Saturday, 13 November 2010

13 November

13 November

Gebeure

1977 – Biskop Desmond Tutu bedank as Anglikaanse Biskop vir Lesotho na hy aangestel word as Sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke.
1980 – Die Mediese en Tandheelkundige Raad stem in om verdere ondersoek in te stel na Steve Biko se dood.
1990 – Regter Louis Harms maak sy verslag bekend waarin hy die Weermag en Polisie ondersoek het vir beweerde betrokkenheid by die vlaag van moorde op prominente persone wat teen die regering was. Sy ondersoek bevind dat hulle nie betrokke was nie.

Geboortes

Sterftes

1970 – Maria Groesbeek word gehang vir die moord op haar man, Christian Buys. Sy het hom met arseen vermoor omdat hy nie van haar wou skei nie.


Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment