Sunday, 11 September 2011

11 September

Gebeure

1804 – ’n Bevel van Jacob Abraham (Uitenhage) de Mist verwyder die invloed van die kerk uit die skole en plaas skole onder die beheer van die regering in die Kaap.

1848 – Die eerste kerk in die Hantam se hoeksteen word gelê.

1896 – In antwoord op ’n versoek verklaar amptenare in Pretoria waar Johannesburg se naam vandaan kom. Dit word later gestaaf deur ’n dokument gedateer 18 Februarie 1896 geskryf deur die Switserse Konsulaat. Johannesburg word vernoem na Johann Friedrich Bernhard Rissik, hoofklerk in die kantoor van die landmeter-generaal van die ZAR en Christiaan Johannes Joubert, lid van die Volksraad en hoof van die regerings se myn kantore.

1900 – President Paul Kruger verlaat die grense van die ZAR op pad na Lourenço Marques (nou Maputo) om sy ses weke tog na Europa aan boord van die Gelderland te begin. President M. T. Stein sien hom af by Hectorspruit.

1900 – Generaal Schalk Willem Burger word aangestel as waarnemende staatspresident van die ZAR in President Paul Kruger se afwesigheid.

1900 – Krygswet word afgekondig in die Zuid Afrikaansche Republiek.

1902 – Een en sestig werkers by die Brakpan elektriese werke staak onder leiding van ene “One O’clock” om beter werksomstandighede en behuising te kry.

1906 – Mohandas Mahatma Gandhi word die leier van die Satyagraha Passiewe Weerstand Beweging en hulle begin hulle passiewe weerstand.

1928 – Afrikaans word vir die eerste keer in ’n internasionale dokument gebruik met die ondertekening van die Konvensie van Mosambiek in Pretoria.

1946 – Die “Natal Indian Congress” (N.I.D.) weier ’n uitnodiging deur die Durbanse Burgemeester om lede van die Indiër gemeenskap die geleentheid te bied om die Koninklike Familie van Engeland te sien in hulle opkomende Maart besoek aan Durban.

1971 – Die Australiese Krieket Raad onttrek hulle uitnodiging aan die Suid-Afrikaanse krieketspan om die land te toer.

1973 – Na ’n salaris dispuut by die Western Deep myn in Carletonville word elf myn werkers gedood en sewe en twintig beseer deur polisie gedurende protesoptogte.

1974 – Die regering word bemagtig om die Publikasieraad te stig in ’n poging om die Christelike uitkyk op die lewe te behou.

1975 – Die eerste besoek deur ’n Wes-Afrika minister begin wanneer die Ivoor Kus minister van Informasie, M. L. Dona-Fologo in Suid-Afrika aankom.

1980 – James Mange se doodsvonnis word na druk uitgeoefen word plaaslik en internasionaal versag na ’n 20 jaar tronkstraf vir hoogverraad.

1984 – Alle vergaderings wat meet as twee persone het of politieke besprekings of protesvergaderings of vergaderings wat in ondersteuning van of in herinnering van enigiets is word tot die einde van die maand verban deur die Minister van Wet en Order na onluste in die townships.

1987 – ’n Hersiene Nasionale Statutêre Raad word bekend gemaak vir swart mense om beleid te bespreek en om bystand te bied in die optrek van ’n nuwe konstitusie.

1988 – President Pieter Willem (P. W.) Botha en minister van Verdediging Magnus Malan ontmoet die president van Mosambiek, Joaquim Chissano by Cahora Bassa om die Nkomati-Verdrag te bespreek.

1990 – Tumahole township se elektrisiteit word gesny weens wanbetaling.

1990 – Sewe politieke gevangenes word vrygelaat.

1996 – ’n Ooreenkoms word onderteken in die mynbedryf wat salarisse en werkomstandighede betref.

1990 – ’n Ondergrondse ontploffing by die Vaal Reefs-goudmyn kos die lewe van negentien mynwerkers en beseer twee en twintig.

1990 – Afgevaardigdes van die “African National Congress” (ANC), “United Democratic Front” (UDF) en “Congress of South African Trade Unions” (Cosatu) ontmoet President F. W. de Klerk om die geweld te bespreek. Nelson Mandela waarsku dat gebrek aan aksie aan die kant van die regering die vrede proses bedreig.

1991 – Die Staat van Oregon in die Verenigde State van Amerika trek wetgewing terug wat belegging van regerings fondse in maatskappy wat besigheid doen met Suid-Afrika verbied.

1991 – Generaal Obasanio en sestien afgevaardigdes van Nigerië ontmoet President F. W. de Klerk.

1995 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met Duitsland oor tegnologiese samewerking.

1996 – Die Kamer van Mynwese en die Nasionale Mynwerkersunie onderteken ’n ooreenkoms oor salarisse en werksomstandighede wat moontlike toekomstige stakings in die steenkool- en goudmyn industrieë voorkom.

1998 – Die Johannesburgse Aandelebeurs en die Namibiese Aandelebeurs onderteken ’n ooreenkoms wat die uitruiling van tegnologie, vaardighede en informasie bewerkstellig.

Geboortes

1873 – Nicolaas Jacobus de Wet, politikus en Hoofregter vand ie Unie van Suid-Afrika in Aliwal-Noord distrik.

1897 – Gertrud Theiler, navorser, onderwyser en dierkundige in Pretoria.

1926 – Gerrit van Niekerk Viljoen, voorsitter van die Broederbond, administrateur-gineraal van Suidwes-Afrika, minister van onderwys, -wetgewing en –staatkundige ontwikkeling en eerste rektor aan die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU) in Kaapstad.

1953 – Isabel Janet (Jani) Allen, joernalis en omroeper in Suid-Afrika in Brittanje.

1956 – Joan Hambidge, letterkundige en digter in Aliwal-Noord.

1975 – Pierre Issa, sokkerspeler in Germiston.

1986 – Chiliboy Ralepelle, rugbyspeler in Tzaneen.

Sterftes

1804 – Lady Elizabeth Somerset, eggenote van Goewerneur Lord Charles Somerset by Newlands House, Kaapstad.

1950 – Generaal Jan Christiaan Smuts, voormalige eerste-minister op sy plaas Doornkloof, Irene.

 

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Bevel,Jacob,Abraham,Uitenhage,Mist,Kaap,Hantam,word,Pretoria,Johannesburg,Februarie,Switserse,Konsulaat,Johann,Friedrich,Bernhard,Rissik,Christiaan,Johannes,Joubert,Volksraad,President,Paul,Kruger,Lourenço,Maputo,Europa,Gelderland,Stein,Hectorspruit,Generaal,Schalk,Willem,Burger,Krygswet,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Brakpan,clock,Mohandas,Mahatma,Gandhi,Satyagraha,Passiewe,Weerstand,Afrikaans,Konvensie,Mosambiek,Natal,Indian,Durbanse,Burgemeester,Indiër,Koninklike,Familie,Engeland,Maart,Durban,Australiese,Krieket,Raad,Suid,Afrikaanse,Western,Deep,Carletonville,Publikasieraad,Christelike,Afrika,Ivoor,Informasie,Dona,Fologo,James,Mange,Alle,Minister,Order,Hersiene,Nasionale,Statutêre,Pieter,Botha,Magnus,Malan,Joaquim,Chissano,Cahora,Bassa,Nkomati,Verdrag,Tumahole,township,Sewe,Ooreenkoms,Ondergrondse,Vaal,Reefs,Afgevaardigdes,African,National,Democratic,Front,South,Trade,Cosatu,Klerk,Nelson,Mandela,Staat,Oregon,Verenigde,State,Amerika,Obasanio,Nigerië,Duitsland,Kamer,Mynwese,Mynwerkersunie,Johannesburgse,Aandelebeurs,Namibiese,Geboortes,Nicolaas,Jacobus,Hoofregter,Unie,Aliwal,Noord,Gertrud,Theiler,Gerrit,Niekerk,Viljoen,Broederbond,Suidwes,Randse,Universiteit,Kaapstad,Isabel,Janet,Jani,Allen,Brittanje,Joan,Hambidge,Pierre,Issa,Germiston,Chiliboy,Ralepelle,Sterftes,Lady,Elizabeth,Somerset,Goewerneur,Lord,Charles,Newlands,House,Smuts,Doornkloof,Irene,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Marques,kerk,skole,plaas,onder,eerste,waar,deur,regerings,sien,werkers,werksomstandighede,hulle,besoek,twintig,beseer,lewe,vergaderings,twee,politieke,bespreek,ontmoet,onderteken,salarisse,goudmyn,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Bevel,Jacob,Abraham,Uitenhage,Mist,Kaap,Hantam,word,Pretoria,Johannesburg,Februarie,Switserse,Konsulaat,Johann,Friedrich,Bernhard,Rissik,Christiaan,Johannes,Joubert,Volksraad,President,Paul,Kruger,Lourenço,Maputo,Europa,Gelderland,Stein,Hectorspruit,Generaal,Schalk,Willem,Burger,Krygswet,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Brakpan,clock,Mohandas,Mahatma,Gandhi,Satyagraha,Passiewe,Weerstand,Afrikaans,Konvensie,Mosambiek,Natal,Indian,Durbanse,Burgemeester,Indiër,Koninklike,Familie,Engeland,Maart,Durban,Australiese,Krieket,Raad,Suid,Afrikaanse,Western,Deep,Carletonville,Publikasieraad,Christelike,Afrika,Ivoor,Informasie,Dona,Fologo,James,Mange,Alle,Minister,Order,Hersiene,Nasionale,Statutêre,Pieter,Botha,Magnus,Malan,Joaquim,Chissano,Cahora,Bassa,Nkomati,Verdrag,Tumahole,township,Sewe,Ooreenkoms,Ondergrondse,Vaal,Reefs,Afgevaardigdes,African,National,Democratic,Front,South,Trade,Cosatu,Klerk,Nelson,Mandela,Staat,Oregon,Verenigde,State,Amerika,Obasanio,Nigerië,Duitsland,Kamer,Mynwese,Mynwerkersunie,Johannesburgse,Aandelebeurs,Namibiese,Geboortes,Nicolaas,Jacobus,Hoofregter,Unie,Aliwal,Noord,Gertrud,Theiler,Gerrit,Niekerk,Viljoen,Broederbond,Suidwes,Randse,Universiteit,Kaapstad,Isabel,Janet,Jani,Allen,Brittanje,Joan,Hambidge,Pierre,Issa,Germiston,Chiliboy,Ralepelle,Sterftes,Lady,Elizabeth,Somerset,Goewerneur,Lord,Charles,Newlands,House,Smuts,Doornkloof,Irene,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Marques,kerk,skole,plaas,onder,eerste,waar,deur,regerings,sien,werkers,werksomstandighede,hulle,besoek,twintig,beseer,lewe,vergaderings,twee,politieke,bespreek,ontmoet,onderteken,salarisse,goudmyn,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Bevel,Jacob,Abraham,Uitenhage,Mist,Kaap,Hantam,word,Pretoria,Johannesburg,Februarie,Switserse,Konsulaat,Johann,Friedrich,Bernhard,Rissik,Christiaan,Johannes,Joubert,Volksraad,President,Paul,Kruger,Lourenço,Maputo,Europa,Gelderland,Stein,Hectorspruit,Generaal,Schalk,Willem,Burger,Krygswet,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Brakpan,clock,Mohandas,Mahatma,Gandhi,Satyagraha,Passiewe,Weerstand,Afrikaans,Konvensie,Mosambiek,Natal,Indian,Durbanse,Burgemeester,Indiër,Koninklike,Familie,Engeland,Maart,Durban,Australiese,Krieket,Raad,Suid,Afrikaanse,Western,Deep,Carletonville,Publikasieraad,Christelike,Afrika,Ivoor,Informasie,Dona,Fologo,James,Mange,Alle,Minister,Order,Hersiene,Nasionale,Statutêre,Pieter,Botha,Magnus,Malan,Joaquim,Chissano,Cahora,Bassa,Nkomati,Verdrag,Tumahole,township,Sewe,Ooreenkoms,Ondergrondse,Vaal,Reefs,Afgevaardigdes,African,National,Democratic,Front,South,Trade,Cosatu,Klerk,Nelson,Mandela,Staat,Oregon,Verenigde,State,Amerika,Obasanio,Nigerië,Duitsland,Kamer,Mynwese,Mynwerkersunie,Johannesburgse,Aandelebeurs,Namibiese,Geboortes,Nicolaas,Jacobus,Hoofregter,Unie,Aliwal,Noord,Gertrud,Theiler,Gerrit,Niekerk,Viljoen,Broederbond,Suidwes,Randse,Universiteit,Kaapstad,Isabel,Janet,Jani,Allen,Brittanje,Joan,Hambidge,Pierre,Issa,Germiston,Chiliboy,Ralepelle,Sterftes,Lady,Elizabeth,Somerset,Goewerneur,Lord,Charles,Newlands,House,Smuts,Doornkloof,Irene,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Marques,kerk,skole,plaas,onder,eerste,waar,deur,regerings,sien,werkers,werksomstandighede,hulle,besoek,twintig,beseer,lewe,vergaderings,twee,politieke,bespreek,ontmoet,onderteken,salarisse,goudmyn,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment