Sunday, 21 November 2010

21 November

21 November

Gebeure
1986 – Leiers van die onafhanklike tuislande ontmoet in Pretoria. Hulle besluit dat alle sanksies teen Suidelike Afrika teengestaan sal word.
1989 – Die laaste van Suid-Afrika se troepe onttrek uit Namibia.
1996 – Voormalige President Pieter Willem Botha weier om voor die Waarheid en Versoenings Kommissie te verskyn.
2004 – “Solitary Peace Trust” maak bekend dat daar in die laaste drie jaar oor die 1,2 Miljoen Zimbabwiese vlugtelinge Suid-Afrika binnegestroom het.

Geboortes

Sterftes
1942 – Generaal James Barry Munnick (Barry) Hertzog, voormalige Eerste Minister in Pretoria op ouderdom 76.
2004 – Joyce Kgoali, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies in Johannesburg.


Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment