Saturday, 10 September 2011

10 September

Gebeure

1802 – Die landdros van Graaff-Reinet, Frans Bresler en Luitenant-goewerneur Francis Dundas bespreek die onttrekking van Britse troepe aan die oosgrens op Algoabaai.

1888 – ’n Brand breek uit op die Pembroke Castle in die Kaapstadse hawe wat 10 lewens kos.

1891 – Dr. Leander Starr Jameson word aangestel as die administrateur van Majonaland.

1900 – Verteenwoordigers van die Republiek van Oranje-Vrystaat en die Zuid Afrikaansche Republiek (ZAR) ontmoet op Nelspruit en gee toestemming aan President Paul Kruger om aanvanklik vir ses maande Europa toe te gaan om die saak van die boere republieke te bepleit en om te voorkom dat President Kruger in Britse hande val.

1914 – Met 91 stemme teen 12 besluit die parlement dat Suid-Afrika aan die Eerste Wêreldoorlog sal deelneem.

1938 – Die Springbokke verloor die derde toets teen die Britse Leeus 16-21, maar wen wel die reeks 2-1.

1948 – 83 Duitse oorlog weeskinders wat op 8 September in Tafelbaai aan wal gekom het daag in Pretoria op vir aanneming deur Afrikaanse gesinne.

1960 – Biskop Ambrose Reeves, anti apartheids aktivis daag in Suid-Afrika op en word sonder meer deporteer.

1960 – Dr. A. L. Geyer, nasionale voorsitter van die Suid-Afrikaanse Buro vir Rasse Aangeleenthede (SABRA) waarsku dat die land minder as 10 jaar het om sy rasse verhoudinge aan te pas.

1965 – Regulasies word in die staatskoerant gepubliseer wat die aanhouding van 180-dae getuie aangehoudenes behels.

1966 – Dr. H. F. Verwoerd word in die heldeakker in Pretoria begrawe. 250 000 mense kyk toe soos die een myl lange prosessie die drie myl tog aflê.

1967 – President Banda van Malawi kondig aan dat diplomatieke bande met Suid-Afrika gesmee is wat teen die eerste Januarie van die komende jaar inwerking gaan tree.

1967 – Eerste minister Ian Smith van Rhodesië, by ’n spesiale nuus konferensie, verwelkom die Suid-Afrikaanse Polisie se deelname in hulle anti-terroriste stryd in Rhodesië.

1974 – Die minister van verdediging se Suid-Afrika sal basisse en kommunikasie fasiliteite beskikbaar stel aan vloot magte van die weste wat belang stel om die Kaap roete te beveilig.

1976 – Die President van die Senaat, Marais Viljoen, by die opening van die sessie van die Kleurling Verteenwoordiging Raad, kondig aan dat ’n aantal regerings besluite geneem is om verouderde gebruike wat onenigheid tussen die gekleurde mense veroorsaak verwyder gaan word.

1984 – ’n Tweede inhegtenisnemings bevel word uitgereik teen die pas vrygelate teenstanders van die regering en lidmate van die “United Democratic Front” (UDF) insluitende die President van die UDF, Archie Gumede.

1989 – Die Appèlhof in Bloemfontein staan die Upington 14 se versoek om teen hulle doodsvonnis appèl aan te teken toe.

1990 – Nelson Mandela sê in Kampala op ’n vergadering van die Organisasie vir Afrika-eenheid die ANC sal hulle gewapende stryd voortsit as die regering nie die geweld in die townships stopsit nie.

1991 – Tien passasiers sterf in ’n aanval op ’n trein in Katlehong in die Oos rand.

1992 – Nelson Mandela, president van die ANC aanvaar die uitnodiging van President F.W. de Klerk om die politieke geweld te bespreek. Cyril Ramaphosa sê hy sal Minister van Verdediging, Roelf Meyer ontmoet.

1992 – Winnie Mandela bedank uit beide die ANC bestuur en die ANC Vroue Liga.

1994 – Suid-Afrika sluit diplomatieke bande met Bangladesh.

1999 – Die Konstitusionele Hof bevind dat President Nelson Mandela se kontroversiële aanstelling van ’n kommissie van ondersoek na Suid-Afrikaanse rugby in 1997 grondwetlik was.

Geboortes

1771 – Mungo Park, verkenner van Afrika in Skotland.

1870 – Professor Gabriël Gideon Cillié, lid van die hoof komitee van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) in Wellington distrik.

1873 – Daniël de Waal, hoofregter in die Transvaal in Stellenbosch.

1892 – Allister Mackintosh, vlieënier en “fader” van Suid-Afrikaanse lugvaart in Schombeni, Swaziland.

1892 – Bhawani Sannvassie Dayal, joernalis en aktivis vir Indiër regte in Johannesburg.

1913 – Zephania (Zeph) L Mathopeng, president van die Pan-Africanist Congress naby Vrede.

1931 – Rita Roberts, soprano in Uitenhage.

1982 – Heino Schmitt, akteur in Vryheid.

Sterftes

1901 – Kommandant Piet van der Merwe, die jongste boere kommandant in die Anglo-Boere oorlog by Driefontein. Hy was 19.

1921 – John Tengo Jabavu, koerant redakteur in Fort Hare.

1946 – Sir John Carruthers Beattie, eerste rektor aan die Universiteit van Kaapstad in Kaapstad.

1983 – Balthazar Johannes (John) Vorster, Suid-Afrika se vierde staatspresident en sewende eerste minister in Kaapstad.

 

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Graaff,Reinet,Frans,Bresler,Luitenant,Francis,Dundas,Britse,Algoabaai,Brand,Castle,Kaapstadse,Leander,Starr,Jameson,word,Majonaland,Verteenwoordigers,Republiek,Oranje,Vrystaat,Zuid,Afrikaansche,Nelspruit,President,Paul,Kruger,Europa,Suid,Afrika,Eerste,Wêreldoorlog,Springbokke,Leeus,Duitse,Tafelbaai,Pretoria,Afrikaanse,Biskop,Ambrose,Geyer,Buro,Rasse,Aangeleenthede,SABRA,minder,Regulasies,Verwoerd,Banda,Malawi,Januarie,tree,Smith,Rhodesië,Polisie,Kaap,Senaat,Marais,Viljoen,Raad,Tweede,Democratic,Front,Archie,Gumede,Appèlhof,Bloemfontein,Upington,Nelson,Mandela,Kampala,Organisasie,Tien,Katlehong,Klerk,Cyril,Ramaphosa,Minister,Roelf,Meyer,Winnie,Vroue,Liga,Bangladesh,Konstitusionele,Geboortes,Mungo,Park,Skotland,Professor,Gabriël,Gideon,Cillié,Federasie,Kultuurvereniginge,Wellington,Daniël,Waal,Transvaal,Stellenbosch,Allister,Mackintosh,Schombeni,Swaziland,Bhawani,Sannvassie,Dayal,Indiër,Johannesburg,Zephania,Zeph,Mathopeng,Africanist,Vrede,Rita,Roberts,Uitenhage,Heino,Schmitt,Vryheid,Sterftes,Kommandant,Piet,Merwe,Anglo,Boere,Driefontein,John,Tengo,Jabavu,Fort,Hare,Carruthers,Beattie,Universiteit,Kaapstad,Balthazar,Johannes,Vorster,Stuur,Teken,Volg,Twitter,bespreek,ontmoet,gaan,oorlog,daag,aktivis,jaar,mense,kondig,diplomatieke,bande,hulle,stryd,stel,geweld,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Graaff,Reinet,Frans,Bresler,Luitenant,Francis,Dundas,Britse,Algoabaai,Brand,Castle,Kaapstadse,Leander,Starr,Jameson,word,Majonaland,Verteenwoordigers,Republiek,Oranje,Vrystaat,Zuid,Afrikaansche,Nelspruit,President,Paul,Kruger,Europa,Suid,Afrika,Eerste,Wêreldoorlog,Springbokke,Leeus,Duitse,Tafelbaai,Pretoria,Afrikaanse,Biskop,Ambrose,Geyer,Buro,Rasse,Aangeleenthede,SABRA,minder,Regulasies,Verwoerd,Banda,Malawi,Januarie,tree,Smith,Rhodesië,Polisie,Kaap,Senaat,Marais,Viljoen,Raad,Tweede,Democratic,Front,Archie,Gumede,Appèlhof,Bloemfontein,Upington,Nelson,Mandela,Kampala,Organisasie,Tien,Katlehong,Klerk,Cyril,Ramaphosa,Minister,Roelf,Meyer,Winnie,Vroue,Liga,Bangladesh,Konstitusionele,Geboortes,Mungo,Park,Skotland,Professor,Gabriël,Gideon,Cillié,Federasie,Kultuurvereniginge,Wellington,Daniël,Waal,Transvaal,Stellenbosch,Allister,Mackintosh,Schombeni,Swaziland,Bhawani,Sannvassie,Dayal,Indiër,Johannesburg,Zephania,Zeph,Mathopeng,Africanist,Vrede,Rita,Roberts,Uitenhage,Heino,Schmitt,Vryheid,Sterftes,Kommandant,Piet,Merwe,Anglo,Boere,Driefontein,John,Tengo,Jabavu,Fort,Hare,Carruthers,Beattie,Universiteit,Kaapstad,Balthazar,Johannes,Vorster,Stuur,Teken,Volg,Twitter,bespreek,ontmoet,gaan,oorlog,daag,aktivis,jaar,mense,kondig,diplomatieke,bande,hulle,stryd,stel,geweld,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Graaff,Reinet,Frans,Bresler,Luitenant,Francis,Dundas,Britse,Algoabaai,Brand,Castle,Kaapstadse,Leander,Starr,Jameson,word,Majonaland,Verteenwoordigers,Republiek,Oranje,Vrystaat,Zuid,Afrikaansche,Nelspruit,President,Paul,Kruger,Europa,Suid,Afrika,Eerste,Wêreldoorlog,Springbokke,Leeus,Duitse,Tafelbaai,Pretoria,Afrikaanse,Biskop,Ambrose,Geyer,Buro,Rasse,Aangeleenthede,SABRA,minder,Regulasies,Verwoerd,Banda,Malawi,Januarie,tree,Smith,Rhodesië,Polisie,Kaap,Senaat,Marais,Viljoen,Raad,Tweede,Democratic,Front,Archie,Gumede,Appèlhof,Bloemfontein,Upington,Nelson,Mandela,Kampala,Organisasie,Tien,Katlehong,Klerk,Cyril,Ramaphosa,Minister,Roelf,Meyer,Winnie,Vroue,Liga,Bangladesh,Konstitusionele,Geboortes,Mungo,Park,Skotland,Professor,Gabriël,Gideon,Cillié,Federasie,Kultuurvereniginge,Wellington,Daniël,Waal,Transvaal,Stellenbosch,Allister,Mackintosh,Schombeni,Swaziland,Bhawani,Sannvassie,Dayal,Indiër,Johannesburg,Zephania,Zeph,Mathopeng,Africanist,Vrede,Rita,Roberts,Uitenhage,Heino,Schmitt,Vryheid,Sterftes,Kommandant,Piet,Merwe,Anglo,Boere,Driefontein,John,Tengo,Jabavu,Fort,Hare,Carruthers,Beattie,Universiteit,Kaapstad,Balthazar,Johannes,Vorster,Stuur,Teken,Volg,Twitter,bespreek,ontmoet,gaan,oorlog,daag,aktivis,jaar,mense,kondig,diplomatieke,bande,hulle,stryd,stel,geweld,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment