Friday, 07 October 2011

7 Oktober

Gebeure

1895 – ’n Kroeg bakleiery verander in een van die grootse skermutselings in aangetekende geskiedenis tussen Zoeloe, Shangaan, Chopis en Inhambanes tussen die Geldenhuys en Jumpers myne met die Shangaan kant wat die Zoeloe kant verslaan. Hewige menselewens verlies word aangeteken.

1899 – In die aanloop tot die Anglo Boere Oorlog mobiliseer die Britte die Eerste Leërkorps.

1899 – Sir Revers Buller word aangestel as die Hoof Kommandeur in Suid-Afrika.

1964 – Die Pakistan regering verbied Pakistani verskepings maatskappye om in Suid-Afrikaanse hawens in te vaar.

1964 – Suid-Afrika onderteken die multilaterale ooreenkoms wat die constitusie van die Universele Posdiens Unie aanvaar.

1969 – Die regering stel twintig nuut genomineerde lede aan in die Kleurling Verteenwoordigers Raad in die vier provinsies.

1971 – SWAPO beweer hulle is nie verantwoordelik vir die landmyne wat gevind is in die Caprivi strook nie. Hulle sê verder dat hulle nie van Zambië af werk nie maar vanuit Namibië.

1973 – Afgevaardigdes van die Britse Handels Owerhede, onder Victor Feather, besoek Suid-Afrika met die oog op die ondersoek van omstandighede in Suid-Afrika. Hulle stel ‘’n ses punt plan voor vir die vir industriële welvaart voor sowel as die groei van swart werkers in die bedryf, wat die regering verwerp.

1974 – Suid-Afrika onderteken ’n ooreenkoms op Lae- en Medium Frekwensie uitsendings in die ITU gebied 1 en 3.

1977 – Die daarstelling van die “Ndebele Tribal Authority” word in die Staatskoerant gepubliseer.

1977 – Die Openbare Veiligheid wet nommer 30 tree inwerking.

1987 – Stelle Sigcau, oudste dogter van Hoofleier en voormalige Staats-president van Transkei, word die derde Eerste-minister van die Transkei.

1991 – Omtrent agtien mense word vermoor op die dag van Sam Ntuli, ANC lidmaat wat op 29 September vermoor is, sê begrafnis in Katlehong toe gewapende mans losbrand op die skare.

1993 – Die Vryheid Alliansie word gestig.

1996 – Na Inkatha op die eerste Oktober die Konstitusionele Vergadering weer bywoon na agtien maande afwesigheid onttrek hulle weer met die gedagte dat hulle internasionale ingryping verkies.

1998 – Viagra word deur die Suid-Afrikaanse Medisyne Beheerraad goedgekeur.

1999 – Nege mense sterf toe ’n vragmotor agter in ’n stilstaande bus vasry op die N1 tussen Bloemfontein en Winburg.

2003 – Statistieke toon dat ongeveer 20% van die Suid-Afrikaanse Weermag besmet is met HIV. Gevolglik kondig Minister van Verdediging, Mosiuoa Lekota, word HIV positiewe mense nie meer toegelaat in die weermag nie.

2004 – ’n Veertienjarige meisie word skuldig bevind in die Pietermaritzburgse Hooggeregshof op aanklagte van moord op Radha Govender.

Geboortes

1773 – Carl August Pacalt, sendeling van die “Londen Missionary Society” in Duitsland.

1854 – Generaal Christiaan Rudolph de Wet, hoog kommandant van die Republiek van Oranje Vrystaat se magte gedurende die Tweede Anglo-Boere Oorlog op plaas Leeuwkop naby Smithfield.

1885 – Stephanus (Fanie) Johannes Eloff, beeldhouer en kleinseun van Paul Kruger in Pretoria.

1931 – Aartsbiskop Mpilo Desmond Tutu, voorsitter van die Waarheid en Versoenings Kommissie en voormalige Anglikaanse Aartsbiskop van Kaapstad in Klerksdorp.

1965 – Mamorena Annah Buthelezi-Phori, ANC politikus en minister van welsein van die Vrystaat in 1999 in Kestell.

Sterftes

1890 – Manharero, die Herero hoofman onder wie se leiding die Herero bevry is onder die juk van die Nama in Okahandja, Suidwes-Afrika.

1973 – Habib Mohamed Rajab, handelaar wat die grootse Oosterse kunsversameling in Suid-Afrika gehad het in Durban.

1987 – Dr. Cedric Namedi Phatudi, Hoof Minister van Lebowa sedert 1973 in Lebowakgomo.

1999 – Dimitri Tsafendas, moordenaar in 1966 van Eerste-minister Hendrik Verword in Sterkfontein-inrigting vir sielsiekes aan die Wesrand.

 

Stuur asseblief die e-pos na al jou vriende en kennise.  Teken gerus in op die blog en help my om ons geskiedenis behoue te hou.           
Het ek dalk iets gemis op vandag se datum?  Stuur vir my die besonderhede, ek sal graag dit byvoeg.           
Volg gerus my Twitter rekening waar ek internationale geskiedenis brokkies ook deel: @ludibotha.   

Technorati Tags: ,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

Windows Live Tags: Oktober,Gebeure,Kroeg,Zoeloe,Shangaan,Chopis,Inhambanes,Geldenhuys,Hewige,word,Anglo,Boere,Oorlog,Britte,Eerste,Leërkorps,Revers,Buller,Hoof,Kommandeur,Suid,Afrika,Pakistan,Pakistani,Afrikaanse,Universele,Posdiens,Unie,Verteenwoordigers,Raad,SWAPO,Caprivi,Hulle,Zambië,Namibië,Afgevaardigdes,Britse,Handels,Owerhede,Victor,Feather,Medium,Frekwensie,Ndebele,Tribal,Staatskoerant,Openbare,Veiligheid,tree,Stelle,Sigcau,Hoofleier,Staats,president,Transkei,Omtrent,Ntuli,September,Katlehong,Vryheid,Alliansie,Inkatha,Konstitusionele,Viagra,Medisyne,Beheerraad,Nege,Bloemfontein,Winburg,Statistieke,Weermag,Gevolglik,Minister,Mosiuoa,Lekota,Veertienjarige,Pietermaritzburgse,Hooggeregshof,Radha,Govender,Geboortes,Carl,August,Pacalt,Londen,Missionary,Duitsland,Generaal,Christiaan,Rudolph,Republiek,Oranje,Vrystaat,Tweede,Leeuwkop,Smithfield,Stephanus,Fanie,Johannes,Eloff,Paul,Kruger,Pretoria,Aartsbiskop,Mpilo,Desmond,Tutu,Waarheid,Versoenings,Kommissie,Anglikaanse,Kaapstad,Klerksdorp,Mamorena,Annah,Buthelezi,Phori,Kestell,Sterftes,Manharero,Herero,Nama,Okahandja,Suidwes,Habib,Rajab,Oosterse,Durban,Cedric,Namedi,Phatudi,Lebowa,Lebowakgomo,Dimitri,Tsafendas,Hendrik,Verword,Sterkfontein,Wesrand,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Jumpers,grootse,geskiedenis,tussen,kant,onderteken,ooreenkoms,stel,onder,voor,voormalige,agtien,mense,vermoor,weer,gerus

WordPress Tags: Oktober,Gebeure,Kroeg,Zoeloe,Shangaan,Chopis,Inhambanes,Geldenhuys,Hewige,word,Anglo,Boere,Oorlog,Britte,Eerste,Leërkorps,Revers,Buller,Hoof,Kommandeur,Suid,Afrika,Pakistan,Pakistani,Afrikaanse,Universele,Posdiens,Unie,Verteenwoordigers,Raad,SWAPO,Caprivi,Hulle,Zambië,Namibië,Afgevaardigdes,Britse,Handels,Owerhede,Victor,Feather,Medium,Frekwensie,Ndebele,Tribal,Staatskoerant,Openbare,Veiligheid,tree,Stelle,Sigcau,Hoofleier,Staats,president,Transkei,Omtrent,Ntuli,September,Katlehong,Vryheid,Alliansie,Inkatha,Konstitusionele,Viagra,Medisyne,Beheerraad,Nege,Bloemfontein,Winburg,Statistieke,Weermag,Gevolglik,Minister,Mosiuoa,Lekota,Veertienjarige,Pietermaritzburgse,Hooggeregshof,Radha,Govender,Geboortes,Carl,August,Pacalt,Londen,Missionary,Duitsland,Generaal,Christiaan,Rudolph,Republiek,Oranje,Vrystaat,Tweede,Leeuwkop,Smithfield,Stephanus,Fanie,Johannes,Eloff,Paul,Kruger,Pretoria,Aartsbiskop,Mpilo,Desmond,Tutu,Waarheid,Versoenings,Kommissie,Anglikaanse,Kaapstad,Klerksdorp,Mamorena,Annah,Buthelezi,Phori,Kestell,Sterftes,Manharero,Herero,Nama,Okahandja,Suidwes,Habib,Rajab,Oosterse,Durban,Cedric,Namedi,Phatudi,Lebowa,Lebowakgomo,Dimitri,Tsafendas,Hendrik,Verword,Sterkfontein,Wesrand,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Jumpers,grootse,geskiedenis,tussen,kant,onderteken,ooreenkoms,stel,onder,voor,voormalige,agtien,mense,vermoor,weer,gerus

Blogger Labels: Oktober,Gebeure,Kroeg,Zoeloe,Shangaan,Chopis,Inhambanes,Geldenhuys,Hewige,word,Anglo,Boere,Oorlog,Britte,Eerste,Leërkorps,Revers,Buller,Hoof,Kommandeur,Suid,Afrika,Pakistan,Pakistani,Afrikaanse,Universele,Posdiens,Unie,Verteenwoordigers,Raad,SWAPO,Caprivi,Hulle,Zambië,Namibië,Afgevaardigdes,Britse,Handels,Owerhede,Victor,Feather,Medium,Frekwensie,Ndebele,Tribal,Staatskoerant,Openbare,Veiligheid,tree,Stelle,Sigcau,Hoofleier,Staats,president,Transkei,Omtrent,Ntuli,September,Katlehong,Vryheid,Alliansie,Inkatha,Konstitusionele,Viagra,Medisyne,Beheerraad,Nege,Bloemfontein,Winburg,Statistieke,Weermag,Gevolglik,Minister,Mosiuoa,Lekota,Veertienjarige,Pietermaritzburgse,Hooggeregshof,Radha,Govender,Geboortes,Carl,August,Pacalt,Londen,Missionary,Duitsland,Generaal,Christiaan,Rudolph,Republiek,Oranje,Vrystaat,Tweede,Leeuwkop,Smithfield,Stephanus,Fanie,Johannes,Eloff,Paul,Kruger,Pretoria,Aartsbiskop,Mpilo,Desmond,Tutu,Waarheid,Versoenings,Kommissie,Anglikaanse,Kaapstad,Klerksdorp,Mamorena,Annah,Buthelezi,Phori,Kestell,Sterftes,Manharero,Herero,Nama,Okahandja,Suidwes,Habib,Rajab,Oosterse,Durban,Cedric,Namedi,Phatudi,Lebowa,Lebowakgomo,Dimitri,Tsafendas,Hendrik,Verword,Sterkfontein,Wesrand,Stuur,Teken,Volg,Twitter,Jumpers,grootse,geskiedenis,tussen,kant,onderteken,ooreenkoms,stel,onder,voor,voormalige,agtien,mense,vermoor,weer,gerus

No comments:

Post a Comment