Tuesday, 04 October 2011

4 Oktober

Gebeure

1687 – Maria Jansz kom uit Amsterdam in die Kaap aan op die Rad van Avontuur waar sy haarself as man vermom het en as matroos op die skip gewerk het. Sy word by aankoms in die Kaap onmiddellik in die Kasteel toegesluit en alle huweliksaansoeke word van die hand gewys.

1886 – Randjieslaagte word geproklameer as openbare delwery. Dit is die voorloper van die stigting van Johannesburg.

1901 – Generaal Jan Smuts stuur Kommandant B. D. Bouwer met ’n klein kommando na die Graaff-Reinet distrik om onafhanklik daar op te tree.

1922 – Die Universiteit van Witwatersrand (Wits) word geopen.

1929 - Die Tafelberg Kabelspoor word ingewy. Dit is een van die grootste toerisme aantreklikhede in Kaapstad.

1950 – Die Verenigde Nasies stem in dat die Verenigde State van Amerika Noord-Korea binneval. ’n Eskader van die Suid-Afrikaanse Lugmag vorm deel uit van die Verenigde Nasies magte.

1961 – Afsonderlike verkiesings word gehou vir die vier Kaapse Kleurling verteenwoordiger setels wat gewen word deur onafhanklike kandidate met die Verenigde Party se steun.

1964 – Drie trein waens ontspoor wat 80 lewens eis.

1966 – Die Koningryk van Lesotho, voorheen Basutoland en ’n Britse Kolonie is offisieel onafhanklik en word ’n lid van die Statebond.

1970 – Dr. Albert Hertzog word uit die Nasionale Party (NP) geskors.

1971 – Eerste-minister van Lesotho, Hoofman Leabua Jonathan waarsku dat gewelddadige konfrontasies tussen wit en swart die natuurlike uiteinde gaan wees van apartheid. Suid-Afrika reageer met selfbeheersing in die belang van vriendskap.

1987 – Die Sekretarig-generaal van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Eerwaarde Frank Chikane doen ’n beroep op die internasionale gemeenskap om sanksies teen Suid-Afrika in te stel.

1987 – President Ronal Reagan van die Verenigde State van Amerika kritiseer sanksies teen Suid-Afrika op grond van die feit dat die Ekonomiese stagnasie beklemtoon en geen voordeel vir Amerika inhou nie.

1988 – Regter J. Didcott van die Natalse Hooggeregshof kritiseer die regering omdat hulle hulleself die mag van die regstelsel toe-eien.

1989 – Pro-Sanksies groepe in Suid-Afrika wat probeer het om banke in die Verenigde State te oortuig om nie die Suid-Afrikaanse skuld te herskeduleer nie werp geen vrugte af nie.

1991 – Die Protokol vir Omgewings Bewaring van die Antarktika Verdrag word in Madrid onderteken. Suid-Afrika is ’n lid daarvan.

1993 – Sanksies deur die Europese gemeenskap word gelig.

1994 – President Nelson Mandela besoek President Bill Clinton in die Withuis in Amerika.

1995 – Die Identifikasie Wysigingswet nommer 47, wat die 1986 wet wysig tree inwerking. Onder andere maak dit voorsiening om ’n nuwe bevolkings register saam te stel in in stand te hou.

2000 – President Thabo Mbeki besoek Senegal.

2006 – Die wêreld se 15de grootste diamant, die “Lesotho Promise” word te koop aangebied in Antwerp, Nederland daarna in die Letseng Diamantmyn in Lesotho gevind is. Dit is ’n derde groter as ’n golf bal en weeg 603 karaat.

Geboortes

1836 – Generaal Piet Cronje, politikus, militêre leier en Generaal gedurende die Anglo-Boere Oorlog in Colesberg.

1875 – Gustav Preller, taal vegter, skrywer en kultuurman in Pretoria.

1876 - Hermann Böhle, Suid-Afrikaanse elektro-tegniese ingenieur en eerste professor in elektro-tegniese ingenieurswese by die Suid-Afrikaanse Kollege in Duitsland.

1910 – Dr. Anthony Edward (Anton) Rupert, industriële chemikus en entrepreneur/magnaat in Graaff-Reinet.

1910 – Dr. Etienne Rousseau, stigter van die Federale Volks beleggings

1931 – Basil D’Oliveira, Suid-Afrikaans gebore krieketspeler in Kaapstad.

1957 – Ronny Belcher, akteur en gospelsanger.

1967 – Ursula Stapelfeldt, omroeper en televisie aanbieder in Johannesburg.

Sterftes

1871 – Sarel Arnoldus Celliers, voortrekker leier naby Lindley.

1990 – Selby Ngedane, PAC lidmaat word in ’n politieke aanval voor sy huis in Umtata geskied.1957 – Jacob Hendrik (Henk) Pierneef, landskapskilder in Pretoria.

1974 – Oliver Kgadime Matsepe, Noord-Sotho skrywer en digter by Tafelkop naby Groblersdal.

1999 – Sir de Villiers Graaf, voormalige leier van die Verenigde Party.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.              
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.              
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.           

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,Maria,Jansz,Amsterdam,Kaap,Avontuur,word,Kasteel,Randjieslaagte,Johannesburg,Generaal,Smuts,Kommandant,Bouwer,Graaff,Reinet,tree,Universiteit,Witwatersrand,Wits,Tafelberg,Kabelspoor,Kaapstad,Verenigde,Nasies,State,Amerika,Noord,Korea,Eskader,Suid,Afrikaanse,Lugmag,Afsonderlike,Kaapse,Drie,Koningryk,Lesotho,Basutoland,Britse,Kolonie,Statebond,Albert,Hertzog,Nasionale,Eerste,Hoofman,Leabua,Jonathan,Afrika,Sekretarig,Raad,Kerke,Eerwaarde,Frank,Chikane,President,Ronal,Reagan,Ekonomiese,Regter,Didcott,Natalse,Hooggeregshof,Sanksies,Protokol,Omgewings,Antarktika,Verdrag,Madrid,Europese,Nelson,Mandela,Bill,Clinton,Withuis,Identifikasie,Wysigingswet,Onder,Thabo,Mbeki,Senegal,Promise,Antwerp,Nederland,Letseng,Diamantmyn,Geboortes,Piet,Cronje,Anglo,Boere,Oorlog,Colesberg,Gustav,Preller,Pretoria,Hermann,Böhle,professor,Kollege,Duitsland,Anthony,Edward,Anton,Rupert,entrepreneur,Etienne,Rousseau,Federale,Volks,Basil,Oliveira,Afrikaans,Ronny,Belcher,Ursula,Stapelfeldt,Sterftes,Sarel,Arnoldus,Celliers,Lindley,Selby,Ngedane,Umtata,Jacob,Hendrik,Henk,Pierneef,Oliver,Kgadime,Matsepe,Sotho,Tafelkop,Groblersdal,Villiers,Graaf,Stuur,Teken,Volg,Twitter,waar,onafhanklik,grootste,deel,deur,gemeenskap,stel,kritiseer,besoek,leier,skrywer,elektro,tegniese,naby,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: Oktober,Gebeure,Maria,Jansz,Amsterdam,Kaap,Avontuur,word,Kasteel,Randjieslaagte,Johannesburg,Generaal,Smuts,Kommandant,Bouwer,Graaff,Reinet,tree,Universiteit,Witwatersrand,Wits,Tafelberg,Kabelspoor,Kaapstad,Verenigde,Nasies,State,Amerika,Noord,Korea,Eskader,Suid,Afrikaanse,Lugmag,Afsonderlike,Kaapse,Drie,Koningryk,Lesotho,Basutoland,Britse,Kolonie,Statebond,Albert,Hertzog,Nasionale,Eerste,Hoofman,Leabua,Jonathan,Afrika,Sekretarig,Raad,Kerke,Eerwaarde,Frank,Chikane,President,Ronal,Reagan,Ekonomiese,Regter,Didcott,Natalse,Hooggeregshof,Sanksies,Protokol,Omgewings,Antarktika,Verdrag,Madrid,Europese,Nelson,Mandela,Bill,Clinton,Withuis,Identifikasie,Wysigingswet,Onder,Thabo,Mbeki,Senegal,Promise,Antwerp,Nederland,Letseng,Diamantmyn,Geboortes,Piet,Cronje,Anglo,Boere,Oorlog,Colesberg,Gustav,Preller,Pretoria,Hermann,Böhle,professor,Kollege,Duitsland,Anthony,Edward,Anton,Rupert,entrepreneur,Etienne,Rousseau,Federale,Volks,Basil,Oliveira,Afrikaans,Ronny,Belcher,Ursula,Stapelfeldt,Sterftes,Sarel,Arnoldus,Celliers,Lindley,Selby,Ngedane,Umtata,Jacob,Hendrik,Henk,Pierneef,Oliver,Kgadime,Matsepe,Sotho,Tafelkop,Groblersdal,Villiers,Graaf,Stuur,Teken,Volg,Twitter,waar,onafhanklik,grootste,deel,deur,gemeenskap,stel,kritiseer,besoek,leier,skrywer,elektro,tegniese,naby,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: Oktober,Gebeure,Maria,Jansz,Amsterdam,Kaap,Avontuur,word,Kasteel,Randjieslaagte,Johannesburg,Generaal,Smuts,Kommandant,Bouwer,Graaff,Reinet,tree,Universiteit,Witwatersrand,Wits,Tafelberg,Kabelspoor,Kaapstad,Verenigde,Nasies,State,Amerika,Noord,Korea,Eskader,Suid,Afrikaanse,Lugmag,Afsonderlike,Kaapse,Drie,Koningryk,Lesotho,Basutoland,Britse,Kolonie,Statebond,Albert,Hertzog,Nasionale,Eerste,Hoofman,Leabua,Jonathan,Afrika,Sekretarig,Raad,Kerke,Eerwaarde,Frank,Chikane,President,Ronal,Reagan,Ekonomiese,Regter,Didcott,Natalse,Hooggeregshof,Sanksies,Protokol,Omgewings,Antarktika,Verdrag,Madrid,Europese,Nelson,Mandela,Bill,Clinton,Withuis,Identifikasie,Wysigingswet,Onder,Thabo,Mbeki,Senegal,Promise,Antwerp,Nederland,Letseng,Diamantmyn,Geboortes,Piet,Cronje,Anglo,Boere,Oorlog,Colesberg,Gustav,Preller,Pretoria,Hermann,Böhle,professor,Kollege,Duitsland,Anthony,Edward,Anton,Rupert,entrepreneur,Etienne,Rousseau,Federale,Volks,Basil,Oliveira,Afrikaans,Ronny,Belcher,Ursula,Stapelfeldt,Sterftes,Sarel,Arnoldus,Celliers,Lindley,Selby,Ngedane,Umtata,Jacob,Hendrik,Henk,Pierneef,Oliver,Kgadime,Matsepe,Sotho,Tafelkop,Groblersdal,Villiers,Graaf,Stuur,Teken,Volg,Twitter,waar,onafhanklik,grootste,deel,deur,gemeenskap,stel,kritiseer,besoek,leier,skrywer,elektro,tegniese,naby,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment