Wednesday, 07 September 2011

7 September

Gebeure

1848 – Sir Harry Smith proklameer ’n tweede keer seggenskap oor die Oranjerivier op Winburg.

1900 – Kolonel Lord Robert Baden Powell daag in die Kaap op. Hy was die stigter van die Padvinders.

1901 – Kommandant Generaal Louis Botha verlaat Blaauwkop, 19km oos van Ermelo vir ‘’n beplande tweede inval in Natal met 1000 man.

1922 – ’n Ooreenkoms word gesluit met die maatskappy Marconi vir ’n radiosender.

1939 – Die Duitse konsulaat in Kaapstad word gesluit na Suid-Afrika die vorige dag oorlog verklaar het teen hulle.

1986 - Mpilo Desmond Tutu word aangestel as Aartsbiskop van die Anglikaanse kerk in Kaapstad. Hy is ook die eerste swart aartsbiskop in die Anglikaanse Kerk.

1987 – Wynand du Toit, ’n Suid-Afrikaanse verkenner word by die Maputo Lughawe verruil vir 133 Fapla-soldate, die Nederlander Klaas de Jonge en die Fransman Pierre André Albertini.

1989 – Op verkiesingsdag in Kaapstad beweer die polisie het 12 mense gesterf. Volgens Aartsbiskop Desmond Tutu en Eerwaarde Allan Boesak is 25 mense dood en 100 beseer.

1992 – Die Ciskei weermag skiet ongeveer 24 mense dood en beseer nog 198 wat deelneem aan ’n ANC optog na Bhisho. Dit staan bekend as die Bhisho Slagting.

2004 – Die “Azanian People’s Organization” (AZAPO), “Socialist Party of Azania” (SOPA) en “Black People’s Convention” (BPC) kondig hulle samesmeltings ooreenkoms aan.

Geboortes

1794 – Johannes de Wet, vroe Kaapse prokureur in Kaapstad.

1801 – Charlville (Sarel) Arnoldus Cilliers, voortrekker leier in Schoongezigt, Kaapkolonie.

1869 – Ben Viljoen, boere oorlog generaal in ’n grot by Varkiesdraai in die Wodehouse distrik.

1884 – Professor Lydia van Niekerk, dosent in Hollandse literatuur en eerste vrou om ’n professor te word van die Universiteit van Stellenbosch op Plaas Diepkloof, Uitenhage.

1934 – Professor J. P. Smuts, Afrikaanse literator

1962 – Thomas Lehupela, beeldhou kunstenaar in Thaba ‘Nchu.

Sterftes

1724 – Maurits Pasques de Chavonnes, Kaapse goewerneur in Kaapstad.

1975 – Maria Elizabeth Rothman (M.E.R.), skrywer in Swellendam op ouderdom 100.

2004 – Dr. Beyers Naudé, anti-apartheidsaktivis in Johannesburg.

 

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Harry,Smith,Oranjerivier,Winburg,Kolonel,Lord,Robert,Baden,Powell,Kaap,Padvinders,Kommandant,Generaal,Louis,Botha,Blaauwkop,Ermelo,Natal,Ooreenkoms,word,Marconi,Duitse,Kaapstad,Suid,Afrika,Mpilo,Desmond,Tutu,Aartsbiskop,Anglikaanse,Kerk,Wynand,Toit,Afrikaanse,Maputo,Lughawe,Fapla,Nederlander,Klaas,Jonge,Fransman,Pierre,André,Albertini,Volgens,Eerwaarde,Allan,Boesak,Ciskei,Bhisho,Azanian,People,Organization,AZAPO,Socialist,Azania,SOPA,Black,Convention,Geboortes,Johannes,Kaapse,Charlville,Sarel,Arnoldus,Cilliers,Schoongezigt,Kaapkolonie,Viljoen,Varkiesdraai,Wodehouse,Professor,Lydia,Niekerk,Hollandse,Universiteit,Stellenbosch,Plaas,Diepkloof,Uitenhage,Smuts,Thomas,Lehupela,Thaba,Nchu,Sterftes,Maurits,Pasques,Chavonnes,Maria,Elizabeth,Rothman,Swellendam,Beyers,Naudé,Johannesburg,Stuur,Teken,Volg,Twitter,tweede,gesluit,oorlog,hulle,eerste,mense,dood,beseer,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Harry,Smith,Oranjerivier,Winburg,Kolonel,Lord,Robert,Baden,Powell,Kaap,Padvinders,Kommandant,Generaal,Louis,Botha,Blaauwkop,Ermelo,Natal,Ooreenkoms,word,Marconi,Duitse,Kaapstad,Suid,Afrika,Mpilo,Desmond,Tutu,Aartsbiskop,Anglikaanse,Kerk,Wynand,Toit,Afrikaanse,Maputo,Lughawe,Fapla,Nederlander,Klaas,Jonge,Fransman,Pierre,André,Albertini,Volgens,Eerwaarde,Allan,Boesak,Ciskei,Bhisho,Azanian,People,Organization,AZAPO,Socialist,Azania,SOPA,Black,Convention,Geboortes,Johannes,Kaapse,Charlville,Sarel,Arnoldus,Cilliers,Schoongezigt,Kaapkolonie,Viljoen,Varkiesdraai,Wodehouse,Professor,Lydia,Niekerk,Hollandse,Universiteit,Stellenbosch,Plaas,Diepkloof,Uitenhage,Smuts,Thomas,Lehupela,Thaba,Nchu,Sterftes,Maurits,Pasques,Chavonnes,Maria,Elizabeth,Rothman,Swellendam,Beyers,Naudé,Johannesburg,Stuur,Teken,Volg,Twitter,tweede,gesluit,oorlog,hulle,eerste,mense,dood,beseer,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Harry,Smith,Oranjerivier,Winburg,Kolonel,Lord,Robert,Baden,Powell,Kaap,Padvinders,Kommandant,Generaal,Louis,Botha,Blaauwkop,Ermelo,Natal,Ooreenkoms,word,Marconi,Duitse,Kaapstad,Suid,Afrika,Mpilo,Desmond,Tutu,Aartsbiskop,Anglikaanse,Kerk,Wynand,Toit,Afrikaanse,Maputo,Lughawe,Fapla,Nederlander,Klaas,Jonge,Fransman,Pierre,André,Albertini,Volgens,Eerwaarde,Allan,Boesak,Ciskei,Bhisho,Azanian,People,Organization,AZAPO,Socialist,Azania,SOPA,Black,Convention,Geboortes,Johannes,Kaapse,Charlville,Sarel,Arnoldus,Cilliers,Schoongezigt,Kaapkolonie,Viljoen,Varkiesdraai,Wodehouse,Professor,Lydia,Niekerk,Hollandse,Universiteit,Stellenbosch,Plaas,Diepkloof,Uitenhage,Smuts,Thomas,Lehupela,Thaba,Nchu,Sterftes,Maurits,Pasques,Chavonnes,Maria,Elizabeth,Rothman,Swellendam,Beyers,Naudé,Johannesburg,Stuur,Teken,Volg,Twitter,tweede,gesluit,oorlog,hulle,eerste,mense,dood,beseer,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment