Friday, 05 November 2010

5 November

1908 - Die Cullinan diamant word in twee gesny.

1984 - Inwoners van swart woongebiede word gevra om te staak oor die verhoging van pryse van elektrisiteit en dienste.

1987 - Govan Mbeki word vrygelaat uit die tronk op Robben Eiland.

1991 - COSATU lei 'n staking in protes oor die regering se voorneme om BTW te vra op basiese kos, gesondheid sorg en essensiele dienste.



Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.

Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment