Wednesday, 28 September 2011

28 September

Gebeure

1767 – Die Here Sewentien verbied die privaat vervoer van slawe van Indië na die Kaapkolonie.

1842 – John Montagu word die nuwe koloniale sekretaris aan die Kaap.

1843 - Natal word tot Britse Kolonie verklaar.

1857 – Die 198 ton Susan Crisp strand naby Plettenbergbaai. Sy was gestuur om die vrag van die gestrande William Baily wat ook naby Plettenberg Baai gestrand het te haal. Vyf van haar bemanning is verlore.

1899 – By ’n geheime vergadering van die Eerste en Tweede Volksrade van die Zuid Afrikaansche Republiek word die mosie om ’n ultimatum aan Brittanje te stel deurgevoer na ’n hewige debat met vyftig stemme teen sewe.

1899 – Die Zuid Afrikaansche Republiek mobiliseer vir oorlog.

1902 – Johannesburg kondig aan dat ongeveer 15 000 aansoeke weekliks ontvang word vir goudmyn permitte.

1939 – Richard Maxwell (Dick) Haldane, unie leier trou met Ruth Kathleen Hunt van Barly Oos.

1971 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms om die tydelike invoer van Professionele en Wetenskaplike toerusting.

1972 – Voorstelle stroom in vir die konsolidasie van die tuislande in die Transvaal. Feitlik/in werklikheid wil hulle die 26 of 27 verminder na nege. Die aankoop van 310 000 hektaar wit eiendom vir insluiting in die areas word ’n lang en moeilike taak.

1978 – Pieter Willem (P. W.) Botha word Suid-Afrika se agtste Eerste-minister. Hy volg John Vorster op.

1984 – Suid-Afrika word deur die “International Atomic Energy Agency” (IAEA) versoek om alle Kern/Atoom planne voor te lê aan die internasionale inspeksie agentskap of om sanksies van die Atoomenergie Agentskap in die gesig te staar.

1988 – Die behuising by die Universiteit van Bophuthatswana wat op 11 Februarie gesluit was en op ’n proef tydperk oopgemaak is in Junie word weer gesluit na optogte en die boikot van klasse. Verskeie studente word gearresteer.

1992 – 150 Politieke gevangenis word vrygelaat. Hulle sluit in Robert McBride, Barend Strydom, Mehetheleli Mncube en Mzondeleli Nondula.

1993 – Suid-Afrika sluit ’n ooreenkoms wat hulle in staat stel om hulle skuld van R17 miljard met ingang van 1994 oor agt jaar te vereffen.

2000 – ’n Outomatiese Vingerafdruk Identifikasie Sisteem word geïmplementeer onder ’n ooreenkoms tussen die Industriële Ontwikkeling Korporasie, Sagem SA en de Suid-Afrikaanse Polisie.

Geboortes

1808 – Jean Pierre Pellissier, sendeling en stamvader van die Pellissier familie in Suid-Afrika in Frankryk.

1862 – Eerwaarde Hendrik Roux, kapelaan en generaal gedurende die tweede Anglo Boere Oorlog en die persoon na wie Paul Roux in die Vrystaat vernoem is in Hopetown.

1925 – Inca Polic, mezzosopraan.

1925 – Cromwell Everson, komponis Beaufort-Wes.

1945 – Pieter-Dirk Uys, komediant, skrywer en televisie persoonlikheid in Kaapstad.

1946 – Roelof Temmingh, komponis en orrelspeler in Amsterdam, Nederland.

Sterftes

1975 – Allison Wessels George Champion, unie leier, politikus en besigheidsman in Chesterville, Durban.

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Here,Sewentien,Indië,Kaapkolonie,John,Montagu,word,Kaap,Natal,Britse,Kolonie,Susan,Crisp,Plettenbergbaai,William,Plettenberg,Baai,Eerste,Tweede,Volksrade,Zuid,Afrikaansche,Republiek,ultimatum,Brittanje,Johannesburg,Richard,Maxwell,Dick,Haldane,Ruth,Hunt,Suid,Afrika,Professionele,Wetenskaplike,Voorstelle,Transvaal,Feitlik,Pieter,Willem,Botha,Vorster,International,Atomic,Energy,Agency,IAEA,Kern,Atoom,Atoomenergie,Agentskap,Universiteit,Bophuthatswana,Februarie,Junie,Verskeie,Politieke,Hulle,Robert,McBride,Barend,Strydom,Mehetheleli,Mncube,Mzondeleli,Nondula,Outomatiese,Vingerafdruk,Identifikasie,Sisteem,Industriële,Korporasie,Sagem,Afrikaanse,Polisie,Geboortes,Jean,Pierre,Pellissier,Frankryk,Eerwaarde,Hendrik,Roux,Anglo,Boere,Oorlog,Paul,Vrystaat,Hopetown,Inca,Polic,Cromwell,Everson,Beaufort,Dirk,Kaapstad,Roelof,Temmingh,Amsterdam,Nederland,Sterftes,Allison,Wessels,George,Champion,Chesterville,Durban,Stuur,Teken,Volg,Twitter,areas,naby,stel,unie,leier,ooreenkoms,gesluit,sluit,komponis,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Here,Sewentien,Indië,Kaapkolonie,John,Montagu,word,Kaap,Natal,Britse,Kolonie,Susan,Crisp,Plettenbergbaai,William,Plettenberg,Baai,Eerste,Tweede,Volksrade,Zuid,Afrikaansche,Republiek,ultimatum,Brittanje,Johannesburg,Richard,Maxwell,Dick,Haldane,Ruth,Hunt,Suid,Afrika,Professionele,Wetenskaplike,Voorstelle,Transvaal,Feitlik,Pieter,Willem,Botha,Vorster,International,Atomic,Energy,Agency,IAEA,Kern,Atoom,Atoomenergie,Agentskap,Universiteit,Bophuthatswana,Februarie,Junie,Verskeie,Politieke,Hulle,Robert,McBride,Barend,Strydom,Mehetheleli,Mncube,Mzondeleli,Nondula,Outomatiese,Vingerafdruk,Identifikasie,Sisteem,Industriële,Korporasie,Sagem,Afrikaanse,Polisie,Geboortes,Jean,Pierre,Pellissier,Frankryk,Eerwaarde,Hendrik,Roux,Anglo,Boere,Oorlog,Paul,Vrystaat,Hopetown,Inca,Polic,Cromwell,Everson,Beaufort,Dirk,Kaapstad,Roelof,Temmingh,Amsterdam,Nederland,Sterftes,Allison,Wessels,George,Champion,Chesterville,Durban,Stuur,Teken,Volg,Twitter,areas,naby,stel,unie,leier,ooreenkoms,gesluit,sluit,komponis,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Here,Sewentien,Indië,Kaapkolonie,John,Montagu,word,Kaap,Natal,Britse,Kolonie,Susan,Crisp,Plettenbergbaai,William,Plettenberg,Baai,Eerste,Tweede,Volksrade,Zuid,Afrikaansche,Republiek,ultimatum,Brittanje,Johannesburg,Richard,Maxwell,Dick,Haldane,Ruth,Hunt,Suid,Afrika,Professionele,Wetenskaplike,Voorstelle,Transvaal,Feitlik,Pieter,Willem,Botha,Vorster,International,Atomic,Energy,Agency,IAEA,Kern,Atoom,Atoomenergie,Agentskap,Universiteit,Bophuthatswana,Februarie,Junie,Verskeie,Politieke,Hulle,Robert,McBride,Barend,Strydom,Mehetheleli,Mncube,Mzondeleli,Nondula,Outomatiese,Vingerafdruk,Identifikasie,Sisteem,Industriële,Korporasie,Sagem,Afrikaanse,Polisie,Geboortes,Jean,Pierre,Pellissier,Frankryk,Eerwaarde,Hendrik,Roux,Anglo,Boere,Oorlog,Paul,Vrystaat,Hopetown,Inca,Polic,Cromwell,Everson,Beaufort,Dirk,Kaapstad,Roelof,Temmingh,Amsterdam,Nederland,Sterftes,Allison,Wessels,George,Champion,Chesterville,Durban,Stuur,Teken,Volg,Twitter,areas,naby,stel,unie,leier,ooreenkoms,gesluit,sluit,komponis,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment