Thursday, 11 November 2010

11 November

11 November

Gebeure

1918 – Die Eerste Wêreld Oorlog kom tot ’n einde.
1919 – Suid-Afrika herdenk die eerste Poppie dag. Dit is die dag waarop die Eerste Wêreld Oorlog geëindig het. Om 11 uur op die 11de dag van die 11de maand van 1918.
1992 – Die “Goldstone Commission” lê ‘’n klopjag af op die Suid-Afrikaanse Weermag se Direktorate kantore.
1993 – Die Interne Sekuriteit wet word afgeskaf.
1997 – Besighede se betrokkenheid by die apartheid era word by die Waarheids en Versoenings Kommissie aangehoor.

Geboortes



Sterftes
1972 – Joseph Lekganyane, leier van die “St Engenas Zion Christian Church” (the Dove) in Warmberg distrik Pietersburg (nou Polokwane).

Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment