Sunday, 21 November 2010

19 November

19 November

Gebeure
1926 – Die Balfour Deklerasie word in Londen aanvaar. Onder die deklarasie (vernoem na Lord Arthur Balfour) word self regerings regte aan alle kolonies in die Engelse regering toegestaan maar steeds onder die engelse regering.

Geboortes
1909 – Moses Josias Madiba, outeur, opvoedkundige en die eerste anderskleurige Kanselier van die Universiteit van die Noorde in Uitvlucht, Pietersburg (nou Polokwane)
1930 – Basil Sipho Neo Bridgeman (Doc) Bikitsha, onderwyser en joernalis in Johannesburg.

Sterftes
1872 –Mpande, Zulu Koning en half broer van Shaka en Dingane in Nodwengu Kraal in Zululand.
1981 – Griffiths Mxenge, voormalige anti-apartheid aktivis en regs praktisyn word ontvoer en vermoor by Umlazi.


Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment