Thursday, 06 October 2011

6 Oktober

Gebeure

1654 – Die Here XVII (Sewentien) van die VOC stel aan Jan van Riebeeck die gebied van Houtbaai voor as moontlike gebied om Nederlandse setlaars by te vestig.

1879 – ’n Britse sending om Sekhukhune te onderdruk word laat vaar na swaar lewensverlies aan albei kante. Die Britte het na die anneksasie van die Transvaal Sekhukhune land ook geannekseer en hulle het dit nie aanvaar nie.

1899 – Sowat sewe duisende swart mans en vroue word gedwing om die lang pad terug na Natal toe te stap na die myne gesluit word in aanloop tot die Anglo-Boere Oorlog. Hulle word deur die verteenwoordiger van die Natal Naturelle Departement, Mr. J. J. Marwick en ses polisiemanne vergesel en lê sowat 56 kilometer per dag af.

1900 – President Paul Kruger versoek ’n ontmoeting met keiser Willem II van Duitsland en dit word geweier.

1900 – Brittanje kondig aan dat hulle Die Republiek van die Oranje Vrystaat geannekseer het en noem dit die Oranje Rivier Kolonie.

1902 – Die treinspoor tussen Kaapstad en Beira in Mosambiek, ’n afstand van sowat 3200km word voltooi.

1955 – Die FAK Erepenning vir Volksdiens word ingestel.

1956 – Kobie Coetsee, politikus trou met Helena E. Malan.

1961 – Sisulu word met R30,00 beboet of 90 dae tronkstraf omdat hy nie ’n pasboek in sy besit gehad het nie.

1967 – Wetgewing word goedgekeur in Lesotho regering wat toelaat vir die uitlewering van vlugteling van Suid-Afrika af.

1971 – Koffia Ndia, Minister van die Ivoorkus besoek Suid-Afrika om wedersydse dialoog tussen die lande te versterk.

1980 Alwyn Schlebusch, word verkies, gedurende ’n spesiale vergadering in die parlement, as Suid-Afrika se eerste Visie-President. Hy sal vanaf 1 Januarie 1981 ook die rol as Voorsitter van die Presidensiële Raad beklee.

1981 – Dr. Dawie de Villiers wen die Piketberg setel vir die Nasionale Party in die Wes-Kaap.

1984 – In protes teen die Suid-Afrikaanse regering wat hulle beskuldig van bande met die Coventry saak verlaat drie van die ses asiel soekers die Britse konsulaat waar hulle al ’n geruime tyd is. Hulle word onmiddellik gearresteer en aangehou deur die sekuriteit polisie.

1987 – Die ANC bestuur struktuur in die Wes-kaap word gearresteer.

1987 – Stella Sigcau word verkies as die Transkei se derde Eerste-minister sedert Suid-Afrika hulle onafhanklikheid gegee het.

1987 – Zambiese poswese werkers weier om pos van Suid-Afrika te sorteer na twee poswese werkers die vorige week dood is in ’n briefbom ontploffing wat vermoedelik in die Suid-Afrikaanse possakke was.

1989 – Minister van Arbeidskrag/werkkrag, Eli Louw kondig aan dat werkers dag in die toekoms op 1 Mei sal val.

1992 – ’n Vergadering wat die “Konferensie van Belanghebbende Suid-Afrikaners” heet word gehou waar konserwatiewe Afrikaners en die tuisland leiers bymekaarkom.

1994 – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag soldate staak.

1994 – President Nelson Mandela spreek ’n gesamentlike sessie van die Verenigde State van Amerika se Kongres toe.

1999 - Die Suid-Afrikaanse Landbou-unie verander hulle naam na Agri-Suid-Afrika.

2005 – Onluste breek uit in Germiston waar passasiers ongelukkig is oor vertraagde trein skedules. Treine en twee spoorweg geboue word aan die brand gesteek wat ongeveer R30 miljoen skade veroorsaak.

2006 – Minister van Kuns en Kultuur, Pallo Jordan open offisieel die Mbuzini Samora Machel Publieke Biblioteek by Mbuzini.

2008 – Die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) verloor 7,3% waarde en sowat R295 miljard word uitgewis.

Geboortes

1720 – Elizabeth Bosman, skrywer en geestelike digter in Drakenstein.

Generaal Christiaan Botha, jongste broer van Generaal Louis Botha in Greytown.

1930 – Jan Gysbert Hermanus du Preez, rugbyspeler in Piketberg.

1946 – Anthony (Tony) William Greig, Suid-Afrikaans gebore Engelse krieketspeler in Queenstown.

1955 – Schalk Burger, rugbyspeler Kaapstad.

1962 – Takalani Madima, advokaat en kenner van die arbeidswet en industriële verhoudinge in Sibisa, Venda.

1984 – Morné Morkel, krieketspeler in Vereeniging.

Sterftes

1887 – Jan Bantjes, Voortrekker onderwyser van Paul Kruger en M. W. Pretorius.

1911 – Henrietta Stockdale, verpleeg pionier in Kimberley.

1943 – Gustav Schoeman Preller, joernalis, kultuur leier en literatuur kritikus in Pelindaba naby Pretoria.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.            
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.            
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.    

 

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,Here,XVII,Sewentien,Riebeeck,Houtbaai,Nederlandse,Britse,Sekhukhune,word,Britte,Transvaal,Sowat,Natal,Anglo,Boere,Oorlog,Hulle,Naturelle,Departement,Marwick,President,Paul,Kruger,Willem,Duitsland,Brittanje,Republiek,Oranje,Vrystaat,Rivier,Kolonie,Kaapstad,Beira,Mosambiek,Volksdiens,Kobie,Coetsee,Helena,Malan,Sisulu,Lesotho,Suid,Afrika,Koffia,Ndia,Minister,Ivoorkus,Alwyn,Schlebusch,Visie,Januarie,Voorsitter,Presidensiële,Raad,Dawie,Villiers,Piketberg,Nasionale,Kaap,Afrikaanse,Coventry,Stella,Sigcau,Transkei,Eerste,Zambiese,Arbeidskrag,Louw,Konferensie,Belanghebbende,Afrikaners,Weermag,Nelson,Mandela,Verenigde,State,Amerika,Kongres,Landbou,Agri,Onluste,Germiston,Treine,Kuns,Kultuur,Pallo,Jordan,Mbuzini,Samora,Machel,Publieke,Biblioteek,Johannesburgse,Effektebeurs,Geboortes,Elizabeth,Bosman,Drakenstein,Generaal,Christiaan,Botha,Louis,Greytown,Gysbert,Hermanus,Preez,Anthony,Tony,William,Greig,Afrikaans,Engelse,Queenstown,Schalk,Burger,Takalani,Madima,Sibisa,Venda,Morné,Morkel,Sterftes,Bantjes,Voortrekker,Pretorius,Henrietta,Stockdale,Kimberley,Gustav,Schoeman,Preller,Pelindaba,Pretoria,Stuur,Teken,Volg,Twitter,geannekseer,deur,kondig,tussen,verkies,waar,gearresteer,poswese,werkers,twee,rugbyspeler,krieketspeler,gerus,geskiedenis

WordPress Tags: Oktober,Gebeure,Here,XVII,Sewentien,Riebeeck,Houtbaai,Nederlandse,Britse,Sekhukhune,word,Britte,Transvaal,Sowat,Natal,Anglo,Boere,Oorlog,Hulle,Naturelle,Departement,Marwick,President,Paul,Kruger,Willem,Duitsland,Brittanje,Republiek,Oranje,Vrystaat,Rivier,Kolonie,Kaapstad,Beira,Mosambiek,Volksdiens,Kobie,Coetsee,Helena,Malan,Sisulu,Lesotho,Suid,Afrika,Koffia,Ndia,Minister,Ivoorkus,Alwyn,Schlebusch,Visie,Januarie,Voorsitter,Presidensiële,Raad,Dawie,Villiers,Piketberg,Nasionale,Kaap,Afrikaanse,Coventry,Stella,Sigcau,Transkei,Eerste,Zambiese,Arbeidskrag,Louw,Konferensie,Belanghebbende,Afrikaners,Weermag,Nelson,Mandela,Verenigde,State,Amerika,Kongres,Landbou,Agri,Onluste,Germiston,Treine,Kuns,Kultuur,Pallo,Jordan,Mbuzini,Samora,Machel,Publieke,Biblioteek,Johannesburgse,Effektebeurs,Geboortes,Elizabeth,Bosman,Drakenstein,Generaal,Christiaan,Botha,Louis,Greytown,Gysbert,Hermanus,Preez,Anthony,Tony,William,Greig,Afrikaans,Engelse,Queenstown,Schalk,Burger,Takalani,Madima,Sibisa,Venda,Morné,Morkel,Sterftes,Bantjes,Voortrekker,Pretorius,Henrietta,Stockdale,Kimberley,Gustav,Schoeman,Preller,Pelindaba,Pretoria,Stuur,Teken,Volg,Twitter,geannekseer,deur,kondig,tussen,verkies,waar,gearresteer,poswese,werkers,twee,rugbyspeler,krieketspeler,gerus,geskiedenis

Blogger Labels: Oktober,Gebeure,Here,XVII,Sewentien,Riebeeck,Houtbaai,Nederlandse,Britse,Sekhukhune,word,Britte,Transvaal,Sowat,Natal,Anglo,Boere,Oorlog,Hulle,Naturelle,Departement,Marwick,President,Paul,Kruger,Willem,Duitsland,Brittanje,Republiek,Oranje,Vrystaat,Rivier,Kolonie,Kaapstad,Beira,Mosambiek,Volksdiens,Kobie,Coetsee,Helena,Malan,Sisulu,Lesotho,Suid,Afrika,Koffia,Ndia,Minister,Ivoorkus,Alwyn,Schlebusch,Visie,Januarie,Voorsitter,Presidensiële,Raad,Dawie,Villiers,Piketberg,Nasionale,Kaap,Afrikaanse,Coventry,Stella,Sigcau,Transkei,Eerste,Zambiese,Arbeidskrag,Louw,Konferensie,Belanghebbende,Afrikaners,Weermag,Nelson,Mandela,Verenigde,State,Amerika,Kongres,Landbou,Agri,Onluste,Germiston,Treine,Kuns,Kultuur,Pallo,Jordan,Mbuzini,Samora,Machel,Publieke,Biblioteek,Johannesburgse,Effektebeurs,Geboortes,Elizabeth,Bosman,Drakenstein,Generaal,Christiaan,Botha,Louis,Greytown,Gysbert,Hermanus,Preez,Anthony,Tony,William,Greig,Afrikaans,Engelse,Queenstown,Schalk,Burger,Takalani,Madima,Sibisa,Venda,Morné,Morkel,Sterftes,Bantjes,Voortrekker,Pretorius,Henrietta,Stockdale,Kimberley,Gustav,Schoeman,Preller,Pelindaba,Pretoria,Stuur,Teken,Volg,Twitter,geannekseer,deur,kondig,tussen,verkies,waar,gearresteer,poswese,werkers,twee,rugbyspeler,krieketspeler,gerus,geskiedenis

No comments:

Post a Comment