Monday, 15 November 2010

15 November

15 November

Gebeure

1899 – ’n Joernalis van die Britse koerant “Morning Post” en sy vrou word deur die boere gevangene geneem in Natal. Sy naam was Winston Churchill.
1926 – Herman Charles Bosman word skuldig bevind van moord. Hy het sy stiefbroer in ’n argument geskiet.
1931 – Lucas Sithole, beeldhouer in KwaThemba.
1938 – Ronnie Kasrils, aktivis in Johannesburg.
1994 – Die “Retribution of Disadvantaged People” (RDP) wetgewing word voor die parlement gebring vir goedkeuring.
2000 – Onder nuwe wetgewing word tradisionele huwelike as wettig aanvaar.

Geboortes

Sterftes



Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment