Friday, 12 November 2010

12 November

12 November

Gebeure
1899 – Britse troepe bereik Durban, Natal.
1980 – Die Minister van Onderwys, Dr. Ferdinand Hartzenberg verplig onderwys vir alle swart kinders.
1996 – Suid-Afrika en Malaysia, verteenwoordig deur Minister van Verdediging, Joe Modise vir Suid-Afrika en D.S.H. Alban van Malaysia teken ‘’n memorandum van Militêre samewerking in Pretoria.
Geboortes
1780 – Piet Retief, Voortrekker leier in Welvanpas, Kaap Kolonie
1920 – Betty Pack, musikant en tjellis in Nylstroom.
1930 – Molly Blackburn, politieke aktivis in Port Elizabeth.
1938 – Steve Tshwete, voormalige Minister van Sport in Springs.

Sterftes

1992 – Professor Hlalanathi Sibankulu, Streek Uitvoerende Komitee lid van die ANC word dood aangetref in sy motor in Madadeni, Natal.


Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment