Sunday, 02 October 2011

2 Oktober

Gebeure
1899 – President Paul Kruger sê dat oorlog tussen die Zuid Afrikaansche Republiek en Brittanje onvermydelik is.
1899 – Die Republiek van Oranje-Vrystaat mobiliseer met die oog op die komende Tweede Anglo-Boere Oorlog.
1925 – Die Volksblad verskyn vir die eerste keer in Bloemfontein.
1934 – Die Nasionale Kongres onder leiding van die Nederduits-Gereformeerde Kerk vergader om die probleem van armblankes te bespreek.
1963 – Kuwait verbreek alle diplomatieke bande met Suid-Afrika. Hulle sluit alle hawens en lughawens vir vir Suid-Afrikaanse skepe en vliegtuie.
1971 – Die Natal Indiër Kongres word herstig.
1972 – Lebowa word tot Self-Regerende gebied verklaar wat die Noordelike Sotho tuisland die vierde tuisland in Suid-Afrika maak met Bheshego as sy tydelike hoofstad.
1975 – Hoofman Kaiser Matanzima kondig in Umtata aan dat die Transkei teen die 26ste Oktober 1976 volkome onafhanklik sal word.
1978 – Die Transkei staan Suid-Afrika se plan om 20 000 mense van die “Crossroads” nedersetting naby Kaapstad te verskuif na ’n gebied wat later by die Transkei ingelyf gaan word.
1980 – Die Eerste-minister stel ses en vyftig lede aan vir die Presidensiële Raad. Die groep bestaan uit een en veertig Blankes, sewe Kleurlinge, sewe Indiërs en een Sjinees.
1981 – Die Polisie Wysigingswet nommer 11 tree inwerking in KwaZulu.
1984 – In reaksie op die groeiende dodetal in optogte en teenstand met polisie word die leier van ’n prominente anti-apartheid beweging in hegtenis geneem.
1986 – President Ronald Reagan se besluit om nie sanksies teen Suid-Afrika in te stel nie, word deur die senaat teengestaan met 78 stemme teen 21.
1986 – Die Verenigde Nasies van Amerika stel sanksies teen Suid-Afrika in.
1989 – Iscor aandele word op die aandelebeurs verkoop ter waarde van R3,7 biljoen na die wet op Iscor deurgevoer is op 17 Mei 1989.
1990 – Drie ANC lyfwagte word deur agt sluipmoordenaars in Durban doodgeskiet.
1991 – Minister van Buitelandse Sake, Pik Botha besoek Beijing met die oog op die versterking van diplomatieke bande.
1991 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met die Verenigde Nasies wat die regstatus en beskerming van Verenigde Nasies kantore en personeel in Suid-Afrika beheer.
1991 – Nederland kondig die gedeeltelike opskorting van sekere sport sanksies teen Suid-Afrika. Suid-Afrikaanse se sport deelnemers sal onder andere nie meer ’n visum benodig om in Nederland deel te neem nie.
1995 – Barney Pityana word verkies as voorsitter van die Menseregte Kommissie.
1998 – Janusz Walus, leier van die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party en moordenaar van Chris Hani skei van sy vrou van twee en twintig jaar.
2000 – Die Minister van Arbeid wysig die wet op Gelyke Indiensneming om vereistes vir werkgewers wat minder as 150 werkers het te vergemaklik.
2000 – Die Gelyke Indiensnemings register word bekendgestel deur die Minister van Arbeid in Johannesburg. Dit is gemik op die uitskakeling van onregverdige diskriminasie in die werkplek.
2000 – President Bill Clinton van die Verenigde Nasies van Amerika verklaar die “Growth and Opportunity Act” (AGOA) waarin vier en dertig Sub-Sahara lande in Afrika, onder andere Suid-Afrika, genoem word wat daardeur sal baat in handels voordele.
2003 – Die skrywer John Maxwell (J. M.) Coetzee word die 2003 Nobelprys vir literatuur toegeken.
Geboortes
1857 – Marthinus Theunis (M. T.) Steyn, president van die Republiek van Oranje Vrystaat in Winburg.
1857 – Mohandas Karamchand (Mahatma) Gandhi, politieke leier, pionier van nie-gewelddadige aktivisme en stigter van die Natal Indiër Kongres in Porbandar, Kathiawad, Indië.
1894 – Irma Stern, kunstenaar in Schwiezer-Reneke.
1901 – Ignatius Royston (Roy) Dunnachie Campbell, satiriese digter in Durban.
1910 – Hymne Weiss, skrywer en vertaler na Afrikaans in Rouxville.
1916 – Arthur Elias Letela, mediese dokter en politikus in Maseru, Basutoland (later Lesotho).
1947 – Humphrey Mbuyiseni Khoza, Hoof Uitvoerende Beampte van Uthingo Management (PTY) LTD en direkteur van verskeie ander maatskappye in Germiston.
1964 – Rogério (Roger) Paulo De Sá, Suid-Afrikaanse sokkerspeler in Maputo, Mosambiek.

Sterftes
1885 – Abraham Makgothi (Makhothi) Moletsane (Molitsane), leier van die Taung stam by die Makwais (Maboloka) berg naby Mafikeng in Basutoland (later Lesotho).
1906 – James Cameron, opvoedkundige en Minister van Godsdiens in Bournemouth, Brittanje.
1990 – Nic Cruse, politikus word deur middel van ’n bom in ’n pakkie wat ’n rekenaar bevat gedood.
1995 – Muziwendoda Mdluli, veiligheid hoof van die Suid-Afrikaanse Intelligensiediens word dood aangetref in sy motor naby die Pretoria Botaniese Tuine.
1999 – Sarel Hayward, voormalige Minister van Landbou.

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.                

Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.                

Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.                

Ek soek ook altyd na ou geskiedenis boeke en ou geskiedenis skool handboeke.  As enigeen kan help, laat my weet.
Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,
Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,President,Paul,Kruger,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Brittanje,Oranje,Vrystaat,Tweede,Anglo,Boere,Oorlog,Volksblad,Bloemfontein,Nasionale,Kongres,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Kuwait,Suid,Afrika,Hulle,Afrikaanse,Natal,Indiër,word,Lebowa,Self,Regerende,Noordelike,Sotho,Bheshego,Hoofman,Kaiser,Matanzima,Umtata,Transkei,Crossroads,Kaapstad,Eerste,Presidensiële,Raad,Blankes,Kleurlinge,Indiërs,Sjinees,Polisie,Wysigingswet,tree,KwaZulu,Ronal,Reagan,Verenigde,Nasies,Amerika,Iscor,Drie,Durban,Minister,Buitelandse,Sake,Botha,Nederland,Barney,Pityana,Menseregte,Kommissie,Janusz,Walus,Kommuniste,Chris,Hani,Arbeid,Gelyke,minder,Indiensnemings,Johannesburg,Bill,Clinton,Growth,AGOA,Sahara,John,Maxwell,Coetzee,Nobelprys,Geboortes,Marthinus,Theunis,Steyn,Winburg,Mohandas,Karamchand,Mahatma,Gandhi,Porbandar,Kathiawad,Indië,Irma,Stern,Schwiezer,Reneke,Ignatius,Royston,Dunnachie,Campbell,Hymne,Weiss,Afrikaans,Rouxville,Arthur,Elias,Letela,Maseru,Basutoland,Lesotho,Humphrey,Mbuyiseni,Khoza,Hoof,Uitvoerende,Beampte,Uthingo,Management,Germiston,Rogério,Roger,Paulo,Maputo,Mosambiek,Sterftes,Abraham,Makgothi,Makhothi,Moletsane,Molitsane,Taung,Makwais,Maboloka,Mafikeng,James,Cameron,Godsdiens,Bournemouth,Cruse,Muziwendoda,Mdluli,Intelligensiediens,Pretoria,Botaniese,Tuine,Sarel,Hayward,Landbou,Stuur,Teken,Volg,Twitter,onder,alle,diplomatieke,bande,verklaar,tuisland,kondig,naby,stel,sewe,leier,sanksies,deur,andere,deel,skrywer,politikus,gerus,geskiedenis
WordPress Tags: Oktober,Gebeure,President,Paul,Kruger,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Brittanje,Oranje,Vrystaat,Tweede,Anglo,Boere,Oorlog,Volksblad,Bloemfontein,Nasionale,Kongres,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Kuwait,Suid,Afrika,Hulle,Afrikaanse,Natal,Indiër,word,Lebowa,Self,Regerende,Noordelike,Sotho,Bheshego,Hoofman,Kaiser,Matanzima,Umtata,Transkei,Crossroads,Kaapstad,Eerste,Presidensiële,Raad,Blankes,Kleurlinge,Indiërs,Sjinees,Polisie,Wysigingswet,tree,KwaZulu,Ronal,Reagan,Verenigde,Nasies,Amerika,Iscor,Drie,Durban,Minister,Buitelandse,Sake,Botha,Nederland,Barney,Pityana,Menseregte,Kommissie,Janusz,Walus,Kommuniste,Chris,Hani,Arbeid,Gelyke,minder,Indiensnemings,Johannesburg,Bill,Clinton,Growth,AGOA,Sahara,John,Maxwell,Coetzee,Nobelprys,Geboortes,Marthinus,Theunis,Steyn,Winburg,Mohandas,Karamchand,Mahatma,Gandhi,Porbandar,Kathiawad,Indië,Irma,Stern,Schwiezer,Reneke,Ignatius,Royston,Dunnachie,Campbell,Hymne,Weiss,Afrikaans,Rouxville,Arthur,Elias,Letela,Maseru,Basutoland,Lesotho,Humphrey,Mbuyiseni,Khoza,Hoof,Uitvoerende,Beampte,Uthingo,Management,Germiston,Rogério,Roger,Paulo,Maputo,Mosambiek,Sterftes,Abraham,Makgothi,Makhothi,Moletsane,Molitsane,Taung,Makwais,Maboloka,Mafikeng,James,Cameron,Godsdiens,Bournemouth,Cruse,Muziwendoda,Mdluli,Intelligensiediens,Pretoria,Botaniese,Tuine,Sarel,Hayward,Landbou,Stuur,Teken,Volg,Twitter,onder,alle,diplomatieke,bande,verklaar,tuisland,kondig,naby,stel,sewe,leier,sanksies,deur,andere,deel,skrywer,politikus,gerus,geskiedenis
Blogger Labels: Oktober,Gebeure,President,Paul,Kruger,Zuid,Afrikaansche,Republiek,Brittanje,Oranje,Vrystaat,Tweede,Anglo,Boere,Oorlog,Volksblad,Bloemfontein,Nasionale,Kongres,Nederduits,Gereformeerde,Kerk,Kuwait,Suid,Afrika,Hulle,Afrikaanse,Natal,Indiër,word,Lebowa,Self,Regerende,Noordelike,Sotho,Bheshego,Hoofman,Kaiser,Matanzima,Umtata,Transkei,Crossroads,Kaapstad,Eerste,Presidensiële,Raad,Blankes,Kleurlinge,Indiërs,Sjinees,Polisie,Wysigingswet,tree,KwaZulu,Ronal,Reagan,Verenigde,Nasies,Amerika,Iscor,Drie,Durban,Minister,Buitelandse,Sake,Botha,Nederland,Barney,Pityana,Menseregte,Kommissie,Janusz,Walus,Kommuniste,Chris,Hani,Arbeid,Gelyke,minder,Indiensnemings,Johannesburg,Bill,Clinton,Growth,AGOA,Sahara,John,Maxwell,Coetzee,Nobelprys,Geboortes,Marthinus,Theunis,Steyn,Winburg,Mohandas,Karamchand,Mahatma,Gandhi,Porbandar,Kathiawad,Indië,Irma,Stern,Schwiezer,Reneke,Ignatius,Royston,Dunnachie,Campbell,Hymne,Weiss,Afrikaans,Rouxville,Arthur,Elias,Letela,Maseru,Basutoland,Lesotho,Humphrey,Mbuyiseni,Khoza,Hoof,Uitvoerende,Beampte,Uthingo,Management,Germiston,Rogério,Roger,Paulo,Maputo,Mosambiek,Sterftes,Abraham,Makgothi,Makhothi,Moletsane,Molitsane,Taung,Makwais,Maboloka,Mafikeng,James,Cameron,Godsdiens,Bournemouth,Cruse,Muziwendoda,Mdluli,Intelligensiediens,Pretoria,Botaniese,Tuine,Sarel,Hayward,Landbou,Stuur,Teken,Volg,Twitter,onder,alle,diplomatieke,bande,verklaar,tuisland,kondig,naby,stel,sewe,leier,sanksies,deur,andere,deel,skrywer,politikus,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment