Tuesday, 11 October 2011

11 Oktober

Gebeure

1663 – Jonas de la Guerre verlaat die Kaap op pad noorde toe op soek na Monomotapa en sy goudskatte.

1871 – Die Republiek van Klip Drift, ook bekend as die Delwersrepubliek word deur Brittanje annekseer.

1886 – Standard Bank begin besigheid doen vanuit ’n tent in Ferreirasdorp, Witwatersrand.

1899 – Die Tweede Anglo-Boereoorlog breek uit tussen Brittanje en die boere Republieke, die Republiek van Oranje Vrystaat en die Zuid Afrikaansche Republiek na President Paul Kruger se ultimatum van 9 Oktober deur Brittanje geïgnoreer word. Die ultimatum behels dat Brittanje hulle troepe binne 48 uur van die Zuid Afrikaansche Republiek se grense onttrek. Die ultimatum verstryk om 17:00 op die dag waartydens die Boere ongeveer 35 000 man in die veld het en die Britse magte ongeveer 25 000 is.

1899 – Die Britse Agent in Johannesburg, Sir William Conyngham Greene verlaat Pretoria inlig van die opkomende oorlog.

1901 – Kommandant Gideon Scheepers, wat siek was word deur die Britte naby Bloedrivier stasie, distrik Prins Albert gevange geneem.

1954 – Dr. D. F. Malan, afgetrede voormalige Eerste-minister, kondig sy uittrede uit die politiek aan.

1961 – Minister van Buitelandse Sake, E. Louw verdedig Suid-Afrika se apartheid beleid by die Verenigde Nasies teen Afrika kritiek.

1961 – Die Verenigde Nasies Algemene Vergadering neem die voorstel van Liberië om die Suid-Afrikaanse Minister van Buitelandse Sake onder sensuur te plaas aan met sewe en sestig stemme daarvoor, een daarteen, twintig wat nie stem nie, nege wat weier om deel te neem (wat Brittanje en die Verenigde State van Amerika insluit) en drie wat afwesig is.

1963 – Die Verenigde Nasies Algemene Vergadering neem die resolusie 1881 (XVIII) aan waarin hulle Suid-Afrika versoek om die Rivonia Hofsaak van Nelson Mandela en ander leiers te laat vaar alle politieke gevangenis vry te laat. Net Suid-Afrika se enkele stem was in teenstand teen die 106 ander stemme vir die resolusie. Die dag sou voortaan bekend staan as die Dag van Solidariteit met Suid-Afrikaanse Politieke Gevangenis.

1971 – Suid-Afrika onderteken ’n Visum ooreenkoms met Iran.

1978 – By ’n Spesiale vergadering van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies word toekennings gegee aan sewe persone in erkenning vir hulle bydra en samewerking met die Verenigde Nasies se internasionale veldtog teen apartheid. Hulle is: Eerwaarde Canon L. John Collins, Michael Manley, oorlede Murtala Mohamed, oorlede Gamal Abdel Nasser, oorlede Jawaharlal Nehru, Olof Palme en oorlede Paul Robeson.

1981 – Die Regering bevestig hulle beleid van aparte onderwys departemente in ‘’n voorlopige verslag van die De Lange onderwys verslag.

1984 – Allan Boesak sê by sy terugkeer van Europa en Amerika dat die “United Democratic Front” (UDF) die Suid Afrikaanse weermag se konskripsie beleid gaan teenstaan.

1985 – Bophuthatswana laat vaar klagtes teen plakkers van die Bosplaas gebied.

1987 – Die Verenigde Nasies hou ’n Internasionale dag van Solidariteit met Suid-Afrikaanse Politieke Gevangenis.

1988 – Die Kantoor van die Windhoek koerant, Namibian word in ’n vuur vernietig. Die “Wit Wolwe”, ’n ultra regse organisasie aanvaar verantwoordelikheid.

1988 – Voormalige Verenigde State van Amerika Weermag Analis, Thomas Dolce pleit skuldig op aanklagte in ’n VSA hof dat hy verskeie weermag geheime aan Suid-Afrika voorsien het tussen 1979 en 1983.

1988 – In ’n berig van die Belgiese koerant, De Morgen beweer hulle dat groot vragte Suid-Afrikaanse steenkoolas Australiese steenkool van België na Frankryk her uitgevoer word ondanks ’n 1985 verbod daarop.

1989 – Sowat 85 000 mense neem deel aan protesoptogte teen die Arbeidsverhouding Wysigingswet in Uitenhage en eis ’n einde aan Apartheid.

1989 – President F. W. de Klerk ontmoet die leiers van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke by die Uniegeboue in Pretoria.

1990 – Die ANC beskuldig President F. W. de Klerk dat hy nie gestand doen aan hulle ooreenkoms van konfidensialiteit en maak die besonderhede van hulle vergadering met die regering vroeër die week bekend.

1993 – Eerwaarde Allan Hendrickse tree na veertien jaar as leier van die Arbeidersparty uit.

1995 – Suid-Afrika onderteken ’n finansiële protokol ooreenkoms met Frankryk sowel as ’n ooreenkoms om gedeelde beskerming van beleggings.

1996 – Die Konstitusionele Vergadering keer die veranderinge aan die nuwe Suid-Afrikaanse Konstitusie goed met drie honderd nege en sestig stemme teen een met agt wat nie stem nie.

1996 – Die hofsaak teen voormalige Minister van Verdediging, Generaal Magnus Malan en ander voormalige militêre personeel eindig. Hulle word vrygespreek op klagtes wat verband hou met die moord op dertien mense in KwaMakhuta in 1987.

1999 – Na jare van moeisame onderhandeling met die Europese Unie onderteken Suid-Afrika ’n vryhandelooreenkoms met hulle.

2005 – Die Korrupsie saak teen voormalige adjunkpresident Jacob Zuma word uitgestel na 12 November.

2005 – Die tienjarige Liam Aspeling word uit hulle motor voor hulle huis in Ennerdale in die suide van Johannesburg ontvoer deur vyf mans. Die ontvoering word verbind met die feit dat sy pa in ’n opkomende hofsaak moet getuienis lewer.

2006 – Vier mans word gearresteer na ’n skietvoorval wat die lewe van ’n baba geneem het die vorige dag in Johannesburg. Senior Superintendent Mary Martins-Engelbrecht sê die ander ses mans is steeds opsoek.

Geboortes

1800 – Commandant A. T. Spies, stigter van die Republiek van Kliprivier en die Republiek van Utrecht in Swellendam.

1883 – Dr. Louis Herman, opvoeder en skrywer in Southampton, Engeland.

1909 – G. H. (Harry) Atkins, beeldhou kunstenaar in Wallasey, Engeland.

1910 – Daniël (Danie) Hartman Craven, rugbybaas in Lindley.

1928 – Zacharias (Zac) Johannes de Beer, voormalige leier van die Demokratiese Party in Kaapstad.

1939 – Franklin A. Sonn, unie leier.

1955 – Anthony (Tony) Nkotsi, kunstenaar en hoof van die Afdruk Departement van die Johannesburg Kuns Raad.

1957 – Avashoni Mainganye, kunstenaar, digter, fotograaf, beeldhou kunstenaar en afdruk maker in Tshivasa, Venda.

1957 – Deon Lotter, rugby springbok in Stellenbosch.

Sterftes

1860 – Sir Harry Smith, goewerneur van die Kaap in Brittanje.

1867 – Frederick Logier, orrelis en musiekonderwyser wat die Logier musiek akademie in Kaapstad gestig het.

1901 – Kommandant Lotter word tereggestel deur die Britte.

1901 – J. W. G. Jansen word tereggestel deur die Britte deur hom te hang in Vryburg vir perdediefstal.

1901 – Ene Rautenbach word tereggestel deur die Britte deur hom te hang in Vryburg vir perdediefstal.

1930 – Sir Ebenezer John Buchanan, joernalis, politikus en regter in Kaapstad.

1985 – Justin Alexander (Alex) la Guma, skrywer en politieke aktivis in Havana, Cuba.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.       
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.       
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,Jonas,Guerre,Kaap,Monomotapa,Republiek,Klip,Drift,Delwersrepubliek,word,Brittanje,Standard,Bank,tent,Ferreirasdorp,Witwatersrand,Tweede,Anglo,Boereoorlog,Republieke,Oranje,Vrystaat,Zuid,Afrikaansche,President,Paul,Kruger,ultimatum,Boere,Britse,Agent,Johannesburg,William,Conyngham,Greene,Pretoria,Kommandant,Gideon,Scheepers,Britte,Bloedrivier,Prins,Albert,Malan,Eerste,Minister,Buitelandse,Sake,Louw,Suid,Afrika,Verenigde,Nasies,Algemene,Liberië,Afrikaanse,State,Amerika,XVIII,Rivonia,Hofsaak,Nelson,Mandela,Solidariteit,Politieke,Gevangenis,Visum,Iran,Spesiale,Hulle,Eerwaarde,Canon,John,Collins,Michael,Manley,Murtala,Gamal,Abdel,Nasser,Jawaharlal,Nehru,Olof,Palme,Robeson,Lange,Allan,Boesak,Europa,Democratic,Front,Bophuthatswana,Bosplaas,Internasionale,Kantoor,Windhoek,Namibian,Wolwe,Voormalige,Weermag,Analis,Thomas,Dolce,Belgiese,Morgen,Australiese,België,Frankryk,Sowat,Wysigingswet,Uitenhage,Apartheid,Klerk,Raad,Kerke,Uniegeboue,Hendrickse,tree,Konstitusionele,Konstitusie,Generaal,Magnus,KwaMakhuta,Europese,Unie,Korrupsie,Jacob,Zuma,November,Liam,Ennerdale,Vier,Senior,Superintendent,Mary,Martins,Engelbrecht,Geboortes,Commandant,Kliprivier,Utrecht,Swellendam,Louis,Herman,Southampton,Engeland,Harry,Atkins,Wallasey,Daniël,Danie,Hartman,Craven,Lindley,Zacharias,Johannes,Beer,Demokratiese,Kaapstad,Franklin,Sonn,Anthony,Tony,Nkotsi,Afdruk,Departement,Kuns,Avashoni,Mainganye,maker,Tshivasa,Venda,Deon,Lotter,Stellenbosch,Sterftes,Smith,Frederick,Logier,Jansen,Vryburg,Rautenbach,Ebenezer,Buchanan,Justin,Alexander,Alex,Guma,Havana,Cuba,Stuur,Teken,Volg,Twitter,verlaat,bekend,deur,doen,tussen,ongeveer,opkomende,geneem,beleid,neem,sewe,sestig,stemme,nege,deel,drie,resolusie,ander,leiers,laat,vaar,onderteken,ooreenkoms,oorlede,onderwys,verslag,klagtes,koerant,mense,besonderhede,leier,skrywer,beeldhou,kunstenaar,tereggestel,perdediefstal,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: Oktober,Gebeure,Jonas,Guerre,Kaap,Monomotapa,Republiek,Klip,Drift,Delwersrepubliek,word,Brittanje,Standard,Bank,tent,Ferreirasdorp,Witwatersrand,Tweede,Anglo,Boereoorlog,Republieke,Oranje,Vrystaat,Zuid,Afrikaansche,President,Paul,Kruger,ultimatum,Boere,Britse,Agent,Johannesburg,William,Conyngham,Greene,Pretoria,Kommandant,Gideon,Scheepers,Britte,Bloedrivier,Prins,Albert,Malan,Eerste,Minister,Buitelandse,Sake,Louw,Suid,Afrika,Verenigde,Nasies,Algemene,Liberië,Afrikaanse,State,Amerika,XVIII,Rivonia,Hofsaak,Nelson,Mandela,Solidariteit,Politieke,Gevangenis,Visum,Iran,Spesiale,Hulle,Eerwaarde,Canon,John,Collins,Michael,Manley,Murtala,Gamal,Abdel,Nasser,Jawaharlal,Nehru,Olof,Palme,Robeson,Lange,Allan,Boesak,Europa,Democratic,Front,Bophuthatswana,Bosplaas,Internasionale,Kantoor,Windhoek,Namibian,Wolwe,Voormalige,Weermag,Analis,Thomas,Dolce,Belgiese,Morgen,Australiese,België,Frankryk,Sowat,Wysigingswet,Uitenhage,Apartheid,Klerk,Raad,Kerke,Uniegeboue,Hendrickse,tree,Konstitusionele,Konstitusie,Generaal,Magnus,KwaMakhuta,Europese,Unie,Korrupsie,Jacob,Zuma,November,Liam,Ennerdale,Vier,Senior,Superintendent,Mary,Martins,Engelbrecht,Geboortes,Commandant,Kliprivier,Utrecht,Swellendam,Louis,Herman,Southampton,Engeland,Harry,Atkins,Wallasey,Daniël,Danie,Hartman,Craven,Lindley,Zacharias,Johannes,Beer,Demokratiese,Kaapstad,Franklin,Sonn,Anthony,Tony,Nkotsi,Afdruk,Departement,Kuns,Avashoni,Mainganye,maker,Tshivasa,Venda,Deon,Lotter,Stellenbosch,Sterftes,Smith,Frederick,Logier,Jansen,Vryburg,Rautenbach,Ebenezer,Buchanan,Justin,Alexander,Alex,Guma,Havana,Cuba,Stuur,Teken,Volg,Twitter,verlaat,bekend,deur,doen,tussen,ongeveer,opkomende,geneem,beleid,neem,sewe,sestig,stemme,nege,deel,drie,resolusie,ander,leiers,laat,vaar,onderteken,ooreenkoms,oorlede,onderwys,verslag,klagtes,koerant,mense,besonderhede,leier,skrywer,beeldhou,kunstenaar,tereggestel,perdediefstal,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: Oktober,Gebeure,Jonas,Guerre,Kaap,Monomotapa,Republiek,Klip,Drift,Delwersrepubliek,word,Brittanje,Standard,Bank,tent,Ferreirasdorp,Witwatersrand,Tweede,Anglo,Boereoorlog,Republieke,Oranje,Vrystaat,Zuid,Afrikaansche,President,Paul,Kruger,ultimatum,Boere,Britse,Agent,Johannesburg,William,Conyngham,Greene,Pretoria,Kommandant,Gideon,Scheepers,Britte,Bloedrivier,Prins,Albert,Malan,Eerste,Minister,Buitelandse,Sake,Louw,Suid,Afrika,Verenigde,Nasies,Algemene,Liberië,Afrikaanse,State,Amerika,XVIII,Rivonia,Hofsaak,Nelson,Mandela,Solidariteit,Politieke,Gevangenis,Visum,Iran,Spesiale,Hulle,Eerwaarde,Canon,John,Collins,Michael,Manley,Murtala,Gamal,Abdel,Nasser,Jawaharlal,Nehru,Olof,Palme,Robeson,Lange,Allan,Boesak,Europa,Democratic,Front,Bophuthatswana,Bosplaas,Internasionale,Kantoor,Windhoek,Namibian,Wolwe,Voormalige,Weermag,Analis,Thomas,Dolce,Belgiese,Morgen,Australiese,België,Frankryk,Sowat,Wysigingswet,Uitenhage,Apartheid,Klerk,Raad,Kerke,Uniegeboue,Hendrickse,tree,Konstitusionele,Konstitusie,Generaal,Magnus,KwaMakhuta,Europese,Unie,Korrupsie,Jacob,Zuma,November,Liam,Ennerdale,Vier,Senior,Superintendent,Mary,Martins,Engelbrecht,Geboortes,Commandant,Kliprivier,Utrecht,Swellendam,Louis,Herman,Southampton,Engeland,Harry,Atkins,Wallasey,Daniël,Danie,Hartman,Craven,Lindley,Zacharias,Johannes,Beer,Demokratiese,Kaapstad,Franklin,Sonn,Anthony,Tony,Nkotsi,Afdruk,Departement,Kuns,Avashoni,Mainganye,maker,Tshivasa,Venda,Deon,Lotter,Stellenbosch,Sterftes,Smith,Frederick,Logier,Jansen,Vryburg,Rautenbach,Ebenezer,Buchanan,Justin,Alexander,Alex,Guma,Havana,Cuba,Stuur,Teken,Volg,Twitter,verlaat,bekend,deur,doen,tussen,ongeveer,opkomende,geneem,beleid,neem,sewe,sestig,stemme,nege,deel,drie,resolusie,ander,leiers,laat,vaar,onderteken,ooreenkoms,oorlede,onderwys,verslag,klagtes,koerant,mense,besonderhede,leier,skrywer,beeldhou,kunstenaar,tereggestel,perdediefstal,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment