Sunday, 04 September 2011

4 September

Gebeure

1696 – Kaapstad beleef ’n aardbewing wat ongeveer 100 sekondes lank duur.

1899 – ’n Oorlogsplan word opgestel die staatsprokureur J. C. Smuts waarin hy “’n lang en uitmergelende stryd” verwag.

1901 – Generaal J. C. Smuts val die Kaapkolonie binne by Herchel.

1939 – Generaal J. B. M. Hertzog bedank as eerste minister van Suid-Afrika en Generaal J. C. Smuts volg hom op.

1987 – Suid-Afrika en Mosambiek voer samesprekinge na ’n skakelkomitee die vorige maand op die been gebring is.

1988 – Aartsbiskop Desmond Tutu doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om die opkomende munisipale verkiesings te boikot.

1989 – Anti-Apartheidsbetogers word arresteer by ’n kerk nadat ’n vergadering van die Cape Democrats verskuif word. Hulle sluit onder meer in Aartsbiskop Desmond Tutu, Dr. Alan Boesak en Dr. Beyers Naudé.

1990 – Die Suid-Afrikaanse weermag skiet op ’n groep van 5000 betogers en onderhandelaars in Sebokeng. Elf sterf.

1991 – President Frederick Willem (F. W.) de Klerk, in ’n Nasionale Partykongres in Bloemfontein, sê dat sy party en ondersteuners ’n meerderheid sal vorm in ’n toekomstige regering.

1991 – Die Hoë kommissaris vir Vlugtelinge van die Verenigde Nasies kom met Suid-Afrika ooreen in bilaterale samesprekinge dat 40 000 bannelinge na Suid-Afrika gerepatrieer kan word.

1991 – Die Nasionale Party se voorstel vir ’n nuwe konstitusie word deur die ANC verwerp.

2002 – Colin Powell, die Sekretaris-generaal van die Verenigde State van Amerika word uitgelag op die sluitings dag van die Wêreld beraad vir Volhoubare Ontwikkeling in Suid-Afrika.

Geboortes

1906 – Gertrude Steenkamp, sopraan in Winburg.

1910 – Denis Stanley Tomlinson, Suid-Afrikaanse krieketspeler in Umthali, Rhodesië.

1939 – Denis Thomson Lindsay, krieketspeler in Benoni.

1955 – Garth le Roux, krieketspeler in Kenilworth.

1968 – Daniel Madau, sokkerspeler in Mamelodi.

1971 – Lance (Zulu) Klusener, krieketspeler in Durban.

Sterftes

1899 – Mary Elizabeth Barber, pionier natuurkundige in Malvern.

1887 – Christoffel Coetzee de Villiers, samesteller van die Suid-Afrikaanse Genealogiese register in Leonberg Villa.

1900 – Danie Theron, baasverkenner sneuwel naby Fochville in die Gatsrand.

1984 – Sam Dlamini, onderburgemeester van Sharpeville word deur ’n skare doodgekap.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Kaapstad,Oorlogsplan,word,Smuts,Generaal,Kaapkolonie,Herchel,Hertzog,Suid,Afrika,Mosambiek,Aartsbiskop,Desmond,Tutu,Afrikaners,Anti,Apartheidsbetogers,Cape,Democrats,Hulle,Alan,Boesak,Beyers,Naudé,Afrikaanse,Sebokeng,President,Frederick,Willem,Klerk,Nasionale,Partykongres,Bloemfontein,Vlugtelinge,Verenigde,Nasies,Colin,Powell,Sekretaris,State,Amerika,Wêreld,Volhoubare,Geboortes,Gertrude,Steenkamp,Winburg,Denis,Stanley,Tomlinson,Umthali,Rhodesië,Thomson,Lindsay,Benoni,Garth,Roux,Kenilworth,Daniel,Madau,Mamelodi,Lance,Zulu,Klusener,Durban,Sterftes,Mary,Elizabeth,Barber,Malvern,Christoffel,Coetzee,Villiers,Genealogiese,Leonberg,Villa,Danie,Theron,Fochville,Gatsrand,Dlamini,Sharpeville,Stuur,Teken,Volg,Twitter,samesprekinge,deur,krieketspeler,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Kaapstad,Oorlogsplan,word,Smuts,Generaal,Kaapkolonie,Herchel,Hertzog,Suid,Afrika,Mosambiek,Aartsbiskop,Desmond,Tutu,Afrikaners,Anti,Apartheidsbetogers,Cape,Democrats,Hulle,Alan,Boesak,Beyers,Naudé,Afrikaanse,Sebokeng,President,Frederick,Willem,Klerk,Nasionale,Partykongres,Bloemfontein,Vlugtelinge,Verenigde,Nasies,Colin,Powell,Sekretaris,State,Amerika,Wêreld,Volhoubare,Geboortes,Gertrude,Steenkamp,Winburg,Denis,Stanley,Tomlinson,Umthali,Rhodesië,Thomson,Lindsay,Benoni,Garth,Roux,Kenilworth,Daniel,Madau,Mamelodi,Lance,Zulu,Klusener,Durban,Sterftes,Mary,Elizabeth,Barber,Malvern,Christoffel,Coetzee,Villiers,Genealogiese,Leonberg,Villa,Danie,Theron,Fochville,Gatsrand,Dlamini,Sharpeville,Stuur,Teken,Volg,Twitter,samesprekinge,deur,krieketspeler,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Kaapstad,Oorlogsplan,word,Smuts,Generaal,Kaapkolonie,Herchel,Hertzog,Suid,Afrika,Mosambiek,Aartsbiskop,Desmond,Tutu,Afrikaners,Anti,Apartheidsbetogers,Cape,Democrats,Hulle,Alan,Boesak,Beyers,Naudé,Afrikaanse,Sebokeng,President,Frederick,Willem,Klerk,Nasionale,Partykongres,Bloemfontein,Vlugtelinge,Verenigde,Nasies,Colin,Powell,Sekretaris,State,Amerika,Wêreld,Volhoubare,Geboortes,Gertrude,Steenkamp,Winburg,Denis,Stanley,Tomlinson,Umthali,Rhodesië,Thomson,Lindsay,Benoni,Garth,Roux,Kenilworth,Daniel,Madau,Mamelodi,Lance,Zulu,Klusener,Durban,Sterftes,Mary,Elizabeth,Barber,Malvern,Christoffel,Coetzee,Villiers,Genealogiese,Leonberg,Villa,Danie,Theron,Fochville,Gatsrand,Dlamini,Sharpeville,Stuur,Teken,Volg,Twitter,samesprekinge,deur,krieketspeler,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment