Sunday, 21 November 2010

20 November

20 November

Gebeure
1944 – Die “Transvaal Indian Congress” (TIC) neem standpunt in teen die verskuiwings by Fiestas (nou Pageview & Vrededorp).
1964 – Die hofsaak teen Abram Fischer en dertien ander lede van die Kommunistiese Party begin.
1988 – Die Verenigde Nasies veroordeel Suid-Afrika se verhouding met hulle buurstate en die politieke situasie in die land.
1992 – President F.W. de Klerk verwerk Regter Goldstone se versoek om verlenging van sy ondersoek mandaat sowel as sy aantuiging dat daar ’n militêre sameswering om die ANC te diskrediteer.
2004 – Na ’n boksgeveg by “Carnival City” tussen Cassius Baloyi en Lehlohonolo breek pandemonium uit na toeskouers die uitslag as onregverdig bestempel.

Geboortes
1917 – Arthur D'Arcy (Bobby) Locke, golf speler in Germiston.
1923 – Nadine Gordimer, outeur en Nobel pryswenner in Springs.

Sterftes
1993 – John Lawrence, lyfwag vir Winnie Madikizela-Mandela na ’n skietvoorval in Johannesburg.


Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment