Tuesday, 23 November 2010

24 November

24 November

Gebeure
1983 – Carl Niehaus word tot vyftien jaar tronk toe gestuur vir hoog verraad omdat hy ondergronds vir die ANC gewerk het.
1986 – Barclay’s Bank besluit om hulle 40% aandele in Barclay’ Bank Suid-Afrika te verkoop en te onttrek uit die land.
1989 – President F.W. de Klerk kondig aan dat vier buurte voorheen uitsluitlik vir wit mense bedoel nou vir alle rasse oopgestel sal word. Twee in Johannesburg, een in Durban en Kaapstad se Distrik ses.
1997 – Die Waarheids en Versoenings Kommissie begin bewyse en getuienis teen Winnie Madikizela-Mandela inwin vir onder meer moord en mense regte skending.

Geboortes
1905 – Hansi Pauline Pollak, maatskaplike werker en aktivis in Johannesburg.
1948 – Vuminkosi Zulu, kunstenaar in Mapumulo, Natal.

Sterftes


Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment