Tuesday, 02 November 2010

2 November

1899 - Kanada bied soldate aan vir die Britte in hulle poging gedurende die Anglo Boere Oorlog.

1956 - Lucas Seage, Suid Afrikaanse kunstenaar word gebore in Newclare, Johannesburg.

1990 - Odila Harringston, 'n spioen van Suid Afrika in Zimbabwe word vrygelaat.

1995 - Voormalige Minister van Verdediging Magnus Malan en ander word aangekla van moord.

1999 - Prins Cyril Zulu, ANC lidmaat word deur onbekende mans in Durban doodgeskiet.

2007 - Henry Cele, Suid Afrikaanse akteur bekend vir sy rol as Shaka Zulu sterf.

Stuur asseblieg die e-pos na al jou vriende en kennise.

Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum? Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke. As enigeen kan help, laat my weet.

No comments:

Post a Comment