Monday, 05 September 2011

5 September

Gebeure

1901 – Luitenant Hannam en lede van die Australiese Bushveld Carbineers in Noord Transvaal skiet op waens met vroue en kinders wat geen weerstand bied nie. Twee kinders sterf en ’n meisie word gewond.

1901 – Generaal Scobell vang die Lotter kommando in Groenkloof.

1911 – Sir Abe Bailey, Randse mynmagnaat en politikus trou met Mary Westenra, ’n pionier vlieënier.

1939 – Generaal J. B. M. Hertzog word gedwing om te bedank as Eerste minister van Suid-Afrika na sy voorstel om neutraal te bly in die Tweede Wêreldoorlog teengestaan word.

1969 – Eerste minister John Vorster stel ’n kommissie van ondersoek aan na die sekuriteits netwerk van Suid-Afrika.

1977 – Die “Progressive Federal Party” (P. F. P.) word gevorm.

1984 – Pieter Willem Botha word ingelyf as Suid-Afrika se eerste uitvoerende president.

1987 – Jay Naidoo, Cosatu se sekretaris-generaal se paspoort word gekonfiskeer.

1988 – ’n Wits-lektor, Raymond Suttner word na twee jaar in aanhouding vrygelaat en onder huisarres geplaas vir sy betrokkenheid by ondergrondse werk vir die ANC en Kommuniste Party.

1989 – ’n Staking vind plaas op die vooraand van die laaste afsonderlike verkiesings van die Driekamerparlement.

2006 – Russiese president Vladimir Putin besoek Suid-Afrika.

Geboortes

1890 - Benjamin Tyamzashe, komponis in Kimberley

1909 – Yusuf Muhamed Dadoo, politieke aktivis in Krugersdorp.

1937 – Colin Wesley, krieketspeler in Durban.

1939 – Jack Mullen, radio-omroeper.

Sterftes

 

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                   

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                   

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                   

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.

 

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: September,Gebeure,Luitenant,Hannam,Australiese,Bushveld,Carbineers,Noord,Transvaal,Twee,word,Generaal,Scobell,Lotter,Groenkloof,Bailey,Randse,Mary,Westenra,Hertzog,Eerste,Suid,Afrika,Tweede,Wêreldoorlog,John,Vorster,Progressive,Federal,Pieter,Willem,Botha,president,Naidoo,Cosatu,Wits,Raymond,Suttner,Kommuniste,Driekamerparlement,Russiese,Vladimir,Putin,Geboortes,Benjamin,Tyamzashe,Kimberley,Yusuf,Dadoo,Krugersdorp,Colin,Wesley,Durban,Jack,Mullen,radio,Sterftes,Stuur,Teken,Volg,Twitter,kinders,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: September,Gebeure,Luitenant,Hannam,Australiese,Bushveld,Carbineers,Noord,Transvaal,Twee,word,Generaal,Scobell,Lotter,Groenkloof,Bailey,Randse,Mary,Westenra,Hertzog,Eerste,Suid,Afrika,Tweede,Wêreldoorlog,John,Vorster,Progressive,Federal,Pieter,Willem,Botha,president,Naidoo,Cosatu,Wits,Raymond,Suttner,Kommuniste,Driekamerparlement,Russiese,Vladimir,Putin,Geboortes,Benjamin,Tyamzashe,Kimberley,Yusuf,Dadoo,Krugersdorp,Colin,Wesley,Durban,Jack,Mullen,radio,Sterftes,Stuur,Teken,Volg,Twitter,kinders,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: September,Gebeure,Luitenant,Hannam,Australiese,Bushveld,Carbineers,Noord,Transvaal,Twee,word,Generaal,Scobell,Lotter,Groenkloof,Bailey,Randse,Mary,Westenra,Hertzog,Eerste,Suid,Afrika,Tweede,Wêreldoorlog,John,Vorster,Progressive,Federal,Pieter,Willem,Botha,president,Naidoo,Cosatu,Wits,Raymond,Suttner,Kommuniste,Driekamerparlement,Russiese,Vladimir,Putin,Geboortes,Benjamin,Tyamzashe,Kimberley,Yusuf,Dadoo,Krugersdorp,Colin,Wesley,Durban,Jack,Mullen,radio,Sterftes,Stuur,Teken,Volg,Twitter,kinders,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment