Wednesday, 17 November 2010

18 November

18 November

Gebeure

1932 – Amy Johnson, vlieënier land in Kaapstad in ’n rekord tyd.
1992 – Na ’n tien ure lange kabinet vergadering word Luitenant-generaal Pierre Steyn as hoof van Intelligensie aangewys van die Suid-Afrikaanse Weermag deur President F.W. de Klerk.
1993 – Die Multi-Party afgevaardigdes keur die tussentydse konstitusie goed.
1988 – Pop Molefe, Patrick Lekota en Frank Chikane, wat later sou bekend staan as die Groot Drie word skuldig bevind aan hoogverraad.

Geboortes
1914 – Bettie Cilliers-Barnard, kunstenaar in Rustenburg.

Sterftes


Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise. Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment