Friday, 02 September 2011

2 September

Gebeure

1793 – Abraham Josias Sluysken word kommissaris-generaal aan die Kaap.

1848 – Sir Harry Smith verklaar die Trans-Oranje, ’n Britse gebied na hy Bloemfontein beset.

1879 – Brittanje sluit ’n vredesverdrag met die Zoeloes.

1901 – Lord Milner vertrek van Kaapstad oor Oos-Londen na Bloemfontein weens ’n veiligheidsituasie in die Kaap.

1909 – Koning Edward VII teken die Wet op Suid-Afrika van 1909 wat die Unie van Suid-Afrika tot stand bring.

1927 – Luitenant R Bentley vertrek in Londen onderweg na Kaapstad. Hy land eers op 28 September.

1958 – Hendrik Verwoerd, word aangestel as Eerste minister van Suid-Afrika.

1976 – Ongeveer 2000 studente neem deel aan ’n optog deur Kaapstad teen polisie geweld, minderwaardige onderwys en apartheids wette en versoek die vrylating van alle politieke gevangenes.

1989 – Gedurende onluste in Kaapstad word ongeveer 1000 betogers met pers kleurstof bestook en ongeveer 500 word gearresteer.

1991 – Die regering vrywaar die ANC militêre hoof, Chris Hani om ’n vergadering in Johannesburg by te woon wat hy verwerp dit.

2004 – Die Departement van Behuising maak hulle planne bekend om alle informele behuising binne 10 jaar uit te wis.

Geboortes

1814 – Ds. Dirk van der Hoff, ontwerper van die Transvaalse Vierkleur in Dordrecht.

1866 – Charles Vintcent, krieketspeler in Mosselbaai.

1941 – David Charles Howard Bale, Suid-Afrikaans gebore diereregte kampvegter

1952 – Regardt van den Bergh, akteur en regisseur in Johannesburg.

Sterftes

1929 – Sir Julius Jeppe, stigter van die Witwatersrand behuisings skema en Finansiering Korporasie in Londen.

2001 – Dr. Christiaan Neethling (Chris) Barnard, orgaan oorplantings pionier en hart chirurg in Paphos, Ciprus.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Abraham,Josias,Sluysken,word,Kaap,Harry,Smith,Trans,Oranje,Britse,Bloemfontein,Brittanje,Zoeloes,Lord,Milner,Kaapstad,Londen,Edward,Suid,Afrika,Unie,Luitenant,Bentley,Hendrik,Verwoerd,Eerste,Ongeveer,Gedurende,Chris,Hani,Johannesburg,Departement,Geboortes,Dirk,Hoff,Transvaalse,Vierkleur,Dordrecht,Charles,Vintcent,Mosselbaai,David,Howard,Bale,Afrikaans,Regardt,Bergh,Sterftes,Julius,Jeppe,Witwatersrand,Korporasie,Christiaan,Barnard,Paphos,Ciprus,Stuur,Teken,Volg,Twitter,vertrek,deel,alle,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Abraham,Josias,Sluysken,word,Kaap,Harry,Smith,Trans,Oranje,Britse,Bloemfontein,Brittanje,Zoeloes,Lord,Milner,Kaapstad,Londen,Edward,Suid,Afrika,Unie,Luitenant,Bentley,Hendrik,Verwoerd,Eerste,Ongeveer,Gedurende,Chris,Hani,Johannesburg,Departement,Geboortes,Dirk,Hoff,Transvaalse,Vierkleur,Dordrecht,Charles,Vintcent,Mosselbaai,David,Howard,Bale,Afrikaans,Regardt,Bergh,Sterftes,Julius,Jeppe,Witwatersrand,Korporasie,Christiaan,Barnard,Paphos,Ciprus,Stuur,Teken,Volg,Twitter,vertrek,deel,alle,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment