Saturday, 08 October 2011

8 Oktober

Gebeure

1743 – Die eerste ouderlinge en diakens word verkies in die Roodesandskerk.

1828 – Dr. James Barry, mediese dokter aan die Kaap wat die eerste suksesvolle keisersnee gedoen het verlaat die Kaap vir Mauritius.

1853 – Pieter Jacobs Marais, ontdek spoelgoud in die Jukskeirivier geleë op B. J. Liebenberg se plaas Bultfontein. Die plaas is net noord van die hedendaagse Sandton.

1901 – Krygswet word uitgeroep in al die Kaapkolonie se hawens wat insluit, Kaapstad, Wynberg, Simonstad, Port Elizabeth en Oos-Londen.

1905 – Lord William Selbourne, Britse Hoë kommissaris in Suid-Afrika en goewerneur van die Transvaal en Oranje-rivier kolonies open die eerste kerk in Germiston. Dit is die St. Andrew Presbiteriaanse Kerk.

1948 – Rachel Isabella (Tibbie) Stein, weduwee van President M. T. Stein van die voormalige Republiek van Oranje Vrystaat word deur die FAK vereer in Bloemfontein.

1967 – Suid-Afrika onderteken ’n multilaterale ooreenkoms wat die beginsels van aktiwiteite van nasies in die verkenning van die buitenste ruimte beheer.

1971 – In ’n noodvergadering van die Verenigde Nasies Sekuriteit Raad word klagte deur Zambië aangehoor waar hulle kla dat Suid-Afrika die lugruim, territoriale integriteit en soewereiniteit van Zambië nie respekteer nie. Suid-Afrika ontken alle klagtes.

1974 – Die Minister van Bantoe Administrasie en Ontwikkeling verklaar dat in 1973 daar 475 387 buitelandse swart mense in Suid-Afrika gewerk het. Van daardie was 36 480 van Botswana, 148 856 van Lesotho, 139 714 van Malawi, 129 198 van Mosambiek, 3 249 van Rhodesië, 10 032 van Swaziland en die balanse van ander Afrika gebiede.

1976 – Eerste-Minister John Vorster ontmoet agt tuisland leiers om die onluste te bespreek wat sowat drie honderd en veertig dood gelaat het en sowat tweeduisend beseer gelaat het. Hy verwerp hulle vraag vir ’n meer rassige konstitusie en die vrylating van swart leiers in aanhouding.

1979 – Dr. Eschel Rhoodie word skuldig bevind op vyf van die sewe klagte van bedrog of diefstal van sowat R63 000 van die geheime regering fondse behels. Hy word ’n trontstraf van ses jaar opgelê.

1981 – Gelyke onderwys vir alle rasse wat insluit die voorsiening vir wit regering skole om swart studente toe te laat word deur die Menslike Wetenskap Navorsing Raad Komiteeverslag voorgestel. Die komitee is onder voorsitterskap van J. P. de Lange en elf rigtinggewende beginsels word neergelê.

1984 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met die Verenigde State van Amerika wat die sertifisering van ingevoerde vliegtuie behels.

1984 – Die Mosambiek regering, sy regse guerrilla opponente en Suid-Afrika ontmoet in Pretoria om die besonderhede van die skietstilstand te bespreek wat ’n einde van die burgeroorlog in Mosambiek sal beteken.

1988 – Verteenwoordigers van die “African National Congress” (ANC) ontmoet ’n afvaardiging van 70 Indiese leiers in Lusaka om maniere te bespreek om apartheid te beëindig.

1989 – Die Demokratiese Party (D. P.) besluit om die troika-leierskap van Zack de Beer, Denis Worrall en Wynand Malan te behou.

1990 – President F. W. de Klerk en Nelson Mandela reik ’n gesamentlike persverklaring uit na ’n vergadering waarin hulle erken daar is verskillende opvattings rondom die hantering en oorsake van die geweld in die land.

1990 - President de Klerk kondig aan dat 20 000 bannelinge toegelaat sal word om terug te keer na Suid-Afrika mits hulle teen die sperdatum, wat die dag is, aansoek doen daarom.

1990 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met die Demokratiese Republiek van Madagaskar wat verband hou met handels verskeping en soortgelyke maritieme sake.

1991 – Die Minister van Buitelandse Sake, R. F. Botha lê ’n drie dae besoek aan Australië af.

1992 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms met Israel wat verband hou met die samewerking op vlakke van kultuur, onderwys en wetenskap.

1993 – Vyf kinders sterf in ’n Suid-Afrikaanse Weermag aanval in Umtata in die Transkei waar daar vermoedelik APLA wapens gestoor was.

1993 – Die Verenigde Nasies hef alle verpligte sanksies teen Suid-Afrika op en baan die weg oop vir die hertoelating van Suid-Afrika tot die organisasie.

1993 – Suid-Afrika onderteken ’n bilaterale lugvervoer ooreenkoms met Frankryk.

1999 – Die Khoi en San Nasionale Taal Liggaam word offisieel in Upington gestig. Hulle doel is om die Khoi en San tale te bevorder.

1999 – ’n Sleutel verdagte van die bomaanval op die Amerikaanse ambassade in Nairobi en Dar es Salaam, wat vroeër in Kaapstad opgespoor is deur die FBI en uitgelewer is aan Amerika, ontken die aanklagte by sy eerste verskyning in ’n hof in New York.

2003 – Die Washington Post in die Verenigde State van Amerika berig dat Suid-Afrika een van die lande is wat die swaarste getref is deur HIV en Vigs. Hulle beweer dat omtrent 4.7 miljoen mense of ongeveer 11% van die bevolking besmet is met die virus en dat tussen 600 en 1000 mense daagliks sterf aan die siekte en verwante komplikasies.

2003 – Gedurende samesprekinge in Pretoria tussen die Minister van Burundi en die land se rebelle leier word daar toegestem tot die implementering van die skietstilstand ooreenkoms wat die vorige jaar onderteken is.

2004 – Die Suid-Afrikaanse Polisie Kommissaris, Jackie Selebi word aangestel aan president van INTERPOL.

2006 – Twee en Vyftig taksies word in ’n brand vernietig by die Inyanga Taksie Staanplek in die Kaap. ’n Saak van brandstigting word ondersoek.

Geboortes

1895 – Neville Lewis, bekende kunstenaar van portrette en oorlog kunswerke in Kaapstad.

1902 – Guybon Budlwana Sinxo, onderwyser, skrywer, joernalis en gemeenskap werker in Fort Beaufort.

1903 – Christoffel Hermanus Kühn (Mikro), skrywer wat die Scheepers prys vir jeugliteratuur gewen het op plaas Van Reenen, distrik Williston.

1934 – Kader Asmal, politieke aktivis, prokureur, Minister van Onderwys en lid van die parlement in Stanger.

1948 – Liaquat Alli Ebrahim, besigheidsman, besturende direkteur van Faiarte Ceramics in Rustenburg en direkteur van SABINET Online sowel as verskeie ander maatskappye.

1952 – Mninwa Johannes Mahlangu, politikus en adjunk voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies in Leeuklip, Middelburg, Transvaal.

Sterftes

1931 – Ishmael Booker Mompati, onderwyser, musikant en komponis aan ’n hartaanval terwyl hy as koorleier optree van die skoolkoor in Bloemfontein.

1962 – Solomon Popoli Linda, sanger en komponis in Johannesburg.

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.          
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.          
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.  

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Persoonlik,Outlook,Gebeure,word,Roodesandskerk,James,Barry,Kaap,Mauritius,Pieter,Jacobs,Marais,Jukskeirivier,Liebenberg,Bultfontein,Sandton,Krygswet,Kaapkolonie,Kaapstad,Wynberg,Simonstad,Port,Elizabeth,Londen,Lord,William,Selbourne,Britse,Suid,Afrika,Transvaal,Oranje,Germiston,Andrew,Presbiteriaanse,Kerk,Rachel,Isabella,Tibbie,Stein,President,Republiek,Vrystaat,Bloemfontein,Verenigde,Nasies,Sekuriteit,Raad,Zambië,Minister,Bantoe,Administrasie,Botswana,Lesotho,Malawi,Mosambiek,Rhodesië,Swaziland,Eerste,John,Vorster,Eschel,Rhoodie,Gelyke,Menslike,Wetenskap,Komiteeverslag,Lange,State,Amerika,guerrilla,Pretoria,Verteenwoordigers,African,National,Indiese,Lusaka,Demokratiese,Zack,Beer,Denis,Worrall,Wynand,Malan,Klerk,Nelson,Mandela,Madagaskar,Buitelandse,Sake,Botha,Australië,Israel,Afrikaanse,Weermag,Umtata,Transkei,APLA,Frankryk,Khoi,Nasionale,Taal,Liggaam,Upington,Hulle,tale,Sleutel,Amerikaanse,Nairobi,Salaam,York,Washington,Post,Vigs,virus,Gedurende,Burundi,Polisie,Kommissaris,Jackie,Selebi,INTERPOL,Twee,Vyftig,Inyanga,Taksie,Staanplek,Saak,Geboortes,Neville,Lewis,Guybon,Budlwana,Sinxo,Fort,Beaufort,Christoffel,Hermanus,Kühn,Mikro,Scheepers,Reenen,Williston,Kader,Asmal,Onderwys,Stanger,Liaquat,Alli,Ebrahim,Faiarte,Ceramics,Rustenburg,SABINET,Online,Mninwa,Johannes,Mahlangu,Provinsies,Leeuklip,Middelburg,Sterftes,Ishmael,Booker,Mompati,Solomon,Popoli,Linda,Johannesburg,Stuur,Teken,Volg,Twitter,plaas,insluit,deur,onderteken,ooreenkoms,beginsels,klagte,waar,ontken,alle,daar,swart,mense,ander,ontmoet,leiers,bespreek,sowat,drie,gelaat,behels,jaar,besonderhede,skietstilstand,verband,sterf,tussen,onderwyser,skrywer,direkteur,komponis,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: Persoonlik,Outlook,Gebeure,word,Roodesandskerk,James,Barry,Kaap,Mauritius,Pieter,Jacobs,Marais,Jukskeirivier,Liebenberg,Bultfontein,Sandton,Krygswet,Kaapkolonie,Kaapstad,Wynberg,Simonstad,Port,Elizabeth,Londen,Lord,William,Selbourne,Britse,Suid,Afrika,Transvaal,Oranje,Germiston,Andrew,Presbiteriaanse,Kerk,Rachel,Isabella,Tibbie,Stein,President,Republiek,Vrystaat,Bloemfontein,Verenigde,Nasies,Sekuriteit,Raad,Zambië,Minister,Bantoe,Administrasie,Botswana,Lesotho,Malawi,Mosambiek,Rhodesië,Swaziland,Eerste,John,Vorster,Eschel,Rhoodie,Gelyke,Menslike,Wetenskap,Komiteeverslag,Lange,State,Amerika,guerrilla,Pretoria,Verteenwoordigers,African,National,Indiese,Lusaka,Demokratiese,Zack,Beer,Denis,Worrall,Wynand,Malan,Klerk,Nelson,Mandela,Madagaskar,Buitelandse,Sake,Botha,Australië,Israel,Afrikaanse,Weermag,Umtata,Transkei,APLA,Frankryk,Khoi,Nasionale,Taal,Liggaam,Upington,Hulle,tale,Sleutel,Amerikaanse,Nairobi,Salaam,York,Washington,Post,Vigs,virus,Gedurende,Burundi,Polisie,Kommissaris,Jackie,Selebi,INTERPOL,Twee,Vyftig,Inyanga,Taksie,Staanplek,Saak,Geboortes,Neville,Lewis,Guybon,Budlwana,Sinxo,Fort,Beaufort,Christoffel,Hermanus,Kühn,Mikro,Scheepers,Reenen,Williston,Kader,Asmal,Onderwys,Stanger,Liaquat,Alli,Ebrahim,Faiarte,Ceramics,Rustenburg,SABINET,Online,Mninwa,Johannes,Mahlangu,Provinsies,Leeuklip,Middelburg,Sterftes,Ishmael,Booker,Mompati,Solomon,Popoli,Linda,Johannesburg,Stuur,Teken,Volg,Twitter,plaas,insluit,deur,onderteken,ooreenkoms,beginsels,klagte,waar,ontken,alle,daar,swart,mense,ander,ontmoet,leiers,bespreek,sowat,drie,gelaat,behels,jaar,besonderhede,skietstilstand,verband,sterf,tussen,onderwyser,skrywer,direkteur,komponis,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: Persoonlik,Outlook,Gebeure,word,Roodesandskerk,James,Barry,Kaap,Mauritius,Pieter,Jacobs,Marais,Jukskeirivier,Liebenberg,Bultfontein,Sandton,Krygswet,Kaapkolonie,Kaapstad,Wynberg,Simonstad,Port,Elizabeth,Londen,Lord,William,Selbourne,Britse,Suid,Afrika,Transvaal,Oranje,Germiston,Andrew,Presbiteriaanse,Kerk,Rachel,Isabella,Tibbie,Stein,President,Republiek,Vrystaat,Bloemfontein,Verenigde,Nasies,Sekuriteit,Raad,Zambië,Minister,Bantoe,Administrasie,Botswana,Lesotho,Malawi,Mosambiek,Rhodesië,Swaziland,Eerste,John,Vorster,Eschel,Rhoodie,Gelyke,Menslike,Wetenskap,Komiteeverslag,Lange,State,Amerika,guerrilla,Pretoria,Verteenwoordigers,African,National,Indiese,Lusaka,Demokratiese,Zack,Beer,Denis,Worrall,Wynand,Malan,Klerk,Nelson,Mandela,Madagaskar,Buitelandse,Sake,Botha,Australië,Israel,Afrikaanse,Weermag,Umtata,Transkei,APLA,Frankryk,Khoi,Nasionale,Taal,Liggaam,Upington,Hulle,tale,Sleutel,Amerikaanse,Nairobi,Salaam,York,Washington,Post,Vigs,virus,Gedurende,Burundi,Polisie,Kommissaris,Jackie,Selebi,INTERPOL,Twee,Vyftig,Inyanga,Taksie,Staanplek,Saak,Geboortes,Neville,Lewis,Guybon,Budlwana,Sinxo,Fort,Beaufort,Christoffel,Hermanus,Kühn,Mikro,Scheepers,Reenen,Williston,Kader,Asmal,Onderwys,Stanger,Liaquat,Alli,Ebrahim,Faiarte,Ceramics,Rustenburg,SABINET,Online,Mninwa,Johannes,Mahlangu,Provinsies,Leeuklip,Middelburg,Sterftes,Ishmael,Booker,Mompati,Solomon,Popoli,Linda,Johannesburg,Stuur,Teken,Volg,Twitter,plaas,insluit,deur,onderteken,ooreenkoms,beginsels,klagte,waar,ontken,alle,daar,swart,mense,ander,ontmoet,leiers,bespreek,sowat,drie,gelaat,behels,jaar,besonderhede,skietstilstand,verband,sterf,tussen,onderwyser,skrywer,direkteur,komponis,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment