Tuesday, 16 November 2010

16 November

16 November

Gebeure

1966 – Sjirurg Syd Cywes skei vir die eerste keer is Suid-Afrikaanse mediese geskiedenis ’n Siamese tweeling in die Rooi Kruis Kinder Hospitaal in Kaapstad.
1973 – Beyer Naudé weier om voor die Schlebusch Kommissie te verskyn op grond van die feit dat die verhoor nie oop was vir die publiek nie.
1989 – Suid-Afrikaanse strande word oopgestel vir alle ras groepe.
1992 – Ferdie Barnard se rol in ’n weermag goedgekeurde projek om Umkhonto we Sizwe (MK) te diskrediteer deur in onwettige aktiwiteite betrokke te raak en MK as die betrokke skuldiges uit te wys deur die Goldstone Kommissie.
2005 – Truman Prince, voormalige ANC bestuurder vir die Beaufort Wes Plaaslike Munisipaliteit se dienste word opgeskort vir onder andere swak gedrag gedurende ’n Raadsvergadering.

Geboortes

Sterftes


Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment