Charles,Koninklike,Hoogheid,Prins,Christian,Victor,Albert,Ludwig,Ernst,Anton,Noorweë,Koningin,Victoria,Aide,Pretoria,Verhagen,Molekele,Ntuli,CAST,Samuel,Motha,Tema,Swanepoel,radio,Korsten,Wildernis,Stuur,Teken,Volg,Twitter,neem,tussen,naby,gedurende,posisie,mense,jaar,tronkstraf,aanklagte,verkies,deur,versoek,laat,ruimte,miljoen,toerisme,geoloog,skrywer,dramaturg,gerus,geskiedenis
Blogger Labels: September,Gebeure,Khoi,Herry,tree,Kaap,Tafelberg,Ekspedisie,Kaapstad,Oranje,Rivier,Kaapse,Goewerneur,George,Grey,Basoeto,Moshesh,Republiek,Vrystaat,Aliwal,Noord,Slag,Naauwpoort,Clarens,Garnet,Wolseley,word,Transvaal,Lord,Roberts,Hoof,Kommandeur,Oorlogs,Londen,Aktiewe,Burgermag,Suid,Afrika,Tweede,Wêreldoorlog,Federasie,Afrikaanse,Kultuurvereniginge,Reddingsdaadbond,Afrikaner,Volkskongres,Tulbagh,Richter,Nege,Ongeveer,Britse,Joernalis,David,Rabkin,Hooggeregshof,Terrorisme,Engeland,Jeremy,Cronin,Stem,Transkei,Demokratiese,Julie,Augustus,Balthazar,Johannes,John,Vorster,Villiers,Graaff,Professor,Bozzoli,Eschel,Rhoodie,Bloemfontein,Informasie,Skandaal,Minister,Justisie,Barberton,Tronk,Eerwaarde,Allan,Boesak,Voorsitter,Kommissie,Bisho,Hulle,Ciskei,KwaZulu,Mangosuthu,Buthelezi,President,Lucas,Mangope,Bophuthatswana,Oupa,Gqoza,Irannese,Johannesburg,Thabo,Mbeki,Iran,Hassan,Rowhani,Afrikaans,Michael,Melville,Bewyse,Tice,Donald,Lowe,Stanford,Universiteit,Verenigde,State,Amerika,Geboortes,Kolonel,Robert,Jacob,Gordon,Nederlandse,Baai,Doesburg,Nederland,Louis,Thibault,Lutherse,Kerk,Frankryk,Thomas,Bain,Reinet,Charlie,Llewellyn,Wisden,Jochem,Bruggen,Groede,Zeeland,Dirk,Mostert,Taal,ATKV,Middelburg,Butlin,Koenakeefe,Mohl,Dinokana,Lehurutshe,Diederik,Opperman,Dundee,Natal,Tjol,Lategan,Stellenbosch,Catherine,Mañana,Mabuza,Kantoor,Premier,Limpopo,Provinsie,Vrouefederasie,Pietersburg,Polokwane,Sterftes,Charles,Koninklike,Hoogheid,Prins,Christian,Victor,Albert,Ludwig,Ernst,Anton,Noorweë,Koningin,Victoria,Aide,Pretoria,Verhagen,Molekele,Ntuli,CAST,Samuel,Motha,Tema,Swanepoel,radio,Korsten,Wildernis,Stuur,Teken,Volg,Twitter,neem,tussen,naby,gedurende,posisie,mense,jaar,tronkstraf,aanklagte,verkies,deur,versoek,laat,ruimte,miljoen,toerisme,geoloog,skrywer,dramaturg,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment