Monday, 08 November 2010

8 November

1927 - Carel Boshoff, voormalige voorsitter van die Afrikaner Broederbond word gebore.

1934 - Ronal Harwood, Oskar bekroonde draaiboek skrywer word in Kaapstag gebore.

1992 - Sekretaris Generaal Stoffel van der Merwe van die NP bedank met die rede dat hy siek is en wil gaan rus.

1993 - Brigadier Joshua Oupa Qqoza, militêre leier van Ciskei word voor die Hooggeregshof gedaag op klagte van moord, aansporing van moord in verband met die moord op Luitenant Charles Sebe gedurende die staatsgreep in Januarie 1991. Die hof verwerp sy aanspraak op die gemene reg dat die leier/monarg van 'n land nie aangekla kan word van misdade nie.

2004 - President Mbeki besoek Abidjan aan die Ivoorkus.

2006 - Mirriam Makeba, sangeres sterf.

Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.

Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment