Wednesday, 03 November 2010

3 November

1884 - Die koerant, Imvo Zabantsundu (Opinie van die mense) word vir die eerste keer gedruk in King William's Town en bly in druk tot 1998.

1965 - Abram Fischer word van die rol van advokate geskrap.

Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.

Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment