Sunday, 25 September 2011

25 September

Gebeure

1657 – Jan-Hendrik Book, tuinier in die Kaap en sy vrou Annetjie de Boerin, verkry toestemming om te boer en melkkoeie aan te hou. Dit maak hulle die eerste vryburgers van die Kaapkolonie.

1857 – Die Zuid Afrikaansche Republiek se eerste staatskoerant verskyn.

1875 – Die Maandblad, Di Afrikaanse Patriot, word in die lewe geroep na die tweede vergadering van die Genootskap vir Regte Afrikaners. Daar word ook besluit om die Bybel in Afrikaans te vertaal, ’n nasionale lied, woordeboeke en skoolboeke te publiseer.

1884 – Victoria-Wes, ’n Karoodorp word gestig.

1899 – Generaal-majoor Sir William Penn Symonds ruk met 4000 man van Ladysmith na Dundee op. Die ZAR sien die skuif, ’n 120km nader aan hulle grens as uitdaging.

1900 – Generaal R. Pole-Carew en I. S. M. Hamilton beset die verlate Komatipoort op die ZAR oosgrens teen Portugees Oos-Afrika (nou Mosambiek). Daar is ’n uitgebrande trein van amper 12 kilometer lank op die Selati treinspoor.

1900 – ’n Totaal van 1004 mense waarvan 849 mans en seuns was, 152 vroue en dogters, twee kleurlinge en een swart man vlug oor die grens na Portugees Oos-Afrika (nou Mosambiek). Hulle word later na Portugal gestuur waar hulle geïnterneer word tot na die oorlog.

1901 – Die Britte vlug uit Fort Itala wat hulle tot nou toe beset het na ’n aanval wat swaar verliese vir beide partye ingehou het.

1901 – Die Britse Kaptein R. D. C. Miers word deur Veldkornet Salmon van As doodgeskiet onder ’n wapenstilstand. Van As sou nege maande later tot dood veroordeel word vir hierdie daad.

1907 – Die treinspoor tussen Kaapstad en George word oopgestel.

1907 – Die Anglo American Korporasie van Suid-Afrika word gestig deur Sir Ernest Oppenheimer met £1 miljoen kapitaal.

1912 – Generaal Louis Botha, Eerste-minister van die Unie van Suid-Afrika skryf aan Sir David Graaff in verband met die “naturelle kwessie”. Hy stel voordat dit met verdraagsaamheid en takt hanteer moet word en stel segregasie voor en dat die gekleurde bevolking se saak opgelos moet word deur hulle min of meer soos blankes te hanteer.

1968 – Een en dertig SWAPO lede appelleer teen hulle vonnis en daar word besluit dat hulle appèl deur elf regters aangehoor sal word in die Hooggeregshof in Bloemfontein.

1973 – Die Nieuw Zeeland regering kondig aan dat alle tarief voorkeure aan Suid-Afrika van die eerste Januarie van die komende jaar gekanselleer gaan word.

1974 – Die “Black People’s Convention” (BPC) en die “South African Students’ Organization” (SASO) hou “VIVA FRELIMO” optogte om die val van die Portugese Regering in Mosambiek te vier.

1977 – Steve Biko word begrawe in King William’s Town en die begrafnis word deur sowat 15 000 mense bygewoon insluitend 12 westerse diplomate wat die Amerikaanse ambassadeur insluit.

1978 – Die hofverrigtinge teen twaalf Soweto studente begin op aanklagte onder die Terrorisme Wet.

1979 – Die Minister van Arbeidskrag/werkkrag, Fanie Botha sê op ’n Konferensie dat werkers van die tuislande toegelaat moet word om by die geregistreerde swart unies aan te sluit.

1981 – Die Suid-Afrikaanse Rugbyspan wen die eerste toets teen die Verenigde State van Amerika in New York 38-7.

1985 – Die Suid-Afrikaanse regering het ’n geskil met die Botswana regering na hulle kompensasie eis oor die inval op Gaborone vroeër.

1985 – ’n Groep mans vermoor dertien Inkatha Jeug Brigade lede wat ’n vergadering in ’n huis bywoon in KwaShange, Pietrmaritzburg. Die slagoffers sluit drie van diens af polisielede in.

1988 – Die Hoofminister van KwaZulu, Mangosuthu Buthelezi blameer progressiewe wittes vir die geweld tussen swartes.

1989 – Die Kommissie van Ondersoek na die 1986 onluste en beweerde wanbestuur van KwaNdebele begin onder voorsitterskap van Mr. Benjamin Joubert Parsons. Aanvanklik sou dit deur Regter W. G. Boshoff gehoor word wat kort na sy aanstelling oorlede is.

1991 – Die Franse Minister van Handel en Industrie besoek Suid-Afrika.

1994 – Minister van Binnelandse Sake, Mangosuthu Buthelezi onderbreek ’n lewendige televisie onderhoud met Prins Sifiso Zulu, verteenwoordiger van die Zoeloe Koning Goodwill Zwelithini in Durban waarna ’n lewendig uitgesaaide bakleiery begin. ’n Geweer word te voorskyn gebring, maar niemand weet wie se geweer dit is nie.

1997 – Nick Mallet word aangewys as Suid-Afrika se sesde rugby afrigter in vyf jaar.

2000 – Vier skrywers oor die Anglo-Boere oorlog word vereer na die Suid-Afrikaanse Poskantoor vier seëls uitreik. Hulle is Sol T. Plaatje, Johanna Brandt, Arthur Conan Doyle en Winston Churchill.

2004 – Allan Boesak beskuldig die ANC dat hulle kleurlinge marginaliseer.

1006 – Schabir Shaik se appèl teen sy vonnis van Junie 2005 in die Durbanse Hooggeregshof Bedrog saak begin die Appèlhof in Bloemfontein. Hy is nie teenwoordig nie.

2008 – Die adjunkpresident van die ANC, Kgalema Motlanthe word deur die Nasionale vergadering verkies tot nuwe president van Suid-Afrika na President Thabo Mbeki vier dae tevore bedank het.

Geboortes

1659 – Elisabeth van Riebeeck, dogter van Jan van Riebeeck in Kaapstad.

1936 - Juliet Anne Prowse, Suid-Afrikaanse aktrise en danseres in Bombay, Indië.

1955 – Hendrik Tshivhangwaho Nekhofe (Nekhofhe), beeldhoukunstenaar in Tshisahulu, Venda.

1965 – Dave Bryan Rundle, krieketspeler in Kaapstad.

1969 – Wessel Johannes (Hansie) Cronjé, voormalige omstrede krieketkaptein in Bloemfontein.

1971 – Sonia Nel (Nianell), Suid-Afrikaanse sangeres in Omaruru, Namibië.

Sterftes

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Hendrik,Book,Kaap,Annetjie,Boerin,Kaapkolonie,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Maandblad,Afrikaanse,Patriot,word,Genootskap,Regte,Afrikaners,Daar,Bybel,Afrikaans,Victoria,Karoodorp,Generaal,William,Penn,Symonds,Ladysmith,Dundee,Pole,Carew,Hamilton,Komatipoort,Portugees,Afrika,Mosambiek,Selati,Totaal,Hulle,Portugal,Britte,Fort,Itala,Britse,Kaptein,Miers,Veldkornet,Salmon,Kaapstad,George,Anglo,American,Korporasie,Suid,Ernest,Oppenheimer,Louis,Botha,Eerste,Unie,David,Graaff,SWAPO,Hooggeregshof,Bloemfontein,Nieuw,Zeeland,Januarie,Black,People,Convention,South,African,Organization,SASO,VIVA,FRELIMO,Portugese,Steve,Biko,Town,Amerikaanse,Soweto,Terrorisme,Minister,Arbeidskrag,Fanie,Konferensie,Rugbyspan,Verenigde,State,Amerika,York,Botswana,Groep,Inkatha,Jeug,Brigade,KwaShange,Pietrmaritzburg,Hoofminister,KwaZulu,Mangosuthu,Buthelezi,Kommissie,Ondersoek,KwaNdebele,Benjamin,Joubert,Parsons,Aanvanklik,Regter,Boshoff,Franse,Handel,Industrie,Binnelandse,Sake,Prins,Sifiso,Zulu,Zoeloe,Goodwill,Zwelithini,Durban,Geweer,Nick,Mallet,Vier,Boere,Poskantoor,Plaatje,Johanna,Brandt,Arthur,Conan,Doyle,Winston,Churchill,Allan,Boesak,Schabir,Shaik,Junie,Durbanse,Bedrog,Appèlhof,Kgalema,Motlanthe,Nasionale,president,Thabo,Mbeki,Geboortes,Elisabeth,Riebeeck,Juliet,Anne,Prowse,Bombay,Indië,Tshivhangwaho,Nekhofe,Nekhofhe,Tshisahulu,Venda,Dave,Bryan,Rundle,Wessel,Johannes,Hansie,Cronjé,Sonia,Nianell,Omaruru,Namibië,Sterftes,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Students,besluit,gestig,grens,treinspoor,mense,kleurlinge,swart,vlug,waar,oorlog,deur,onder,tussen,stel,hanteer,moet,saak,lede,vonnis,appèl,jaar,sluit,weet,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Hendrik,Book,Kaap,Annetjie,Boerin,Kaapkolonie,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Maandblad,Afrikaanse,Patriot,word,Genootskap,Regte,Afrikaners,Daar,Bybel,Afrikaans,Victoria,Karoodorp,Generaal,William,Penn,Symonds,Ladysmith,Dundee,Pole,Carew,Hamilton,Komatipoort,Portugees,Afrika,Mosambiek,Selati,Totaal,Hulle,Portugal,Britte,Fort,Itala,Britse,Kaptein,Miers,Veldkornet,Salmon,Kaapstad,George,Anglo,American,Korporasie,Suid,Ernest,Oppenheimer,Louis,Botha,Eerste,Unie,David,Graaff,SWAPO,Hooggeregshof,Bloemfontein,Nieuw,Zeeland,Januarie,Black,People,Convention,South,African,Organization,SASO,VIVA,FRELIMO,Portugese,Steve,Biko,Town,Amerikaanse,Soweto,Terrorisme,Minister,Arbeidskrag,Fanie,Konferensie,Rugbyspan,Verenigde,State,Amerika,York,Botswana,Groep,Inkatha,Jeug,Brigade,KwaShange,Pietrmaritzburg,Hoofminister,KwaZulu,Mangosuthu,Buthelezi,Kommissie,Ondersoek,KwaNdebele,Benjamin,Joubert,Parsons,Aanvanklik,Regter,Boshoff,Franse,Handel,Industrie,Binnelandse,Sake,Prins,Sifiso,Zulu,Zoeloe,Goodwill,Zwelithini,Durban,Geweer,Nick,Mallet,Vier,Boere,Poskantoor,Plaatje,Johanna,Brandt,Arthur,Conan,Doyle,Winston,Churchill,Allan,Boesak,Schabir,Shaik,Junie,Durbanse,Bedrog,Appèlhof,Kgalema,Motlanthe,Nasionale,president,Thabo,Mbeki,Geboortes,Elisabeth,Riebeeck,Juliet,Anne,Prowse,Bombay,Indië,Tshivhangwaho,Nekhofe,Nekhofhe,Tshisahulu,Venda,Dave,Bryan,Rundle,Wessel,Johannes,Hansie,Cronjé,Sonia,Nianell,Omaruru,Namibië,Sterftes,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Students,besluit,gestig,grens,treinspoor,mense,kleurlinge,swart,vlug,waar,oorlog,deur,onder,tussen,stel,hanteer,moet,saak,lede,vonnis,appèl,jaar,sluit,weet,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Hendrik,Book,Kaap,Annetjie,Boerin,Kaapkolonie,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Maandblad,Afrikaanse,Patriot,word,Genootskap,Regte,Afrikaners,Daar,Bybel,Afrikaans,Victoria,Karoodorp,Generaal,William,Penn,Symonds,Ladysmith,Dundee,Pole,Carew,Hamilton,Komatipoort,Portugees,Afrika,Mosambiek,Selati,Totaal,Hulle,Portugal,Britte,Fort,Itala,Britse,Kaptein,Miers,Veldkornet,Salmon,Kaapstad,George,Anglo,American,Korporasie,Suid,Ernest,Oppenheimer,Louis,Botha,Eerste,Unie,David,Graaff,SWAPO,Hooggeregshof,Bloemfontein,Nieuw,Zeeland,Januarie,Black,People,Convention,South,African,Organization,SASO,VIVA,FRELIMO,Portugese,Steve,Biko,Town,Amerikaanse,Soweto,Terrorisme,Minister,Arbeidskrag,Fanie,Konferensie,Rugbyspan,Verenigde,State,Amerika,York,Botswana,Groep,Inkatha,Jeug,Brigade,KwaShange,Pietrmaritzburg,Hoofminister,KwaZulu,Mangosuthu,Buthelezi,Kommissie,Ondersoek,KwaNdebele,Benjamin,Joubert,Parsons,Aanvanklik,Regter,Boshoff,Franse,Handel,Industrie,Binnelandse,Sake,Prins,Sifiso,Zulu,Zoeloe,Goodwill,Zwelithini,Durban,Geweer,Nick,Mallet,Vier,Boere,Poskantoor,Plaatje,Johanna,Brandt,Arthur,Conan,Doyle,Winston,Churchill,Allan,Boesak,Schabir,Shaik,Junie,Durbanse,Bedrog,Appèlhof,Kgalema,Motlanthe,Nasionale,president,Thabo,Mbeki,Geboortes,Elisabeth,Riebeeck,Juliet,Anne,Prowse,Bombay,Indië,Tshivhangwaho,Nekhofe,Nekhofhe,Tshisahulu,Venda,Dave,Bryan,Rundle,Wessel,Johannes,Hansie,Cronjé,Sonia,Nianell,Omaruru,Namibië,Sterftes,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Students,besluit,gestig,grens,treinspoor,mense,kleurlinge,swart,vlug,waar,oorlog,deur,onder,tussen,stel,hanteer,moet,saak,lede,vonnis,appèl,jaar,sluit,weet,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment