Saturday, 06 November 2010

6 November

1913 - Ghandi word gearresteer waar hy 'n groep Indiese myners in 'n staking lei.

1964 - Die name van 303 individue wat verban is word gepubliseer.

1986 - Na die VSA streng sanksies instel teen Suid Afrika besluit "General Motors" om te onttrek uit Suid Afrika. Dit word ontmoet met stakings.

1991 - Pik Botha besoek Rusland

1991 - Daar word deur NOCSA aangekondig dat Suid Afrika in die opkomende Olimpiese spele sal deelneem.

Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.

Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment