Thursday, 13 October 2011

12 Oktober

Gebeure

1679 – Die nuwe goewerneur van die Kaap, Simon van der Stel daag in die Kaap op. Hy bring saam met hom sy vrou se suster en sy ses kinders. Hy word verwelkom aan die Kaap deur Hendrik Crudop, die waarnemende goewerneur.

1852 – Die Republiek van Oranje Vrystaat en Basoetoland sluit ’n vredesverdrag.

1898 – Die Bloemfontein Onderwys Kollege word gestig by Normaalskool met P. J. dy Pré le Roux as eerste hoof.

1898 – Die eerste koerant, die Windhuker Anzeiger, in Duits Suidwes-Afrika verskyn.

1899 – Die eerste skote word geskiet in die Tweede Anglo-Boereoorlog by die Slag van Kraaipan, sowat 50 kilometer suid van Mafeking (nou Mafikeng) on ongeveer 11nm. Generaal Koos de la Rey val daardie gepantserde trein, “Mosquito” aan. Luitenant Nesbit en vier en dertig van sy soldate sou die volgende oggend oorgee.

1901 – Kommandant Manie Maritz raak betrokke by ’n skermutseling naby Hoedjiesbaai aan die Weskus met die Colonial Light Horse.

1906 – Professor D. F. Malherbe lewer ’n toespraak getiteld “Afrikaans ’n Dialek” in die Goodnow-saal op Wellington wat die kwessie van Afrikaans as nuwe taal of dialek behandel.

1908 – Die Nasionale Konvensie se eerste sitting word gehou in Durban om die weg te berei vir ’n verenigde Suid-Afrika met Lord Henry de Villiers, hoofregter van die Kaapkolonie tree op as voorsitter.

1914 – Die Suid-Afrikaanse Regering kondig krygswet af as gevolg van die rebellie oor Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog op die Duits Suidwes grens.

1948 – Die Asiatiese Wysigingswet nommer 47 tree inwerking.

1952 – Uraan word vir die eerste keer in die West Rand Consolidated myn ontgin.

1968 – Die Sekretaris-generaal van die Hoogste Afrika Sport Raad, J. G. Ganga sê hy sal blanke Suid-Afrikaners toelaat om aan die Afrika Spele deel te neem mits kompetisies in Suid-Afrika gehou kan word sonder diskriminasie.

1971 – Suid-Afrika onderteken wysigings op die multilaterale ooreenkoms oor die veiligheid van lewens op die see.

1973 – Die Minister van Arbeid sê dat die regering sal nie werk voorkeur wegmaak nie en ook nie swart handels unies erken nie.

1974 – Veertien mense, wat die leiers van die Suid-Afrikaanse Studente-organisasie (SASO) insluit en die “Black People’s Convention” (BPC) word gearresteer onder die Terrorisme wet na pro-FRELIMO optogte in Durban op 25 September 1974. Die arrestasies is die begin van onluste by die Universiteit van die Noorde.

1977 – Suid-Afrika onderteken ’n multilaterale ooreenkoms oor die addisionele wet van 1972 wat die Internasionale Konvensie vir die Beskerming van nuwe Plantspesies wysig.

1987 – Wynand Malan word aangewys as die leier van die nuut gestigte Nasionale Demokratiese Beweging. Die hoofsaaklik Afrikaanse party beywer hulle om kontak met swart politici te bewerkstellig.

1988 – Khanya House, die hoofkwartier van die “Southern African Catholic Bishops Conference” word aan die brand gesteel.

1991 – Nelson Mandela van die “African National Congress” (ANC) verklaar dat die ANC bereid is om die nasionalisering plan te laat vaar as die privaat sektor met alternatiewe vorendag kan kom.

1994 – Suid-Afrika ruil notas uit wat diplomatieke bande met Guinea-Bissau bewerkstellig.

1995 – In ’n nood vergadering in die parlement word wetgewing goedgekeur om plaaslike verkiesings te laat gebeur op 1 November.

2005 – Die tien jarige Liam Aspeling wat uit hulle motor ontvoer is word gevind. Hy is ongedeerd. Hy word deur André Burger, ’n privaat speurder opgespoor na hy inligting ontvang het uit die gemeenskap by ’n gewapende wag.

2006 – Die “African National Congress” Vroue Liga verklaar dat geweld nou vêr genoeg gegaan het en dat die regering hulle moet regruk en begin werk aan die misdaadprobleem.

Geboortes

1762 – John W. Janssens, goewerneur-generaal van die Kaapkolonie.

1842 – Dr. Emil Cohen, geoloog wat onder andere die eerste goud neerslae in Lydenburg ontdek het in Denemarke.

1921 – Jaroslav Drobny, Tsjeggiese tennis ster wat Suid-Afrikaanse tennisspelers opgelei het.

1951 – Sally Knight Little, golf speler in Kaapstad.

1953 – Zoli Nhlanhla Rigney Kunene, voorsitter van die Kunene Maatskappy in Boksburg.

1958 – Thabang Charlotte Mampane, uitvoerende hoof van SABC radio in Kimberley.

1962 – Michelle Botes, aktrise.

Sterftes

1668 – Zacharias Wagenaar, kommandeur van die Kaap in Amsterdam, Nederland.

1860 – Henry George Wakelyn (Sir Harry) Smith, goewerneur van die Kaap in Londen.

1977 – Schalk Pienaar, redakteur van die Beeld.

1977 – Johan Fourie, akteur.

1990 – Jeff Wabena, ANC unie lid word tereggestel by die ANC takvergadering in Mdantsane, Ciskei.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.      
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.      
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,Kaap,Simon,Stel,word,Hendrik,Crudop,Republiek,Oranje,Vrystaat,Basoetoland,Bloemfontein,Onderwys,Kollege,Normaalskool,Roux,Windhuker,Anzeiger,Duits,Suidwes,Afrika,Tweede,Anglo,Boereoorlog,Slag,Kraaipan,Mafikeng,Generaal,Koos,Mosquito,Luitenant,Nesbit,Kommandant,Manie,Maritz,Hoedjiesbaai,Weskus,Colonial,Horse,Professor,Malherbe,Afrikaans,Dialek,Wellington,Nasionale,Konvensie,Durban,Suid,Lord,Henry,Villiers,Kaapkolonie,tree,Afrikaanse,Wêreldoorlog,Asiatiese,Wysigingswet,Uraan,West,Rand,Sekretaris,Hoogste,Sport,Raad,Ganga,Afrikaners,Spele,Minister,Arbeid,Veertien,Studente,SASO,Black,People,Convention,Terrorisme,FRELIMO,September,Universiteit,Noorde,Internasionale,Plantspesies,Wynand,Malan,Demokratiese,Khanya,House,Southern,African,Catholic,Bishops,Conference,Nelson,Mandela,National,Guinea,Bissau,November,Liam,André,Burger,Vroue,Liga,Geboortes,John,Janssens,Emil,Cohen,Lydenburg,Denemarke,Jaroslav,Drobny,Tsjeggiese,Little,Kaapstad,Zoli,Nhlanhla,Rigney,Kunene,Maatskappy,Boksburg,Thabang,Charlotte,Mampane,SABC,radio,Kimberley,Michelle,Botes,Sterftes,Zacharias,Wagenaar,Amsterdam,Nederland,George,Wakelyn,Harry,Smith,Londen,Schalk,Pienaar,Beeld,Johan,Fourie,Jeff,Wabena,Mdantsane,Ciskei,Stuur,Teken,Volg,Twitter,nuwe,goewerneur,deur,eerste,hoof,gehou,voorsitter,deel,onderteken,multilaterale,ooreenkoms,werk,swart,onder,hulle,bewerkstellig,verklaar,laat,privaat,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: Oktober,Gebeure,Kaap,Simon,Stel,word,Hendrik,Crudop,Republiek,Oranje,Vrystaat,Basoetoland,Bloemfontein,Onderwys,Kollege,Normaalskool,Roux,Windhuker,Anzeiger,Duits,Suidwes,Afrika,Tweede,Anglo,Boereoorlog,Slag,Kraaipan,Mafikeng,Generaal,Koos,Mosquito,Luitenant,Nesbit,Kommandant,Manie,Maritz,Hoedjiesbaai,Weskus,Colonial,Horse,Professor,Malherbe,Afrikaans,Dialek,Wellington,Nasionale,Konvensie,Durban,Suid,Lord,Henry,Villiers,Kaapkolonie,tree,Afrikaanse,Wêreldoorlog,Asiatiese,Wysigingswet,Uraan,West,Rand,Sekretaris,Hoogste,Sport,Raad,Ganga,Afrikaners,Spele,Minister,Arbeid,Veertien,Studente,SASO,Black,People,Convention,Terrorisme,FRELIMO,September,Universiteit,Noorde,Internasionale,Plantspesies,Wynand,Malan,Demokratiese,Khanya,House,Southern,African,Catholic,Bishops,Conference,Nelson,Mandela,National,Guinea,Bissau,November,Liam,André,Burger,Vroue,Liga,Geboortes,John,Janssens,Emil,Cohen,Lydenburg,Denemarke,Jaroslav,Drobny,Tsjeggiese,Little,Kaapstad,Zoli,Nhlanhla,Rigney,Kunene,Maatskappy,Boksburg,Thabang,Charlotte,Mampane,SABC,radio,Kimberley,Michelle,Botes,Sterftes,Zacharias,Wagenaar,Amsterdam,Nederland,George,Wakelyn,Harry,Smith,Londen,Schalk,Pienaar,Beeld,Johan,Fourie,Jeff,Wabena,Mdantsane,Ciskei,Stuur,Teken,Volg,Twitter,nuwe,goewerneur,deur,eerste,hoof,gehou,voorsitter,deel,onderteken,multilaterale,ooreenkoms,werk,swart,onder,hulle,bewerkstellig,verklaar,laat,privaat,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: Oktober,Gebeure,Kaap,Simon,Stel,word,Hendrik,Crudop,Republiek,Oranje,Vrystaat,Basoetoland,Bloemfontein,Onderwys,Kollege,Normaalskool,Roux,Windhuker,Anzeiger,Duits,Suidwes,Afrika,Tweede,Anglo,Boereoorlog,Slag,Kraaipan,Mafikeng,Generaal,Koos,Mosquito,Luitenant,Nesbit,Kommandant,Manie,Maritz,Hoedjiesbaai,Weskus,Colonial,Horse,Professor,Malherbe,Afrikaans,Dialek,Wellington,Nasionale,Konvensie,Durban,Suid,Lord,Henry,Villiers,Kaapkolonie,tree,Afrikaanse,Wêreldoorlog,Asiatiese,Wysigingswet,Uraan,West,Rand,Sekretaris,Hoogste,Sport,Raad,Ganga,Afrikaners,Spele,Minister,Arbeid,Veertien,Studente,SASO,Black,People,Convention,Terrorisme,FRELIMO,September,Universiteit,Noorde,Internasionale,Plantspesies,Wynand,Malan,Demokratiese,Khanya,House,Southern,African,Catholic,Bishops,Conference,Nelson,Mandela,National,Guinea,Bissau,November,Liam,André,Burger,Vroue,Liga,Geboortes,John,Janssens,Emil,Cohen,Lydenburg,Denemarke,Jaroslav,Drobny,Tsjeggiese,Little,Kaapstad,Zoli,Nhlanhla,Rigney,Kunene,Maatskappy,Boksburg,Thabang,Charlotte,Mampane,SABC,radio,Kimberley,Michelle,Botes,Sterftes,Zacharias,Wagenaar,Amsterdam,Nederland,George,Wakelyn,Harry,Smith,Londen,Schalk,Pienaar,Beeld,Johan,Fourie,Jeff,Wabena,Mdantsane,Ciskei,Stuur,Teken,Volg,Twitter,nuwe,goewerneur,deur,eerste,hoof,gehou,voorsitter,deel,onderteken,multilaterale,ooreenkoms,werk,swart,onder,hulle,bewerkstellig,verklaar,laat,privaat,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment